Plaashaas Sorted, dankie

Post Reply
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Plaashaas Sorted, dankie

Post by LeRoy »

Ek is DRINGEND opsoek na Plaashaas (Gerhard).

Ons is Donderdagaand tussen Ermelo en Piet Retief ge-hijack en van my Cruiser en ander besittings beroof.

Plaashaas kan moontlik help om die rowers en kar op te spoor.


Dankie, ek het hom in die hande gekry.
Last edited by LeRoy on Tue Oct 23, 2018 5:25 pm, edited 2 times in total.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
User avatar
.270 Man
Full Member
Full Member
Posts: 227
Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm

Re: Plaashaas

Post by .270 Man »

Alle voorspoed my vriend.
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
;D ;D ;D
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Plaashaas

Post by DWB »

LeRoy wrote:Ek is DRINGEND opsoek na Plaashaas (Gerhard).

Ons is Donderdagaand tussen Ermelo en Piet Retief ge-hijack en van my Cruiser en ander besittings beroof.

Plaashaas kan moontlik help om die rowers en kar op te spoor.
Dagsê LeRoy,

Jammer om te hoor.

Is julle met die plaaslke Piet Retief veiligheids manne in verbinding?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Plaashaas

Post by ruaanb »

LeRoy wrote:Ek is DRINGEND opsoek na Plaashaas (Gerhard).

Ons is Donderdagaand tussen Ermelo en Piet Retief ge-hijack en van my Cruiser en ander besittings beroof.

Plaashaas kan moontlik help om die rowers en kar op te spoor.
Jinne ek sit en lees nou net op die landcruiser forum daaroor. Sterkte daar.
User avatar
Plaashaas
Hero Member
Hero Member
Posts: 1018
Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm

Re: Plaashaas

Post by Plaashaas »

Ek PM jou
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Plaashaas

Post by LeRoy »

Is julle met die plaaslke Piet Retief veiligheids manne in verbinding?[/quote]

Afriforum en die wit Afrikaanse polisie lede van Piet Retief is fantasties met hulle ondersteuning en hulp. Regtig nog ONS mense. Kapteins Henn, Gouws en a/o Danie. Simpatiek en só behulpsaam.
Selfs die eienaars van DELOFT gastehuis. Die mense het uit hulle pad gegaan om te help - selfs hulle Pajero vir ons geleen om SAPD toe te gaan vir die saak, bank kaarte te kry, selfone ens. (Marinda en Leon(?))
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
LeRoy
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Mon Jan 16, 2017 4:37 pm

Re: Plaashaas

Post by LeRoy »

.270 Man wrote:Alle voorspoed my vriend.
Dankie, ons het dit nodig.
Steyr Mannlicher .308
Steyr Mannlicher .375
Tikka T3 .243
Marrochi 12 br
FN Fal (R1) 7.62
Tyrol .22
Ruger .22 s/a
Howa 6.5 CM - op pad uit >:D
CZ75 B 9mmP
Beretta Nano 9mmP
Tikka TX3 6.5CM
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Plaashaas Sorted, dankie

Post by DWB »

Dis hulle.

Bly die gemeenskap kon help
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply