Soos daai Bob Beck wat hier kom langafstand jag doen het en toe sommer met sy 30-378 en bergers n buffel wil skiet en dan nog maak of dit n great jag koel is vir kort afstande. 3 skote "in the pocket" soos hy se en toe kry hulle die buffel eers die volgende dag...Capt. Oblivious wrote:Berger kort om n lekker 275gr VLD in 375 te maak..
Beste 375 punt vir buffeljag?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Kies vir jou enetjie 
Vanuit my persoonlike versameling
Vanuit my persoonlike versameling
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Dagsê
My .375H&H is baie akkuraat met Rhino se 380gr-koeëls. Ek het 'n paar bokke daarmee geskiet en een buffelkoei (my enigste buffel tot dusver). Die buffel is skuins van voor geskiet op 19 treë. Die koeël het die naaste skouerbeen gebreek, is deur die bokant van die hart en ons het dit net voor die boud aan die verste kant van die lyf uitgehaal. Dit het mooi omgeklink en in 'n reguit lyn gepenetreer. Trompsnelheid was 1890vps. Die buffel het sowat 15 treë verder dood neergeslaan. Of hierdie swaar koeël net so goed in ander gewere sal werk weet ek nie en ek weet ook nie of dit so goed op 'n groot buffelbul sal werk nie. 'n Enkele geval waartydens 'n koeël goed presteer het, is geen waarborg dat dit altyd so sal presteer nie.
Mooi loop

Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Rhino vir die wen as man na Deon se kikis kyk
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Wat het die Rhino gedoen om so te lyk? Dit is vir my voorwaar mooi!!!DWB wrote:Kies vir jou enetjie
Vanuit my persoonlike versameling
MAAAAAR nou seker die ou redenasie wie die Rhino gebruik en wie die Barnes of Peregrine gebruik. Die jagter gaan seker die eersteskoot op 'n "goeie" of gewenste hoek skiet en dus gaan die pad na die vitals beter wees. Die PH wat die opvolg skote gaan skiet vir sy brood en botter gaan seker baie keer die Buffel van agter of Q - away moet skiet en dan gaan die "overpenetrating" mono seker meer gewens wees om die langer pad na die vitals te kan vermag.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Vir die PH is dit waar iets met lekker cutting shoulder op soliede mono metaal koeel mooi werk. Soos die Barnes en Impala dink daar is nog vervaardigers.tau wrote: MAAAAAR nou seker die ou redenasie wie die Rhino gebruik en wie die Barnes of Peregrine gebruik. Die jagter gaan seker die eersteskoot op 'n "goeie" of gewenste hoek skiet en dus gaan die pad na die vitals beter wees. Die PH wat die opvolg skote gaan skiet vir sy brood en botter gaan seker baie keer die Buffel van agter of Q - away moet skiet en dan gaan die "overpenetrating" mono seker meer gewens wees om die langer pad na die vitals te kan vermag.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
DWB wrote:Kies vir jou enetjie
Vanuit my persoonlike versameling
Deon daai is baie smart. Kan sommer sien daai Rhinos is baas!
Jammer daar is nie n Dzombo in die mix nie.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 390
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
2de ry van bo af in die middel is 'n 400 en 450gr Dzombo
Gerhardu wrote:DWB wrote:Kies vir jou enetjie
Vanuit my persoonlike versameling
Deon daai is baie smart. Kan sommer sien daai Rhinos is baas!
Jammer daar is nie n Dzombo in die mix nie.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
RiaanPretorius
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ek het so 2 weke terug myself in dieselfde dilemma bevind met n buffeljag wat oor my pad gekom het 15 Okt en ek het toe maar berus by Rhino . Die 350gr sagte punt teen 2220 f/s en 340gr soliede punt teen 2249f/s groepeer 10mm uitmekaar op 50 m. Ek sal oor 2 weke kan terug rapporteer as als goed afloop.
Groete
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Carel jy kan Hornady DGS ook gebruik. Ek skiet met hulle en werk baie goed op buffel.
Die kaans is goed dat daai buffels ons gaan storm , soek punt wat diep loop en bene breek.
Ek wag jou.
Die kaans is goed dat daai buffels ons gaan storm , soek punt wat diep loop en bene breek.
Ek wag jou.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Sterkte Riaan!
Skiet reguit en raak en ek kan jou waarborg daai kombinasie sal sy deel doen.
Manne ek vir baie jare Rhino's in my 375 Ackley en 458 Lott geskiet. Ek is destyds weg van hulle agv hulle QC. n 2mm lengte verskil op hulle 458 500gr solids was vir my net een te veel. Vir die van julle wat hulle nou gebruik, hou lyk die QC deesdae?
Groetnis
Wouter

