ranger tralies
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
ranger tralies
manne ek moet tralies opsit vir my ford supercab.
nou ford se ek kan net hulle tralies opsit om die bakwerk se waarborg te hou.
hoewel ek baie nuwe fords sien wat met rhino,stockman of ander tralies ry.dit lyk of stockman se tralie baie dieselfde as die ford tralie vasgesit word en hys omtrent 3k goedkoper.
ek sit nou in n twyfel of ek moet meer betaal vir die ford tralie en of die ander opsies ook maar sal werk??

.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- Cor Jacobs
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Mon Apr 16, 2012 1:03 pm
Re: ranger tralies
Hallo Johans,
Ek het my Ford Supercab se tralies ook by n onafhanklike veskaffer opgesit 2 jaar gelede, en nog nie n problem van n dag oud nie.
Die tralies is nie net bo-op die kant van die bak gemount nie, maar het ook n plaataf in die hoeke waar dit binne die bak ook vas is. Ek glo jy verstaan wat ek bedoel. Ek is seker as die ander opsie ook soos Ford se tralies lyk, sal jy nie n fout maak nie.
Groete,
Ek het my Ford Supercab se tralies ook by n onafhanklike veskaffer opgesit 2 jaar gelede, en nog nie n problem van n dag oud nie.
Die tralies is nie net bo-op die kant van die bak gemount nie, maar het ook n plaataf in die hoeke waar dit binne die bak ook vas is. Ek glo jy verstaan wat ek bedoel. Ek is seker as die ander opsie ook soos Ford se tralies lyk, sal jy nie n fout maak nie.
Groete,
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: ranger tralies
ek verstaan wat jy se cor
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: ranger tralies
Die Ford tralies keer dat die bakwerk nie kraak nie maar die verf gehalte is swak en die goed roes in "stereo" hierby ons aan die kus die rolstaaf in die middle van die tralies maak dit onbruikbaar vir plaaswerk.johans wrote:manne ek moet tralies opsit vir my ford supercab.
nou ford se ek kan net hulle tralies opsit om die bakwerk se waarborg te hou.
hoewel ek baie nuwe fords sien wat met rhino,stockman of ander tralies ry.dit lyk of stockman se tralie baie dieselfde as die ford tralie vasgesit word en hys omtrent 3k goedkoper.
ek sit nou in n twyfel of ek moet meer betaal vir die ford tralie en of die ander opsies ook maar sal werk??
DD
- charlk
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Mon Jul 16, 2018 1:50 pm
Re: ranger tralies
Hi Johans
jy kan Natco probeer. Hulle is in Robertson
baie nice. het op my Mazda.
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
jy kan Natco probeer. Hulle is in Robertson
baie nice. het op my Mazda.
Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
- Witlomu
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Re: ranger tralies
Fittys tralies bloemfontein, hulle het vir my gecourier PE toe. Goedkoper as Natko en vir my baie mooier! Gaan kyk hulle fotos op facebook
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: ranger tralies
Maak net seker als is die 1ste keer reg.Witlomu wrote:Fittys tralies bloemfontein, hulle het vir my gecourier PE toe. Goedkoper as Natko en vir my baie mooier! Gaan kyk hulle fotos op facebook
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Ek het nie heeltemal lekker naverkope diens ervaar by hulle nie.
Onvolledige rubberising wat ek moes betaal om klaar te maak en geen crossbar voor teen die kajuit nie wat ek later moes opsit na dieselfde issue n vriend se agterruit gekos het.
Andersins is dit n goeie produk.
Goed, beter, 6millimeter!
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: ranger tralies
sal ooit weer iets by hulle doen nie.Witlomu wrote:Fittys tralies bloemfontein, hulle het vir my gecourier PE toe. Goedkoper as Natko en vir my baie mooier! Gaan kyk hulle fotos op facebook
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
my pa het sy nuwe hilux 2.4 n maand terug soontoe gevat om n towbar op te sit.lank storie kort,hulle het die vorige model hilux towbar daar in geforseer met ratchets en crowbars,hulle het gate geboor op plekke waar nie geboor moet word nie en ander gate met klomp washers probeer opvul.hulle het tot n stuk van die plastiek bumper afgesny.
toe hulle nou klaar is druk die klap op die towbar as jy hom oopmaak,maw hy hang nie aan sy kabeljties nie.
hulle het bloot hulle skouers opgetrek en met ander voertuie se werk aangegaan.
na ons eers na baie oproepe by die eienaar uitgekom het,het hy gese ons moet die bakkie weer inbring
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: ranger tralies
Stockman tralies is nie meer daai skaaptralies wat ons almal geken het nie. Die eienaar van nie Franchise is op Queenstown en ek ken hulle baie goed, Ludwig self ry n Ranger en obviously het hulle die tralies opgesit.
Hulle sit ook die regte hegstukke op. Loer gerus http://www.chevron.co.za/page49.html Hulle tralies is ook modulêr en jy kan inlas en weglaat soos jy wil, hulle doen ook nou extra leertjies, hekkies en skietrame ens. Ek het van hulle op my bakkie en is baie gelukkig.

"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Witlomu
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Re: ranger tralies
Dit is nou jammer dat Fittys sulke swak diens lewer, ek hou regtg baie van hulle tralies maar dit is onaanvaarbaar. Dankie vir julle terugvoer, ek sal hulle nie weer ondersteun nie!
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: ranger tralies
ek het met hulle gepraat,hulle is ook die enigste wat bereid is om die bakwerk se waarborg oor te neem sou jy nie ford tralies opsit nie maar stockman.andre007 wrote:Stockman tralies is nie meer daai skaaptralies wat ons almal geken het nie. Die eienaar van nie Franchise is op Queenstown en ek ken hulle baie goed, Ludwig self ry n Ranger en obviously het hulle die tralies opgesit.
Hulle sit ook die regte hegstukke op. Loer gerus http://www.chevron.co.za/page49.html Hulle tralies is ook modulêr en jy kan inlas en weglaat soos jy wil, hulle doen ook nou extra leertjies, hekkies en skietrame ens. Ek het van hulle op my bakkie en is baie gelukkig.
behalwe vir die feit dat hulle ook van die goedkoopste is kan jy sommer rubberising ook by hulle laat doen,dit help nogal as jy nie naby die groot dorp bly nie.
al wat my afsit van die tralie is dat hulle hom nou net maak in 50mm,ek hou nie baie van die dik pyp nie.
dankie vir die raad
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: ranger tralies
Jy kan Johan Botha in Bloemfontein ook probeer, baie goeie tralies, net nie seker oor die waarborg nie, dit sal jy by hom moet uit vind. JBC performance exhausts.
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag