Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Hartlike goeie naand...
Myburgh het bg model...kan iemand dalk inligting verskaf watter pellets ons kan gebruik vir bosduiwe...ons het hier pellets wat onbekend is en hopeloos groepeer...
Baie dankie
Myburgh het bg model...kan iemand dalk inligting verskaf watter pellets ons kan gebruik vir bosduiwe...ons het hier pellets wat onbekend is en hopeloos groepeer...
Baie dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
H&N en Air Arms se pitte het 'n goeie reputasie - hier by 18gr is 'n lekker gewig. Gamo het 'n groot verskeidenheid en mens moet maar soek totdat dit bevedigend werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Ek kan nie kommetaar lewer op die Bsa spesifiek nie, maar ek sou Jsb match Diabolo exact jumbo (15.89) en jumbo heavy (18.13) sterk aanbeveel. Glo hul sal goed werk.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
CvZ
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jul 09, 2018 5:52 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Goeie naand
Ek gebruik slegs EXACT se jumbo heavy pellets in 18.13gr. Hulle werk vir my in n 5.5mm FX Wildcat. Agtergekom ligter pellets word te veel rond gegooi.
Ek gebruik slegs EXACT se jumbo heavy pellets in 18.13gr. Hulle werk vir my in n 5.5mm FX Wildcat. Agtergekom ligter pellets word te veel rond gegooi.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Die is die beste pellets vir n 5.5mm PCP!Jaco v Zyl wrote:Ek kan nie kommetaar lewer op die Bsa spesifiek nie, maar ek sou Jsb match Diabolo exact jumbo (15.89) en jumbo heavy (18.13) sterk aanbeveel. Glo hul sal goed werk.
Goed, beter, 6millimeter!
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Verkoop jy hul dalk Geno?
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Baie dankie vir die hulp...mooi naweek vir almal.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Yes Jaco. Die 18.13gr kos R180 of R190 per blik. Ek is nie 100% seker nie.Jaco v Zyl wrote:Verkoop jy hul dalk Geno?
Goed, beter, 6millimeter!
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Dankie ek gaan jou kontak.
Mooi prys .
Mooi prys .
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3645
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Ben,
Jy kry toets blik met so 8 verskillende pellets en gewigte in. Gamo doen dit. Dan kan jy toets om te kyk watter doen die beste in Myburgh se geweer en dan vol blikke koop sodoende sit jy nie met klomp vol blikke wat nie werk in geweer nie .

- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
My bsa pcp kon nog nooit n jsb pellet baie klein groepeer soos ander windbukse. Hy hou net van h&n ft of baracuda en crossman ultramag.
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Agter op die JSB blik sal jy 'n sticker sien, soek die een wat 5.52 lees
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- finch
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Jsb exact. Toets maar watter gewig werk met jou pcp beste.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Baie dankie aan almal vir die raad...
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Wat beteken die 5.52 en wat moet da nie opstaan nie Dirk?Dirkvh wrote:Agter op die JSB blik sal jy 'n sticker sien, soek die een wat 5.52 lees
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Hulle kom in 5.50, 5.51 en 5.52mm. Gaan oor die choke in baie lope maar jy kan ma begin by die 5.52mm. Persoonlik in die seker amper 100k JSBs wat ek al in 5.5 geskiet het het ek nog nooit n blik op n rak gesien wat nie 5.52mm is nie. Air Arms kry jy baie wat 5.51mm is
In enige pellet kan jy maar eerste met n JSB begin
In enige pellet kan jy maar eerste met n JSB begin
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3645
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Jaco,
Pellets word in verskillende grotes gemaak meestL van 5.48 tot 5.53 vir die 5.5’s dis hoekom ek gesê het Ben moet toetsblik probeer kry. Hulle het ook van selfde pellet verskillende grootes in die toetsblik.
Dit kan ook die rede wees wat een persoon sê pellet werk glad nie maar dan skiet hy moontlik under size pellet in sy geweer as voorbeeld.
So as jy een kry wat werk maak seker onderaan die blik oor die grote en kry dieselfde elke keer
Pellets word in verskillende grotes gemaak meestL van 5.48 tot 5.53 vir die 5.5’s dis hoekom ek gesê het Ben moet toetsblik probeer kry. Hulle het ook van selfde pellet verskillende grootes in die toetsblik.
Dit kan ook die rede wees wat een persoon sê pellet werk glad nie maar dan skiet hy moontlik under size pellet in sy geweer as voorbeeld.
So as jy een kry wat werk maak seker onderaan die blik oor die grote en kry dieselfde elke keer
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Dankie Cappie en Jan.
Ek nogals nou onlangs so blik Jsb gesien met verskillende pellets in, ma nie opgelet dat da verskillende sizes ook in is nie.
Ek nogals nou onlangs so blik Jsb gesien met verskillende pellets in, ma nie opgelet dat da verskillende sizes ook in is nie.
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Ben. Daai gemengde blik is goeie raad. Nou al gesien hoe verskillende pellets my jongste se windbuks affekteer. Ek wens mens kon so 'variety pack' vir die puntjie 22 koop!
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Ek stem. My Gamo Coyote is basies selfde ding as die BSA Buccaneer en hy skiet hulle met eentonige reelmaat in een bug hole in op 40mGeno wrote:Die is die beste pellets vir n 5.5mm PCP!Jaco v Zyl wrote:Ek kan nie kommetaar lewer op die Bsa spesifiek nie, maar ek sou Jsb match Diabolo exact jumbo (15.89) en jumbo heavy (18.13) sterk aanbeveel. Glo hul sal goed werk.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Beste pellets vir PCP BSA Buccaneer SE 5.5MM
Goeie dag...
Ek het toe heel paar pellets getoets van JSB en ook nog paar ander....die ULTRA SHOCK 25.39GR werk baie mooi...die groepe is geskiet op 30m.
Ek het nog nooit gesien dat 'n airgun/PCP oor soveel vermoeë beskik nie...Myburgh geniet die geweertjie baie en ons het paar duiwe gemaklik dood geskiet op 40m.
Dankie vir almal se raad en insae.
Groetnis