Vleisprysse
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Vleisprysse
Toe ek hier in 96 begin het met beeste, het jy gemiddeld vir n speenkalf R3.75 per kilo gekry. Nou R41. Dit klink na goeie besigheid maar jou aanteel koeie het net so erg duur geraak. Destyds het jy gemiddeld R1200 vir n koei betaal, nou maklik by die R11000 tot R12000. Ek voorsien n dip in die nuwe jaar en dan weer n styging na April toe.
Stoot lood!
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180212/9e68f11a463eb4ebbb5c0179f8c14f35.jpg
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Vleisprysse
Ek het dinsdag op 333kg kalwers R33/kg gekry op die hoef.
Mense dit is lekker.
Ek het nou nie baie beeste nie, maar vanjaar in die droogte is dit 'n ligtepunt.
Mense dit is lekker.
Ek het nou nie baie beeste nie, maar vanjaar in die droogte is dit 'n ligtepunt.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Vleisprysse
Ek onthou nou die dag nog het ek R60/kg vir AAA sirloin betaal. Oukei, dit was 6 jaar gelede. Maar nou raak dit al aan die R140/kg. Ek wens my salaris wil elke 6 jaar met 130% groei.
Nou kyk, ek weet dis nie die boer wat dit kry nie. Ek moun maar net.
Nou kyk, ek weet dis nie die boer wat dit kry nie. Ek moun maar net.
Of so iets
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Vleisprysse
Dalk kan ons boere hier begin slag en vakuum verpak sodat julle dierek aan ons stadsjapies kan verkoop. Minstens weet ons dan ook waar dit vandaan kom.
Aai .. kwyl my bek nou vir 'n lekker stukkie c-graad rump met 'n wit vleisie aan
Aai .. kwyl my bek nou vir 'n lekker stukkie c-graad rump met 'n wit vleisie aan
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Vleisprysse
Why not? Ek koop my wyn direk by die landgoed. Ek kan net sowel by die plaas langsaan gaan vleis koop.jdpretorius wrote:Dalk kan ons boere hier begin slag en vakuum verpak sodat julle dierek aan ons stadsjapies kan verkoop. Minstens weet ons dan ook waar dit vandaan kom.
Aai .. kwyl my bek nou vir 'n lekker stukkie c-graad rump met 'n wit vleisie aan
Of so iets
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Vleisprysse
Ek sien die nwk by Kings Meat Deli by lynnwood vridge vra hulle maar net R239/kg vir lam loin chops.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Vleisprysse
kon middel laas jaar nog hele verwerkte skaap/lam van Middelburg in die Kaap kry teen R75 p/kg maar teen Oktober/November het daai pyplyn heeltemal op gedroog.savage(P Coetzer) wrote:Ek sien die nwk by Kings Meat Deli by lynnwood vridge vra hulle maar net R239/kg vir lam loin chops.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Vleisprysse
Dan vreet ek maar eerder filletsavage(P Coetzer) wrote:Ek sien die nwk by Kings Meat Deli by lynnwood vridge vra hulle maar net R239/kg vir lam loin chops.
Of so iets
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Vleisprysse
Manne,
Kan iemand my sê wat n regverdige prys nou is vir lewendige lammers, tussen 3 en 5 maande?
Kan iemand my sê wat n regverdige prys nou is vir lewendige lammers, tussen 3 en 5 maande?
Groetnis
Philip
Philip
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: Vleisprysse
Stoorlamprys is hier by 41r rond
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Vleisprysse
Deli-co verkoop lam vir R94.99. In ‘n boks.
“The Only Easy Day Was Yesterday”
“The Only Easy Day Was Yesterday”
Francois Vogel
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Noudat die veilings weer oop is sal dit interessant wees om te hoor watter pryse kry die boere vir hulle diere...
Ek het vandag verkoop:
Osse 400-450kg R25-26
Speenkalwers 286kg R31,82
Vet C graad koei 650kg R22,54
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Ek het vandag verkoop:
Osse 400-450kg R25-26
Speenkalwers 286kg R31,82
Vet C graad koei 650kg R22,54
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Vleisprysse
Eduard
Net gou vinnig, Hoe was die gewig bepaal op die veiling? Ek was laasweek by die NRCS en hulle het al die veilings in SA gewaarsku dat hulle nie
skale mag gebruik gedurende die dryf van handel nie. Die skale ( Ronde tipes binne die hok) wat gewoonlik op veilings gebruik wort is nie goedgekeur vir handel nie, en daar is geen "Veiling skaal"op die oomblik goed gekeur vir handel nie.
Net gou vinnig, Hoe was die gewig bepaal op die veiling? Ek was laasweek by die NRCS en hulle het al die veilings in SA gewaarsku dat hulle nie
skale mag gebruik gedurende die dryf van handel nie. Die skale ( Ronde tipes binne die hok) wat gewoonlik op veilings gebruik wort is nie goedgekeur vir handel nie, en daar is geen "Veiling skaal"op die oomblik goed gekeur vir handel nie.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vleisprysse
Dit is die eerste wat ek van die vereiste hoor. Dit was wel 'n bekende veilingshuis se veilig ek glo nie hulle sou hulle reputasie op die spel sit deur 'n onwettige skaal te gebruik nie.
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Groete
Sent from my SM-A520F using Tapatalk