Dag manne, ek was lanklaas op die Forum, die werk hou n man besig.. wat sal julle s? is die beste roep klanke vir ou vlekkie die tyd van die jaar
Botma
beste klanke vir die tyd van die jaar
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: beste klanke vir die tyd van die jaar
Daar is 'n post met tips per maand soek so bietjie 
-
henti
- Full Member

- Posts: 106
- Joined: Mon May 10, 2010 9:59 pm
Re: beste klanke vir die tyd van die jaar
Naand manne
Ek soek en soek en soek vir daai raad maar kry dit nie wil iemand my nie asb net n tip gee waar die informasie is nie dan sal dit van grote hulp wees
Henti
Ek soek en soek en soek vir daai raad maar kry dit nie wil iemand my nie asb net n tip gee waar die informasie is nie dan sal dit van grote hulp wees
Henti
.22 Voere , .22 Hornet Brno , Sako 308 , Baikal 12ga , 1838 hollace and sons voorlaaier , Glock 19 , Winchester 1300
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
Re: beste klanke vir die tyd van die jaar
Botma
Sekere ouens kry al hul jakke op kos klanke ander weer net op jak klanke so speel bietjie met hom
Sekere ouens kry al hul jakke op kos klanke ander weer net op jak klanke so speel bietjie met hom
25-06 Savage Tactical