Mid somer in die Kalahari...

Post Reply
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

Hartlike goeie môre..

Ek en Myburgh het besluit om 'n slag 'n ander koers in te slaan, die keer so 400km noord oos van Kuruman , in die Brey en Tosca area. Dit is volgens my ook seker een van die mooiste dele van die Kalahari...dis ons eerste keer wat ons in die deel besoek aflê. Toe ons Tosca binne ry het 'n ander tipe gevoel ons gevat, 'n gevoel van rustigheid en tevredenheid...die teerpad het eweskielik opgehou en ons was op die grondpad, als het net rustig geword en Myburgh het paar kudu koeie opgemerk wat rustig in die veld wei. Die son was besig om te sak toe ons voor die boer se huis stil hou. Ek het dadelik die netheid op die werf opgemerk met die son wat nou begin proe aan die horison. Die boer en sy vrou het ons dadelik laat welkom voel , tipiese Kalahari vriendelikheid. Na 'n lekker koppie koffie en beskuit in die hitte het die boer ons na die jagkamp geneem en die sonbesies was nog lekker aktief net voor sononder. Toe ons die hek van die jagkamp oopmaak het 'n blou swembad ons gegroet en die Kameelhout was klaar gepak in die groot braai area...met die intrap hier kon ek sien die boer hou sy hand op hierdie spog jagplaas. My kinders en hulle se ma was in hulle element en ons het dadelik tuis gevoel. Myburgh was baie beïndruk met die buffels wat vrylopend was in die jagkamp, min het ons geweet hulle sal die volgende oggend vroeg hul opwagting maak. Ons was hier om 'n paar varke te skiet en die volgende oggend vroeg was ons op die skietbaan om te kyk of ons gewere reg is. Die boer het ons paar plekke gaan wys waar die varke aktief is, dit was hoofsaaklik 'n voorsit jag agv die buffels wat vrylopend is . Ek kon dadelik opmerk dat hier genoeg spesies en wild op hierdie plaas is vir die jagters. Hier is paar fotos...

Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by tripodmvr »

Ben, dankie vir die mooi fotos. Geniet jul kuier daar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

.......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4790
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Carl »

Baie mooi fotos, ek sien altyd uit daarna.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6968
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by DWB »

Baie mooi!

Daai wye horing waterbok bul sou moeilikheid gehad het as ek daar was :)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by FHM »

Pragtig Ben - geniet dit julle !
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by ruaanb »

lekkerte!
User avatar
Smiley
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 402
Joined: Sat Nov 17, 2012 2:36 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Smiley »

Mooi foto's.. Ben ek geniet jou skrywe en wedervaringe saam jou seun..
Ek was bevoorreg om laasweek saam met my seun 100km noord van Upington ook in die Kalahari duine te kon jag.
User avatar
Ben Remington
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Ben Remington »

Baie dankie aan almal....ons kyk volgende na ñ mooi Swartwildebees en/of Steenbok. Ek probeer om vir Myburgh een van elke spesie te laat skiet sovêr as wat dit moontlik is vir my. Die lewe is kort en op die einde van die dag is dit oomblikke soos hierdie in die veld wat geld nie kan koop nie....

Groetnis
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by win270 »

Pragtige foto's en vertellinge soos altyd, Ben. Julle het die varke beslis minder gemaak daar! Geniet dit. Sulke ervaringe saam met jou seun kan geen geld ter wereld koop nie. Ons woon steeds in die mooiste land!
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Nella »

Mooi gegooi daar!
Lekker vet otters daai.
Just smile and wave boys >:D
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by joe rocket »

Sjoe baie mooi plaas. Weereens mooi bokke.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Mid somer in die Kalahari...

Post by Frederik »

Netjies geniet dit julle.
Post Reply