6.5 creedmoor QL hulp asb.
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
6.5 creedmoor QL hulp asb.
Hello as iemand dalk my QL vir my howa 6.5 creedmoor asb.
Koeel: Hornady ELD X
Koeel gewig: 143gr
Dop: Lapua
H2O: 3.364 gram
Slagdop: CCI 450 small rifle primer
Tpl: 74.03 mm
Gelaai: 73.03mm
Loop lengte: 24" dik loop
Magneto speed sporter
Lading: gem spoed oor 5 skote
40.5=2536
40.8=2563
41.0=2584
41.2=2600
41.4=2606
41.6=2614
41.8=2647
Baie Dankie
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Koeel: Hornady ELD X
Koeel gewig: 143gr
Dop: Lapua
H2O: 3.364 gram
Slagdop: CCI 450 small rifle primer
Tpl: 74.03 mm
Gelaai: 73.03mm
Loop lengte: 24" dik loop
Magneto speed sporter
Lading: gem spoed oor 5 skote
40.5=2536
40.8=2563
41.0=2584
41.2=2600
41.4=2606
41.6=2614
41.8=2647
Baie Dankie
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
What powder did you use ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
S365 (029-18)
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
42.2 grains of this batch
2672 fps at the muzzle
51500 psi
2672 fps at the muzzle
51500 psi
Last edited by Dale SH on Sun Dec 02, 2018 5:54 pm, edited 1 time in total.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
I think that should be Lot 92 not 29JJ777 wrote:S365 (029-18)
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Yes sorry about that Dale.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Stoot hulle na so 2720 toe..
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Dankie Johan ek sal kyk om nader aan daai spoed tekom.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Hoekom sal hy nou so iets wil doen?JohanvB wrote:Stoot hulle na so 2720 toe..
Dale gee hom dan nou sy gekalibreerde lading volgens QL!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
jayzet
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Wed Apr 11, 2018 11:37 am
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Stem saam met Gawie. Luister na Dale se voorskrif
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
Sent from my SM-G930F using Tapatalk
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Baie dankie ja ek wag maar eers om van Dale tehoor dan sal ek sien wat ek moet maak.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
?JJ777 wrote:Baie dankie ja ek wag maar eers om van Dale tehoor dan sal ek sien wat ek moet maak.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
What are you waiting to hear about ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Hi Dale, what QL says about the node is and whats speed I need to get.
This is only if you able to help.
Thanks
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
This is only if you able to help.
Thanks
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
See post no 4 above
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Dale your message about the speed only appeared now.
Thank you for the help
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Thank you for the help
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
This oneDale SH wrote:42.4 grains of this batch
2672 fps at the muzzle
51500 psi
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Yes I couldn't understand what the guys is talking about. Haha
I wil load it and let you know thanks Dale.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
I wil load it and let you know thanks Dale.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Snaaks want dit is die spoed wat ek met 140gn Nosler CC hardloop en groepeer die beste daar. Per toeval gee QL ‘n spoed van 2735fps vir my 24” loop.Gawie(13mm) wrote:Hoekom sal hy nou so iets wil doen?JohanvB wrote:Stoot hulle na so 2720 toe..![]()
Dale gee hom dan nou sy gekalibreerde lading volgens QL!
Wil nie stry optel nie, ek wonder maar net hoekom QL amper 50fps stadiger aandui vir ‘n 3gr swaarder koeel?
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Dit gaan oor die projektiel se gewig Plus die betrokke lot kruit se brandtempo.Gbyleveldt wrote:Snaaks want dit is die spoed wat ek met 140gn Nosler CC hardloop en groepeer die beste daar. Per toeval gee QL ‘n spoed van 2735fps vir my 24” loop.Gawie(13mm) wrote:Hoekom sal hy nou so iets wil doen?JohanvB wrote:Stoot hulle na so 2720 toe..![]()
Dale gee hom dan nou sy gekalibreerde lading volgens QL!
Wil nie stry optel nie, ek wonder maar net hoekom QL amper 50fps stadiger aandui vir ‘n 3gr swaarder koeel?
Dit werk min of meer so dat as jou lot kruit bietjie vinniger brand jou nodespoed bietjie afneem en andersom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Eish Apie, ek verstaan nie jou antwoord nie. Heel moontlik onkunde...
Soos ek verstaan is nodespoed ‘n funksie van looplengte alleenlik? Jou manipuleer jou barreltime om op die nodespoed te kom deur middel van kruit lading, koeelgewig en dravlak van die koeel?
Help ‘n ou reg hier man asb.
Soos ek verstaan is nodespoed ‘n funksie van looplengte alleenlik? Jou manipuleer jou barreltime om op die nodespoed te kom deur middel van kruit lading, koeelgewig en dravlak van die koeel?
Help ‘n ou reg hier man asb.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
JJ777, jy vat te lank!! Skiet die blerrie koeëls jong!!
-
Hansieslim
- Hero Member

- Posts: 1373
- Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Ek wil iets sê, maar ek gaan nie.
Ek stem saam met JohanvB ..waar hy sê JJ77 moet nou die goed skiet, want ons almal wag vir jou uitslae. JJ777, plaas asb fotos van jou teiken as jy kan asb. As jy kan ook asb van 'n lading wat so 30fps en 50fps vinniger is. Daar is 'n moontlikheid dat dit 'n interessante gesprek kan uitlok...
Groetnis
Ek stem saam met JohanvB ..waar hy sê JJ77 moet nou die goed skiet, want ons almal wag vir jou uitslae. JJ777, plaas asb fotos van jou teiken as jy kan asb. As jy kan ook asb van 'n lading wat so 30fps en 50fps vinniger is. Daar is 'n moontlikheid dat dit 'n interessante gesprek kan uitlok...
Groetnis
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Wat is jou dop lengte ??JJ777 wrote:Hello as iemand dalk my QL vir my howa 6.5 creedmoor asb.
Koeel: Hornady ELD X
Koeel gewig: 143gr
Dop: Lapua
H2O: 3.364 gram
Slagdop: CCI 450 small rifle primer
Tpl: 74.03 mm
Gelaai: 73.03mm
Loop lengte: 24" dik loop
Magneto speed sporter
Lading: gem spoed oor 5 skote
40.5=2536
40.8=2563
41.0=2584
41.2=2600
41.4=2606
41.6=2614
41.8=2647
Baie Dankie
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
JJ777
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Sun Jun 03, 2018 7:26 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
48.46mmJohanvB wrote:Wat is jou dop lengte ??JJ777 wrote:Hello as iemand dalk my QL vir my howa 6.5 creedmoor asb.
Koeel: Hornady ELD X
Koeel gewig: 143gr
Dop: Lapua
H2O: 3.364 gram
Slagdop: CCI 450 small rifle primer
Tpl: 74.03 mm
Gelaai: 73.03mm
Loop lengte: 24" dik loop
Magneto speed sporter
Lading: gem spoed oor 5 skote
40.5=2536
40.8=2563
41.0=2584
41.2=2600
41.4=2606
41.6=2614
41.8=2647
Baie Dankie
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Hi DaleDale SH wrote:42.4 grains of this batch
2672 fps at the muzzle
51500 psi
Could you pse give us a screen shot of QL with the result you got.
Thanks
Johan