Leatherman "Tread"
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Leatherman "Tread"
Wil bietjie hoor of iemand op die forum al die produk aan geskaf het ? en wat is jou mening . Kyk nou al 'n rukkie na dit en kan net nie sover op 'n besluit kom nie . Hy lyk vir my baie soos 'n ge cromde timing chain en swaar .
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Leatherman "Tread"
Goeie dag omnia ek dra myne al vir n jaar en voel leeg sonder hom as hy nie aan my arm is nie.
ek is baie tevrede met myne en het hom al paar keer gebruik glo dit nou of nie.
jy sal regtig nie spyt wees nie myne is ook gecrome en stort, werk in tuin alles met hom leterlik alles.
Koop jy sal nie spyt wees nie.
koop net die original het al baie fakes Gesien
ek is baie tevrede met myne en het hom al paar keer gebruik glo dit nou of nie.
jy sal regtig nie spyt wees nie myne is ook gecrome en stort, werk in tuin alles met hom leterlik alles.
Koop jy sal nie spyt wees nie.
koop net die original het al baie fakes Gesien
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Leatherman
Hier is myne.//uploads.tapatalk-cdn.com/20181017/ec5b9c99a490b3f5ab1347bcd8921873.jpg
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leatherman "Tread"
Het ook soos jy gevoel Omnia maar hy is so handig ek kan net nie sonder hom nie
Myne jag sommer saam ook en moes al gewonde rooibok ram met hom vankant maak. Hy is nou al so oud hulle het nie meer parte vir hom nie maar ek kan dit net nie oor my hart kry om hom in te ruil nie
Myne jag sommer saam ook en moes al gewonde rooibok ram met hom vankant maak. Hy is nou al so oud hulle het nie meer parte vir hom nie maar ek kan dit net nie oor my hart kry om hom in te ruil nie
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Re: Leatherman "Tread"
"moes al gewonde rooibok ram met hom vankant maak".
Vertel bietjie meer?
Vertel bietjie meer?
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Leatherman "Tread"
Tune jy jou 270 met hom 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 1005
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Leatherman "Tread"
n Mens het baie meer tools nodig om n 270 te tune!!!.Supacow wrote:Tune jy jou 270 met hom
Het jy daai man se voorarms gesien. Gewoond aan 16Pd hammer slaan.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Leatherman "Tread"
Maer gatte het net plek vir 3allen keys en 'n torx dans die arm vol
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Leatherman "Tread"
n 270 is nie moelikheid nie .... jy haal hom net uit die sakkie, streel hom so 2 of 3 keer saggies, dan tune jy hom "hiwzit" bru ... en skiet sommer groot bokke platSupacow wrote:Tune jy jou 270 met hom

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Leatherman "Tread"
Baie waar die n 270 is nou maar net yster.jdpretorius wrote:n 270 is nie moelikheid nie .... jy haal hom net uit die sakkie, streel hom so 2 of 3 keer saggies, dan tune jy hom "hiwzit" bru ... en skiet sommer groot bokke platSupacow wrote:Tune jy jou 270 met hom
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: Leatherman "Tread"
Bly net vêr weg van jou motor se batery af met daai ding. As daai ding n kortsluiting maak, brand hy jou vlenters tot op die been.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1847
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Leatherman "Tread"
Ai manne ai
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
-
Varkjagter1
- Newbie

- Posts: 38
- Joined: Tue Oct 23, 2018 2:06 pm
Re: Leatherman "Tread"
Lyk my ook soLoopSoosStroop wrote:Dit lyk maar vir my na 'n 270 ding
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Leatherman
Bahalwe vir die battery-ding, kan dit nogal heel nuttig wees....270 Man wrote:Ai manne ai
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Groetnis!
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: Leatherman "Tread"
Dankie glo my dit is maak n bier ook baie lekker oop



Sent from my LM-G710 using Tapatalk




Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

