Skietstoel
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Skietstoel
Namib, dis nou 'n lekker "kantoor" daai! Was hy al op 'n toetsrit?
Goeie dade oortref goeie woorde.
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: Skietstoel
Middag Louis102
Nee man nog nie getoets nie ,elke keer as ek plan maak dan werk dit nie uit nie.Die week is daar ook nie tyd nie en ek vlieg Windhoek toe voor die naweek.
Sal laat weet as ek n kraak gemaak het.
Mooiloop

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietstoel
Kalahari en Ponkie, watse skerm het julle daar op die skietlig?
Ek vind dat my Lightforce 170 baie weerkaatsing veroorsaak op my knaldemper en oorweeg ook om so skerm te prakseer

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Skietstoel
Oom Piet,
Leen een vannie Tannie se blompotte en sny hom tot hy voor in pas. Tape hom da vas. Help ook met weerkaatsing op die bakkie se dak.
Maak mooi!
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietstoel
Dankie Hein, wys net hoe vindingryk ons Boerevolkie darm is. Ek gaan sommer vandag hier tussen die blompotte rondkrapKSV wrote: Oom Piet,
Leen een vannie Tannie se blompotte en sny hom tot hy voor in pas. Tape hom da vas. Help ook met weerkaatsing op die bakkie se dak.
Maak mooi!
Hein
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Skietstoel
Piet
Ja, daardie is soos ksv gese het, help baie om die area rondom jou donker te hou.
Ek sal nie die eer kan vat vir daardie vindingrykheid nie
, die plan het ek ook by een van die "grotes", OOM FM, gesien. Man vra mos maar raad soos jy gaan en leer by die ander manne wat al die "skoolgeld" betaal het.
Kalahari
Ja, daardie is soos ksv gese het, help baie om die area rondom jou donker te hou.
Ek sal nie die eer kan vat vir daardie vindingrykheid nie
Kalahari
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietstoel
Ek het toe sommer n ander plan gemaak nadat ek my vrou se blompotte beetgekry het en gevoel het hoe swaar hulle is. Ek het ou X - straal plate gebruik en hulle net swart geverf. Ek gebruik ook X - straal plate op my kompetisie luggeweer scope as n sunshade, aangesien dit baie lig is en nie die balans van die geweer verder versteur nie.
Dit werk uitstekend, en is baie lig.
[img width=560 height=420]http://i746.photobucket.com/albums/xx10 ... erm002.jpg[/img]

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Skietstoel
Piet,
Slim plan, dis ook die rede hoekom ek my "potplant" afgehaal het.
Ek sal bietjie 'n paar van my ou krom rug se plate gaan gryp en dit probeer.
Raven

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Skietstoel
Oom Piet
Hoe loop daai Burris in die nag? Ek is baie tevrede met my FFII en kan maklik die wild identifiseer. Ek gebruik die Bal plex om afstand in die nag ook te skat.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Skietstoel
Sy helderheid in die nag is ook vir my uitstekend. Ek gebruik net nie sy Illuminated reticle baie nie, sy flouste verstelling is vir my nog te helder. Die feit dat hy tot op 14 x vergroot, maak dat ek hom moeilik gaan afhaal, aangesien ek hom ook gebruik vir wild oes in die dag, as die wind nie te veel waai. As die wind waai, werk die .25 06 baie beter.
Ek het ook verlede Vrydagaand n Jakkals op 478m met hom geklop, maar wou niks noem, aangesien Taffie se groot skoot toe ter sprake was, en ek nie wou inbraak maak op sy mooi prestasie. Ek moet wel noem dat myne n vloekskoot was, aangesien ek die eerste skoot mis geskiet het op my 300m zero, en toe verstel het na 350m toe ek sien ek skiet baie laag, en n hele ent oor hom gevat het, sowat 18" en laat loop. Ek het hom eers dievolgende dag gaan soek aangesien daar n vlei tussen ons was. Ek het in n pad gestaan langs n boom toe ek geskiet het, en het toe terug gerange na die bakkie vanaf die jakkals dievolgende dag, en die afstand om 478m gemeet.
Die verskil tussen my skoot en Taffie sin, is dat hy sy afmikpunte gebruik het, en n berekende skoot geskiet het, en ek n raaiskoot.

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Skietstoel
Baie geluk met daai skoot Piet...Piet Breedt wrote: Sy helderheid in die nag is ook vir my uitstekend. Ek gebruik net nie sy Illuminated reticle baie nie, sy flouste verstelling is vir my nog te helder. Die feit dat hy tot op 14 x vergroot, maak dat ek hom moeilik gaan afhaal, aangesien ek hom ook gebruik vir wild oes in die dag, as die wind nie te veel waai. As die wind waai, werk die .25 06 baie beter.
Ek het ook verlede Vrydagaand n Jakkals op 478m met hom geklop, maar wou niks noem, aangesien Taffie se groot skoot toe ter sprake was, en ek nie wou inbraak maak op sy mooi prestasie. Ek moet wel noem dat myne n vloekskoot was, aangesien ek die eerste skoot mis geskiet het op my 300m zero, en toe verstel het na 350m toe ek sien ek skiet baie laag, en n hele ent oor hom gevat het, sowat 18" en laat loop. Ek het hom eers dievolgende dag gaan soek aangesien daar n vlei tussen ons was. Ek het in n pad gestaan langs n boom toe ek geskiet het, en het toe terug gerange na die bakkie vanaf die jakkals dievolgende dag, en die afstand om 478m gemeet.
Die verskil tussen my skoot en Taffie sin, is dat hy sy afmikpunte gebruik het, en n berekende skoot geskiet het, en ek n raaiskoot.
Dit is n groot skoot daai...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Skietstoel
Raaiskoot ofte not ...dis n raakskoot so dis n GROOT skoot. Baie geluk
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Skietstoel
Piet
Groot skoot.
Baie geluk.
Dis baie goed vir die manne wat so ver kan skiet en ervare is met die skietwerk ding, maar ek sallie aanbeveel dat die nie voltydse jagters of die jagter wat nie presies weet war om te mik en teen vergoeding jakkalse skiet dit aanpak nie. Ek raai dit af in my inleiding to probleemdier kursus om kanse te vat, As hy nie wil inkom nie en hy bly so ver, los eerder daai jakkals uit en kom later terug na hom toe.
Ek self geniet n 30 meter skoot baie en hoe nader des te beter. Stop daar war jy nie meer kan sien en./of skiet nie is my aanbeveeling ...nie raad of bevel nie....
Ek het al n paar jakkase mis geskiet en glo my ek het gesukkel om een of twee van hulle in te kry en in die scope te kry...(dis nou daai wat ek geleer het en mis geskiet het)
As jy daai skoot gaan skiet, sit jou teiken uit en kyk of jy hom raakskiet soos OOM LEEU gemaak het. ken jou roer en ken jou trajek en ken jou afstand...en skiet raak as jy kan kies..
groete
Jacques

Shoot straight and tell the truth!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietstoel
Dags? almal.
Dis nou my beurt om ook nou my stuiwer in die armbeurs te gooi.
Ek en my seun is nou al die laaste 6-8 weke so aan en af besig om stoel te bou. Ons het maar oral met die oog gesteel en baie hier op die forum geleer.
Vandg kan ons trots s? die stoel is klaar en ek moet erken dat my seun BAIE meer as ek gedoen het, ek het maar net so van tyd tot tyd gaan loer wat hy maak.
Hier is so paar fotos van sy werk en my toesig. Ons is oop vir nog voorstelle as julle ?rens fout sien of beter ontwerp het.
Was vandag op die skietbaan en ons behoort 2" op 100m konstant te kan skiet
Die lig op laaste foto het ek gebou om te sien hoe hy sal werk op de scope, hy is lekker lig en ek sien mooi so tot op 200m deur die scope met hom. Het darm die 170mm byderhand as jak te v?r is.
[img width=360 height=480]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _0168a.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _0151a.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _0166a.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _0164a.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1218.photobucket.com/albums/dd4 ... _0154a.jpg[/img]

Work to live, don"t live to work
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Skietstoel
Pvdw
Ek hou van die dimmer, self hou ek gladnie daarvan op die lig nie en dit bevark net die skietslag. Net beter beheerbaar op die stoel self. Verder lyk die stoel heel skaflik en sal self 'n jakkals of 2 daarmee doodkry. Gr?nd man.

