Môre manne
Ek is opsoek na n voertuig vir my ander helfte. Nou al moeg gesoek. As een van julle een het wat julle wil swaai of weet van een, kontak my asb.
Nul7610907dubbel2
Sent from my iPhone using Tapatalk
GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as 2014
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as 2014
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Hier staan 'n baie netjiese Q3 in die Paarl.
https://www.autodrome.co.za/index.php/o ... onic-135kw
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180912/c6270b2151bea2679080f4791933b61b.jpg
https://www.autodrome.co.za/index.php/o ... onic-135kw
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180912/c6270b2151bea2679080f4791933b61b.jpg
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Dankie Gawie. Gehoop om so R100k minder te betaal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Dan soek ons albei wors in 'n hondehok!Blitzzz wrote:Dankie Gawie. Gehoop om so R100k minder te betaal
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Gawie(13mm) wrote:Dan soek ons albei wors in 'n hondehok!Blitzzz wrote:Dankie Gawie. Gehoop om so R100k minder te betaal
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
ek het n bmw320d f30 2015 model met 46000 km op vir R299950
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
klink na n goeie deal die, dankie blaser. Nog bietjie meer as wat ek wil spandeer, maar gaan kyk of ek nie n plan kan maak nie.blaser wrote:ek het n bmw320d f30 2015 model met 46000 km op vir R299950
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Subaru Forester XS. Traai hom. Tweedehands natuurlik. Maar vir jou prys sal jy 'n ordentlike ene kry.
Of so iets
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: GESOEK: BMW 320d of Audi Q3 2.0Tdi Quatro - nie ouer as
Dankie julle. Vroutjie was gelukkig met n Audi Q3
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
