Cylinder volmaak

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
Dries Skiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1093
Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am

Cylinder volmaak

Post by Dries Skiet »

Hi Almal,

Is daar iemand wat die duik cylinders volmaak? Ek wil nie duik nie, net windbuks skiet.

Elke keer is dit hydro en visual inspeksie wat baie geld kos en tyd vat.

Groete
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: Cylinder volmaak

Post by LUAN »

Hydro en visual is net eenkeer elke 4 jaar. Volmaak moet jy by n scuba shop doen of by die brandweer as jy n vriend daar het.

Sent from my Mi A2 Lite using Tapatalk
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Cylinder volmaak

Post by Hein22 »

Dries ek maak myne vol in Boksburg. Nice mense.

https://www.prest-ige.co.za/
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Cylinder volmaak

Post by Barry Loock »

Die Hydro en visual is ook tot jou eie veiligheid

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Post Reply