GAMO EXTREME CO2 .177

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
Morne77
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Apr 05, 2017 11:00 am

GAMO EXTREME CO2 .177

Post by Morne77 »

More Julle,
Ek het al gesoek vir n soort gelyke onderwerp waar nie baie gekry nie. Ek het n vriend wat sy Gamo Extreme wil verkoop. Wil net weet wat julle opinie is oor die spesifieke een. Hy is nog in goeie kondisie en hy soek R 1500 vir hom. Ek het n Gamo Whisperer wat met n veer werk en my twee seuns gebruik hom lekker. Hulle gebruik dit maar vir tekein skiet meestal +- 30 m. Ek weet n PCP is eintlik die ding waar is heelwat duurder.

Lekker dag
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: GAMO EXTREME CO2 .177

Post by cassie_calvinia »

Hoe presies werk die co2?
watse cannisters gebruik jy?
en hoefeel kos dit?
HOU HOM DAAI DIKTE
Morne77
Newbie
Newbie
Posts: 48
Joined: Wed Apr 05, 2017 11:00 am

Re: GAMO EXTREME CO2 .177

Post by Morne77 »

Ek het bietjie gaan Google, Hy gebruik n 88g canister. Nie seker wat die prys is en of jy hom kan refil. Het gedink daar is iemand op die groep wat dalk een het. Het ook gesien hy skiet so +-200 skote voordat die spoed begin afneem(ook op n review gesien). Ons het n winkel hier naby ons, sal bietjie oor die naweek daar gaan draai en uitvind hoe werk hy.
Post Reply