Wie seg ek en die Oom wil met mekaar praat?Chevvy SS wrote:Oom PW, bel vir Gawie, julle is albei in die Paarl en 'n oproep kos 1c per minuut- dis goedkoper as data.
Aftermarket sneller vir Howa
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Om PW, jyt blykbaar vir Andre lekker diep in die poef gedrop met jou bekendstellingPWV wrote:Indien iemand belangstel in 'n Howa "sneller-kit" kan hulle in aanraking kom met Andre Lamprecht by 082 nul ses ses nul 972. 'n Onderdeel word vervang wat hom ligter maak - tot by ongeveer 8 onse.
Andre is in die Kaap.
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: Aftermarket sneller vir Howa
LUAN
Dankie vir die skakel na die video toe.
Ek is van opinie dat die Boere al meer met daai HACT gepeuter het. Van hulle breuk heelwat onder 1.5lb en is veilig.
Ek sien nie dat hy enigsins iets aan die voortrek gedoen het nie. Van ons hou nie van 'n voortrek nie. Op daai HACTs is ek al bewus van 2 maniere om die voortrek weg te neem. Ek is baie tevrede met myne op 1.2lb.
Dankie vir die skakel na die video toe.
Ek is van opinie dat die Boere al meer met daai HACT gepeuter het. Van hulle breuk heelwat onder 1.5lb en is veilig.
Ek sien nie dat hy enigsins iets aan die voortrek gedoen het nie. Van ons hou nie van 'n voortrek nie. Op daai HACTs is ek al bewus van 2 maniere om die voortrek weg te neem. Ek is baie tevrede met myne op 1.2lb.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Wat bedoel jy "in die poef gedrop"? Verduidelik bietjie.Gbyleveldt wrote:Om PW, jyt blykbaar vir Andre lekker diep in die poef gedrop met jou bekendstellingPWV wrote:Indien iemand belangstel in 'n Howa "sneller-kit" kan hulle in aanraking kom met Andre Lamprecht by 082 nul ses ses nul 972. 'n Onderdeel word vervang wat hom ligter maak - tot by ongeveer 8 onse.
Andre is in die Kaap.Baie dankie vir sy besonderhede, baie lekker ou om me te gesels oor koeitjies en kalfies.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Ons bestel so dat hy nie kan voorbly Oom
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Presies soos jy daar se.243Songdaug wrote:Ons bestel so dat hy nie kan voorbly Oom
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Is daar iemand in Pretoria wat kan help om my Howa se sneller te stel?
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
ChrisJan is in Roodepoort. Hy toor met 'n Howa sneller.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Geoffrey Barrabal (Wildman Cape Gate) doen ook 'n great job...my seun se Howa se sneller "getune" en baie tevrede
-
Matewis28
- Full Member

- Posts: 132
- Joined: Sun Oct 12, 2014 5:47 am
-
Christo J
- Full Member

- Posts: 184
- Joined: Sun Sep 11, 2011 7:04 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Sy nommer asbSakoTrippel2 wrote:ChrisJan is in Roodepoort. Hy toor met 'n Howa sneller.
Groete
Frans
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Ek het die naweek myne by Andre gekry.PWV wrote:Indien iemand belangstel in 'n Howa "sneller-kit" kan hulle in aanraking kom met Andre Lamprecht by 082 nul ses ses nul 972. 'n Onderdeel word vervang wat hom ligter maak - tot by ongeveer 8 onse.
Andre is in die Kaap.
Minder as vyf minute om in te sit. Voortrek heeltemal weg, breek sonder enige "creep". Het nog nie trekgewig gemeet nie, maar kan lekker lig gestel sonder moeite.
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Daar het julle dit nou! Dit werk!
-
Berra .204
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Fri Sep 16, 2016 2:43 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Ek het ook 3 van Andre se snellers. Die snellers kan baie lig gestel word maar ek het gevind dat hulle afgaan as die geweer gestamp word. So van 1lb af werk hulle baie mooi en veilig maar eks bang om ver onder dit te gaan. Stamp maar bietjie op die recoil pad of slaan met ‘n rubber hamer. Eerder velig as daai ekstra 10gr trekgewig.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Myne hardloop al vir 4 maande soos ‘n droom. Ook lekker lig gestel en soos Berra hierbo noem; maak seker dat hy nie te lig gestel is nie, deur geweer ‘n paar lekker stampe te gee om seker te maak dat hy veilig is.
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Hallo manne,PWV wrote:Sneller-kit
Sien die is n redelike ou draad.
Is daar van julle wat die toe langtermyn getoets het? Is dit die moeite werd?
Groete
Thysie
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Heinds
- Hero Member

- Posts: 786
- Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm
Aftermarket sneller vir Howa
Dit hang af waarna jy opsoek is. As jy 'n jewel of Bix & Andy tipe sneller soek gaan jy teleurgesteld wees. Indien nie dan sal jy lekker regkom met die bogenoemde opsies. Jard maak ook 'n lekker drop in sneller wat jy baie lig kan stel. Single stage. GroeteKaalvoetthysie wrote:Hallo manne,PWV wrote:Sneller-kit
Sien die is n redelike ou draad.
Is daar van julle wat die toe langtermyn getoets het? Is dit die moeite werd?
Groete
Thysie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Ek moet sê ek het met sneller gespeel (nie op Howa nie, maar punt geld) tot op die punt waar hy onveilig geraak het. Ja dit het 'n verskil gemaak en die geweer het lekkerder begin skiet soos ek gespeel het met die pull weight en overtravel van die sneller, maar dit het nogsteeds glad nie kers vasgehou by selfs die goedkoopste aftermarket sneller nie. Ek stel voor speel, geniet dit en kyk hoe dit vir jou werk, en as jy dan nog wil speel, kry 'n beter drop-in sneller. Dis die moeite werd (in my opinie).
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Die sneller werk baie goed om die HACT sneller na enkelstadium te verander en lekker lig te maak. Soos Heinds sê, dis nie Jewel of B&A nie, maar baie beter as HACT. Jard is beter as die trigger kit, maar kos ook heelwat meer.Kaalvoetthysie wrote:Hallo manne,PWV wrote:Sneller-kit
Sien die is n redelike ou draad.
Is daar van julle wat die toe langtermyn getoets het? Is dit die moeite werd?
Groete
Thysie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Aftermarket sneller vir Howa
I have 3x Gun Bloke 1.5lb and 1x 1.0lb spring kits for sale, R350 each excl shipping
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Kaalvoetthysie
- Sr. Member

- Posts: 253
- Joined: Sat Nov 04, 2017 12:13 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
Waar kry mens die Jard snellers en wat prys hulle? Na baie skool geld neig ek meer na die buy once cry once ding toe, maar weet ek kan nie die premium snellers bekostig nie, en glo ook nie ek’t vir my doeleindes so ‘n duur sneller nodig nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Aftermarket sneller vir Howa
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Aftermarket sneller vir Howa
https://threepercenttactical.co.za/Kaalvoetthysie wrote: Mon Aug 30, 2021 2:57 pm Waar kry mens die Jard snellers en wat prys hulle? Na baie skool geld neig ek meer na die buy once cry once ding toe, maar weet ek kan nie die premium snellers bekostig nie, en glo ook nie ek’t vir my doeleindes so ‘n duur sneller nodig nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
They bring in Jard now and then, I bought from them not so long ago.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver