Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Manne ek op die punt om een te koop, wat dink julle van hulle. 2.5 d/c 4x4 118kw.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Mens sal sumier tronk toe as jy n Nissan ry.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- JohanvanZyl
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
As jy jou get out of jail card gooi kom jy dadelik uit en dan ry daai navara baie lekker. My broer het een. Hy boer nie so ek weet nie van plaasbakkie nie maar ek sal nie omgee om n navara te ry as daaglikse werk toe en terug, langpad en so nou en dan speel nie. Meer as genoeg spasie. Meer as genoeg krag en padhouvermoee is goed. Branstof is so net oor die 9km/l gem spoed van 130
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Arnold, jy kan my bel by o83 45o o 718.Arnold van Wyk wrote:Manne ek op die punt om een te koop, wat dink julle van hulle. 2.5 d/c 4x4 118kw.
Myne was nog net 'n plesier. Speel en werk ewe hard met hom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Was jy al by 'n dokter?Arnold van Wyk wrote:Manne ek op die punt om een te koop, wat dink julle van hulle. 2.5 d/c 4x4 118kw.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Ek sou baie eerder 'n Isuzu of Hilux koop. Nissan is die Mercedes van Japan, met al die probleme en duur parte wat dit behels.
Of so iets
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Dr se als is reg.
Gawie bel jou vanaand.
Gawie bel jou vanaand.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Hoekom ry ek 'n Nissan.....................WANT JY KAN MET NISSAN.Supacow wrote:Mens sal sumier tronk toe as jy n Nissan ry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
-
Charles7x57
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Sep 13, 2018 7:07 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Ek moet erken ek is nie n Nissan fan nie maar hulle is sterk.
Ons gaan in 2010 Sodwana toe vir die Mynmanne. In die kampterrein gaan sit ons VW Constellation trok in die sand vas. Een ou wat saam was het die trok met sy Navara uit die sand getrek sonder enige probleme.
Ons gaan in 2010 Sodwana toe vir die Mynmanne. In die kampterrein gaan sit ons VW Constellation trok in die sand vas. Een ou wat saam was het die trok met sy Navara uit die sand getrek sonder enige probleme.
- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
As hy handrat is verwag maar om enige tyd na 100 000km Clutch te vervang!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Myne staan nou op 155 000 kilometer.DriesdlR wrote:As hy handrat is verwag maar om enige tyd na 100 000km Clutch te vervang!
In my beroep dra hy gereeld vrag en sleep ten minste 2 maal 'n week 'n 'n agt voet, platbak sleepwa vol kaste. Meeste daarvan is in die dorp, so die koppelaar werk!
Ek het ook verwag dat hy hier rondom 125 K moet gaan, maar hy loop nog mooi.
Hy moet einde van die maand gediens word en ek sal dan die koppelaar laat nagaan.
Hy is wel swaar op sy voorste remskoene, maar ek vermoed dit is maar die sleep en vrag dra, want my sleepwa het nie remme van sy eie nie.
'n Groot pluspunt vir my is sy 16 duim vellings. Sy Grabbers is nog bekostigbaar. Selfs in Calvinia.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Julle paarl manne sukkel mos maar om in die spoor te hou.
is seker die navara se spoed.
17" deesdae die mees gewildste, en goedkoopste(sekere brands natuurlik)
is seker die navara se spoed.
17" deesdae die mees gewildste, en goedkoopste(sekere brands natuurlik)
HOU HOM DAAI DIKTE
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Ek het my Navara se koppelaar vervang op 160000kms. Enigste ander probleem was redelik vroegerig dat die koppelaar op die "alternator" begin raas en moes ek die hele ding vervang, volgens die agente. Oor hulle sal ek nie meer uitwei nie. Verder loop hy mooi. Baie goeie padhou vermoë en baie spasie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Arnold
Is dit die 106kw, 128kw of 140kw weergawe? Sover ek kan onthou was daar nie n 118kw weergawe nie.
Groetnis
Wouter
Is dit die 106kw, 128kw of 140kw weergawe? Sover ek kan onthou was daar nie n 118kw weergawe nie.
Groetnis
Wouter
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Advies asb Nissan Navara 2015 4x4
Wouter, 128kw die bakkie is 2015, 4x4, d/c met 28000km, sy derde ryding net vir vakansie ry. Ek probeer net my kop regkry oor tweedans koop.
My eerste keuse is club-cab, Isuzu by my het "special" op 250 D/Max maar jammer sy afweking is nie goed nie, My pel al op tweede bak, skud stukkend op grondpad. Prys is reg maar nee nie vir my nie.
Hier waar my m@&r nou heel suur is, Ford het mooi "specials" maar ek het gesloer en was te laat. ry vandag weer en vra vir beste prys. Man gee prys ek se reg maak vaktuur uit. Oops nee as ek kontant koop R20 000.00 extra, hulle kry dit as "kick-back van bank.
My eerste keuse is club-cab, Isuzu by my het "special" op 250 D/Max maar jammer sy afweking is nie goed nie, My pel al op tweede bak, skud stukkend op grondpad. Prys is reg maar nee nie vir my nie.
Hier waar my m@&r nou heel suur is, Ford het mooi "specials" maar ek het gesloer en was te laat. ry vandag weer en vra vir beste prys. Man gee prys ek se reg maak vaktuur uit. Oops nee as ek kontant koop R20 000.00 extra, hulle kry dit as "kick-back van bank.
