Varswater fish finder

Any freshwater fishing stories here/ Enige varswater hengel stories hier.
Post Reply
User avatar
Antonie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am

Varswater fish finder

Post by Antonie »

Goeie more Julle,

Ek is opsoek na n varswater fish finder vir my seun.

Die tiepe wat jy sommer in cast? So iets soos wat verlede week op "Hier gaan ons alweer" geadverteer was.

Het van julle al so iets gebruik? Werk dit? Is dit die moeite werd om so iets te koop. Waar koop ek die ding?

Ek luister graag na julle insae.

Groete.
User avatar
Lourens Potgieter
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am

Re: Varswater fish finder

Post by Lourens Potgieter »

Antonie ek dink daai is sommer 'n foefie. Vis bly nie op een plek nie, gebruik eerder daai geld en belê in twee goeie stokke of katrolle vir die man. Ek kan sien dat manne op 'n boot fishfinders gebruik.

As jy steeds wil kry, ek is seker by Western Accessories sal jy kry, of by Ganis in Witbank.
User avatar
Trompie
Hero Member
Hero Member
Posts: 511
Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am

Re: Varswater fish finder

Post by Trompie »

Fishfinder word nie net gebruik om vis te soek nie. Dit word eintlik meer gebruik om struktuur te soek wat jy weet gaan vis oplewer in varswater.
Probleem wat ek kan sien met daai tipe fishfinder is dat hy wifi gebruik om met die foon te praat. So hoe ver kan hy werk?

Hang maar seker af watse frequency hy gebruik maar dit kan nie fantasties wees vir nie veral as daar golwe op die dam is.

Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
User avatar
Antonie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 96
Joined: Tue Aug 23, 2011 9:40 am

Re: Varswater fish finder

Post by Antonie »

Dankie vir die terugvoer.

Ek sal die ingedagte hou.
Post Reply