Williamwilliam007 wrote:Carel jy kan Hornady DGS ook gebruik. Ek skiet met hulle en werk baie goed op buffel.
Die kaans is goed dat daai buffels ons gaan storm , soek punt wat diep loop en bene breek.
Ek wag jou.
Carel het gevra vir die beste 375 koeel, nie die crapste nie!
Groetnis
Wouter
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Wouter, ek kyk nie, ek laai en skiet hulle net

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
LUAN wrote:Soos daai Bob Beck wat hier kom langafstand jag doen het en toe sommer met sy 30-378 en bergers n buffel wil skiet en dan nog maak of dit n great jag koel is vir kort afstande. 3 skote "in the pocket" soos hy se en toe kry hulle die buffel eers die volgende dag...Capt. Oblivious wrote:Berger kort om n lekker 275gr VLD in 375 te maak..
Hulle het seker gestoei om n 375 koel in daai dop te maak pas
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Comment was oor die vld koel nie die kaliberCapt. Oblivious wrote:LUAN wrote:Soos daai Bob Beck wat hier kom langafstand jag doen het en toe sommer met sy 30-378 en bergers n buffel wil skiet en dan nog maak of dit n great jag koel is vir kort afstande. 3 skote "in the pocket" soos hy se en toe kry hulle die buffel eers die volgende dag...Capt. Oblivious wrote:Berger kort om n lekker 275gr VLD in 375 te maak..
Hulle het seker gestoei om n 375 koel in daai dop te maak pas
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Hier is ñ meer opgedateerde weergawe...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Deon jy moet bietjie name van die doppe en punte druk en op jou kas plak anders dink ek alles is 404......
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Hahaha sal jou moet opvoed. 95% van die koeels is wel 404
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
+1Gerhardu wrote:Capt. Oblivious wrote:Berger kort om n lekker 275gr VLD in 375 te maak..
Man skiet net Rhinos!!!
Soos ek ook mos gese het - skiet Rhino's
It's not whether you get knocked down …….. It's whether you get up!!!!
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
They may damage your pride , but never give them the
power to crush your spirit.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Skiet hom eers met ñ Swift, dan ñ Barnes en laaste ñ Rhino.
As jy hom eerste met ñ Rhino skiet gaan jy nie kans hê om die ander te gebruik nie

PS: Dit was lekker om weer grootwild hier te praat al het Siebert die blerrie sniper mafia ook hier probeer insleep!
Bekruip hom tot lekker naby! Onder 50m en geniet elke oomblik!
O ja, moenie nou bekommer nie, maar die siekte is erg verslawend!
As jy hom eerste met ñ Rhino skiet gaan jy nie kans hê om die ander te gebruik nie
PS: Dit was lekker om weer grootwild hier te praat al het Siebert die blerrie sniper mafia ook hier probeer insleep!
Bekruip hom tot lekker naby! Onder 50m en geniet elke oomblik!
O ja, moenie nou bekommer nie, maar die siekte is erg verslawend!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Deon as ek eendag n buffel skiet het ek darem Aframes (oues so hulle breek nie) maar is lekker om te sien wat die manne se wat dit al gedoen het
Die laaste tyd is dit net QL en jag met tyken koels en soos jy se is lekker om van jakals jag en groot kalibers te lees ook
Die laaste tyd is dit net QL en jag met tyken koels en soos jy se is lekker om van jakals jag en groot kalibers te lees ook
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Is reg! Moes jou darem so bietjie gas gee!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5027
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ek dink ons praat heeltemaal te min grootwild oop die forum en dit is waar drome gebou word.
- OomMatt
- Full Member

- Posts: 197
- Joined: Tue Nov 17, 2015 1:48 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ek stem , laaste een moet Rhino wees , anders vat jy al die pret uit die jag.DWB wrote:Skiet hom eers met ñ Swift, dan ñ Barnes en laaste ñ Rhino.
As jy hom eerste met ñ Rhino skiet gaan jy nie kans hê om die ander te gebruik nie![]()
![]()
PS: Dit was lekker om weer grootwild hier te praat al het Siebert die blerrie sniper mafia ook hier probeer insleep!
Bekruip hom tot lekker naby! Onder 50m en geniet elke oomblik!
O ja, moenie nou bekommer nie, maar die siekte is erg verslawend!
Beplan juis my 2de volgende jaar , meskien dan doen wat ons preek , gooi eers ander koeel , dan met my Rhino's