Wire hair J R
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Wire hair J R
Naand manne. Ek is op soek na n baba JR wire hair tefie van werkende ouers om te leer om jakke te soek in die nag wat geskiet is. As iemand dalk het laat weet my asb. Dankie . Japie.
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: Wire hair J R
Môre Japie.
Ek weet nie waar jy 'n JR sal kry nie. Sal 'n regte jakkalshond nie beter werk nie. Hierdie honde word mos geteel om jakkalse op te spoor. Hier in my area is 'n werkende pak van hierdie tipe honde. Ek weetnie,ek vra maar net.
Groete daar.
P.s. Ons moet weer 'n slag kuier,jy is skaars deesdae
Ek weet nie waar jy 'n JR sal kry nie. Sal 'n regte jakkalshond nie beter werk nie. Hierdie honde word mos geteel om jakkalse op te spoor. Hier in my area is 'n werkende pak van hierdie tipe honde. Ek weetnie,ek vra maar net.
Groete daar.
P.s. Ons moet weer 'n slag kuier,jy is skaars deesdae
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Wire hair J R
Middag Martin. N forumlid het my op die spoor gesit van so 3 manne wat die honde teel. ek sal hulle kontak en hoor.
Ek nou n paar aande gesukkel om jakke in die lang gras te kry en moes n hele rukkie soek na hulle. Ek het n foxie Jr kruis gehad wat baie goed was maar n pofadder het haar honde hemel toe gestuur.. Groete. Japie.
Ps. kyk jou pm.
Ek nou n paar aande gesukkel om jakke in die lang gras te kry en moes n hele rukkie soek na hulle. Ek het n foxie Jr kruis gehad wat baie goed was maar n pofadder het haar honde hemel toe gestuur.. Groete. Japie.
Ps. kyk jou pm.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wire hair J R
Katjak, ek skat dit is die hond wat jy soek. Ek soek ook, maar hulle is vrek duur.
Kan jy die kontakte vir my ook PM, asseblief.
Kan jy die kontakte vir my ook PM, asseblief.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Wire hair J R
PWV.. Ja dit is nou presies dit wat jy daar wys. Mooi gesiggie. Nr is vir jou ge pm. groete
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Wire hair J R
Die honde se pryse wissel van R2500 tot R3500. Volgens die manne werk al hulle honde in die veld op bloedspoor en jakkalse in gate en met rooikatte. Maar hulle is skaars. Maar ek gaan beslis een kry. Groete
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wire hair J R
As my teef op hitte kom sal ek haar laat dek. Sy is geregistreerd.
Goed, beter, 6millimeter!
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wire hair J R
Wat van die wire hair foxterrier? Edit hulle is nog duurder.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Wire hair J R
Ek het ook geregistreerde reun wat onlangs gaan werk het. Ek sal kan help met 'n paar nommers..
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Wire hair J R
Naand Geno, watse hond het jy nou weer?Geno wrote:As my teef op hitte kom sal ek haar laat dek. Sy is geregistreerd.
Jammer vir die HiJack

My seun wou bitter graag n jag hond vir sy verjaardag he. Hy moes self navorsing doen en besluit op n Beagle.
Die hond is nou 3jaar oud nie n dag geleer en sy eerste trip bos toe is n storie wat ek julle moet vertel en die jaar het hy geoperate soos n gesoute ouhand. Hy vat enige spoor en los of verloor dit nie. Ek is onteien by die eiffel tower in parys so n paar weke terug, so as ek nou weer alles terug het + photos sal ek die stories vertel want dit is te goed om nie te deel.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Wire hair J R
Naand manne. Ek voel die foxie is te groot vir my. indien iemand nog nrs het pm dit maar vir my. dankie . Japie
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wire hair J R
Is hier niemand nader aan die Kaap/Boland wat hierdie honde teel nie?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Wire hair J R
Klop aan by KUSA - kennel Union of SA of so iets. Hulla sal jou dalk kan help met geregistreerde telers in jou omgewing??
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wire hair J R
KUSA se Jack Russels is die gekolde worshond maw. kortbeen tipe.DriesdlR wrote:Klop aan by KUSA - kennel Union of SA of so iets. Hulla sal jou dalk kan help met geregistreerde telers in jou omgewing??
Regte Jack Russels lyk so:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13642
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wire hair J R
Kontak die terrier club.PWV wrote:Is hier niemand nader aan die Kaap/Boland wat hierdie honde teel nie?
http://jackrussellsa.co.za/
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wire hair J R
Hoekom verkies julle die wire hair bo die gladde haar JR?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Wire hair J R
Eks nie n expert nie maar vir een glo ek die draadhaar shed minder as die gladdehaar.
Dit is vir my n groot rede hoekom ek eerder draadhaar sal gaan.
My honde is maar soos kinders in die huis.
Dit is vir my n groot rede hoekom ek eerder draadhaar sal gaan.
My honde is maar soos kinders in die huis.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- katjak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Sat Jan 31, 2009 8:07 pm
Re: Wire hair J R
Geno. Ek soek so n teef soos op jou foto. Maar al die geregistreerde telers se tewe is nou nog dragtig of net gedek en kleintjies sal eers van januarie af beskikbaar wees. Al my matte in my huis lyk al soos bokhaar matte en mamma is nie baie gelukkig nie. So dis die rede vir die langhaar. Ook waar die hondjie elke dag saam in die bakkie ry om maar die haar probleem te oorkom. Groete.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Wire hair J R
Ek kan uit ondervinding sê dis nie heeltemal waar nie. My rough coat gooi maar vrek baie hare as jy hom net los. Ek pluk hom (ander skeer hulle honde) wel af en toe, veral as seisoen draai daan maak dit 'n groot verskil en dan gooi hy minder as my vorige gladde haar JRs.airhunter wrote:Eks nie n expert nie maar vir een glo ek die draadhaar shed minder as die gladdehaar.
Dit is vir my n groot rede hoekom ek eerder draadhaar sal gaan.
My honde is maar soos kinders in die huis.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201809 ... 001a25.jpg[/IMG]
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Re: Wire hair J R
Sjoe mooi hondsPRINGHAAS wrote:Ek kan uit ondervinding sê dis nie heeltemal waar nie. My rough coat gooi maar vrek baie hare as jy hom net los. Ek pluk hom (ander skeer hulle honde) wel af en toe, veral as seisoen draai daan maak dit 'n groot verskil en dan gooi hy minder as my vorige gladde haar JRs.airhunter wrote:Eks nie n expert nie maar vir een glo ek die draadhaar shed minder as die gladdehaar.
Dit is vir my n groot rede hoekom ek eerder draadhaar sal gaan.
My honde is maar soos kinders in die huis.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201809 ... 001a25.jpg[/IMG]
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
- tau
- Hero Member

- Posts: 3950
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wire hair J R
Ek kry 14 Oktober my wirehair JR, of ek meot sê my 6 jarige dogtertjie kry een. Dit was dit of een of ander stoep "misssertjie". Eerstekeer in my lewe dat ek 'n "klein" hondtjie het. Wens my voorspoed toe. Ek hoop sy en my grooy honde kom goed oor die weg.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wire hair J R
sPRINGHAAS wrote:Ek kan uit ondervinding sê dis nie heeltemal waar nie. My rough coat gooi maar vrek baie hare as jy hom net los. Ek pluk hom (ander skeer hulle honde) wel af en toe, veral as seisoen draai daan maak dit 'n groot verskil en dan gooi hy minder as my vorige gladde haar JRs.airhunter wrote:Eks nie n expert nie maar vir een glo ek die draadhaar shed minder as die gladdehaar.
Dit is vir my n groot rede hoekom ek eerder draadhaar sal gaan.
My honde is maar soos kinders in die huis.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20180927/8c411150dd537dddd382367bc1001a25.jpg
-
shanenel
- Sr. Member

- Posts: 376
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am
Re: Wire hair J R
Gaan lees op oor die duitse jagdt terrier voor jy besluit.Ek het langer been JRT gejag tot ek my eerste Jagdt gekoop het.Al wat ek kan se WOW.