S & O DGS 13 Oktober Durbanville
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Gaan iemand hier dalk die skiet bywoon?
Weet iemand hoeveel skote en minimum kaliber koeël gewig?
Dankie
Weet iemand hoeveel skote en minimum kaliber koeël gewig?
Dankie
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Gaan defnitief daar wees. Dis elke jaar n baie lekker skiet, en daar word in baie goeie gees deelgeneem.
Minimum kaliber is 9,3mm en die versoek is dat ammunisie gelaai word soos vir gevaarlike wild jag, om dit so realisties as moontlik te hou.
Om die speelveld gelyk te maak, kompiteer kalibers in klasse teen mekaar, en daar is n vooorgee stelsel. Die vier klasse is:
9,3 -.375
.400 - .425
.458 - .470
.500 en groter
16 rondtes nodig, 4 bane met 4 skote elk.
Hoop om jou daar te sien!
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Minimum kaliber is 9,3mm en die versoek is dat ammunisie gelaai word soos vir gevaarlike wild jag, om dit so realisties as moontlik te hou.
Om die speelveld gelyk te maak, kompiteer kalibers in klasse teen mekaar, en daar is n vooorgee stelsel. Die vier klasse is:
9,3 -.375
.400 - .425
.458 - .470
.500 en groter
16 rondtes nodig, 4 bane met 4 skote elk.
Hoop om jou daar te sien!
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Wat is afstande?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Jaco vdW
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
So tussen 5 en 70m.
Langer skote gewoonlik oor n trigger stick of soortgelyk. Twee of drie vêr skote, res naby en uit die vuis.
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
Langer skote gewoonlik oor n trigger stick of soortgelyk. Twee of drie vêr skote, res naby en uit die vuis.
Sent from my ALE-L21 using Tapatalk
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Great dankie
Ek gaan so paar solids moet laai

Ek bring nog ‘n pel saam.
Ek gaan so paar solids moet laai

Ek bring nog ‘n pel saam.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Damn ek is spyt ek mis dit alweer.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
//uploads.tapatalk-cdn.com/20181011/d25e875bd69a35f35840ac95c5a99053.jpg
Sometimes you are lucky.
4 skote met Magnetospeed en een sonder op 30 m oopvisier oor bakkie se bonnet.
Hornady 300 gr solids
68 gr S355
2315 fps average.
Ek wil nie jag koeëls op basn uitskiet nie en ook nie 200 gr Krieke nie dan hoor ek weet ek is verfynd.
Nou net my camo’s gaan soek, want ek was nog net op een so teiken skietdag en ek was al man sonder camouflage.
Sometimes you are lucky.
4 skote met Magnetospeed en een sonder op 30 m oopvisier oor bakkie se bonnet.
Hornady 300 gr solids
68 gr S355
2315 fps average.
Ek wil nie jag koeëls op basn uitskiet nie en ook nie 200 gr Krieke nie dan hoor ek weet ek is verfynd.
Nou net my camo’s gaan soek, want ek was nog net op een so teiken skietdag en ek was al man sonder camouflage.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Ek hoe flinch ek hulle na regs 
Man mag maar hy skop die magnetospeed se strap na elkeskoot los!!! By skoot 4 toe sien ek spoed is veilig en haal magnetospeed af.

Man mag maar hy skop die magnetospeed se strap na elkeskoot los!!! By skoot 4 toe sien ek spoed is veilig en haal magnetospeed af.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 457
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Dis heelwat makliker om clovers te skiet as die gate so groot is ;-)
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Dit was nou lekker. Ek was seker tweede laaste, maar dit was pret.
Die kaliber bonus is vir my minder belangrik as eerder klasse vir teleskoop, Aimpoint’s/reflex en oopvisier.
Die seekoei en krokedil op 60 m met oopvisier is bitter moeilik.
Die kaliber bonus is vir my minder belangrik as eerder klasse vir teleskoop, Aimpoint’s/reflex en oopvisier.
Die seekoei en krokedil op 60 m met oopvisier is bitter moeilik.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Aitsa! Mooi gedoen!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Nou waar was die camo's dan?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: S & O DGS 13 Oktober Durbanville
Hi sies ek sal gestraf word.Hein22 wrote:Nou waar was die camo's dan?
Man moet seker oefen soos jy jag. Kamaste, jagmes, Buff, as sakkie en gun bearer.
My vrou het my so gekyk Saterdag oggend toe ek my camo's aantrek onder groeps druk en net haar kop geskud. Toe gaan ek maar weg na 'n t-shirt.
Kyk maar van die manne skiet vrek mooi. EK weet net nie of hulle spoed die regte charge sal maak nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.