Mooiloop en Geseende Kersfees!
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Skietstoel
Pvdw & SeunPvdw wrote: ... Ons is oop vir nog voorstelle as julle ?rens fout sien of beter ontwerp het ...
Ek kan sien daar het baie kopkrap in die ontwerp ingegaan, wel gedaan. As ek een voorstel mag maak wat dalk mag help (dalk nie), probeer die battery so laag moontlik en nader na die as / middelpunt van die stoel monteer (dit lyk amper van die foto's af, of die stoel steeds sal kan draai as die battery ondertoe hang, nader aan gelyk met die ruglening) Dit gaan dit baie gemakliker om die stoel te beheer / in die rondte te draai as die bakkie effens skuins parkeer staan. Die gewig van die battery, waar dit nou monteer is, mag jou dalk rondneuk teen skuinstes. Met jakkalsjag is daar mos nie altyd kans om perfek gelyk te stop nie.
Verder hou ek van die planne wat ek sien.
Mooisit & skiet
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Skietstoel
oom pvdw
my pa se as hy eendag groot is en n regte werk het gaan ons ook so een bou en n plaas met jakkalse op koop

HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Skietstoel
Oom ek hou van die groot spotlight op die scope 
Leker aand
Dewie
Leker aand
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietstoel
Blouvalkie s? vir jou pa daar is goedkoper maniere om jakke te skiet as om sy eie plaas met jakke te koop

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Skietstoel
L102 dankie vir daai raad oor die battery. Ek gaan werk maak van jou voorstel en hom dan so toets.
Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- Brosdoring
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu Apr 07, 2011 2:52 pm
Re: Skietstoel
Hi julle hier is my stoel, ek het hom so 8 jaar terug gebou, maar hy is intussen al 5x verander.... 
EK het ook n extra battery agter op wat ook charge van die alternator af, dit omdat ek een aand in die winter in die veld moes slaap, omdat my bakkie battery al nietjie klaar was.... Dis maar net backup, dis my trekker sn wat ek uithaal voor ek gaan jag....
Die stoel het n motorfiets disc en caliper op wat met n lang voetbriek werk, touch hom net en hy staan dood stil, lig hom en hy spin met die tip van jou groot toon, die briek is baie beheer baar en kan met minste moeite weerstand bied dat die stoel nie te maklik draai nie, voetrus sit agter die briek.... Hy het ook n "cam" om die stoel vas te briek....
Die res van die stoel is heel verstalbare, die hoek en hoogte en afstand van arm rus..... Die geweer se bracket se hoogte, lengte an alles kan stel om dit so gemaklik moontlik te maak vir enige skut...
Meeste van die staal kom van ou goed wat ek uitmekaar uit gesny het, behalwe van die basis raam se vierkant yster....
Die stoel Hang aan my tralies, as hy rus, raak hy net net die grond van die bak.....
My lig is ook nie op my geweer monteer nie, ek persoonlk hou nie van die lig op my scope nie.... Fox pro remote en dimmer sit ook links van my en die afstand van dit na jou kan ook verstel :-)
[img width=560 height=420]http://i943.photobucket.com/albums/ad27 ... 7846_2.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i943.photobucket.com/albums/ad27 ... 120653.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i943.photobucket.com/albums/ad27 ... 120642.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i943.photobucket.com/albums/ad27 ... 120610.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i943.photobucket.com/albums/ad27 ... 120559.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i943.photobucket.com/albums/ad27 ... 120714.jpg[/img]

Last edited by Brosdoring on Sun Aug 21, 2011 12:34 pm, edited 1 time in total.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: Skietstoel
Brosdoring
Ma jy het n masjien gebou jong. N
stoel wat werk is die regte stoel..
Sommer so grappie --hoe gereeld check jy die breakfluit?
Lekker skiet uit jou stoel
Jacques
Ma jy het n masjien gebou jong. N
stoel wat werk is die regte stoel..
Sommer so grappie --hoe gereeld check jy die breakfluit?
Lekker skiet uit jou stoel
Jacques
Shoot straight and tell the truth!
- Brosdoring
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Thu Apr 07, 2011 2:52 pm
Re: Skietstoel
Jacques dankie, dis n yamaha se caliper, so hy lek nie!!! hahaha
Toe d brieke eets gebloei was daai jare toe vat hulle!!!! As jy daai stoel hard spin en trap d briek vat hy so dat hy jou wil uitgooi.... Sal dalk a safety belt ook moet fit... mmm gee ek myself nou n plan.... dan nog net 4 wiele en n motor.... :-)

- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1384
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: Skietstoel
Brosdoring
Kan sien daar het baie dink en beplanning ingegaan. Lyk of die stoel lekker kan werk.

yol bolsun