Lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag

Post Reply
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag

Post by theedge »

1 Thessalonicense 4:1

‘…, soos julle van ons geleer het hoe julle moet wandel en God behaag, …’

- Hoe ons, ons lewens lei kan vir die Here eer en lof bring.
- Ons daaglikse lewe moet iets wees wat Hom vereer.
- Dit begin met elke besluit wat ons neem en elke houding wat ons kies.
- Wees gedetermineerd om te lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag.
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2465
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag

Post by jdpretorius »

Amen
dankie boeta,
die Here Jesus seën vir julle

Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
6mmMusgrave
Hero Member
Hero Member
Posts: 1033
Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm

Re: Lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag

Post by 6mmMusgrave »

Baie dankie altyd iets om oor na te dink. Amen
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag

Post by EtienneA »

Dankie hiervoor. Amen.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 982
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: Lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag

Post by partner »

Dankie baie. Het jou dagstukkies gemis.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag

Post by Lourens Potgieter »

Baie treffend. Kan nie 50% van die tyd 'n Christen wees en die res van die tyd lekker rof nie(my taal is nie altyd na wense nie)....laat mens so bietjie self ondersoek doen.Dankie
Joe13
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am

Re: Lewe sodat alles wat jy doen, Hom sal behaag

Post by Joe13 »

Mooi boodskap die dankie.
Johann...

Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Post Reply