Dooi magtag! Daar was seker nie meer baie skaap op daai plaas oor nie! Hoe bereik 'n boer daai punt sonder om plan te maak?Geno wrote:40x OomDawieKotze wrote:
Hoeveel jakkelse is die meeste al wat jy in een aand op 'n plaas geskiet het?
Jakkals roep en skiet video's
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dis n beesboer. Ek dink ons staan nou op 167 in 9x nagte daar. Ons het vir 2 jaar nie daar gejag nie oor hy ander planne gehad het en 2 weke gelede die 40 geskiet.
Goed, beter, 6millimeter!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Haha ander planne...Geno wrote:Dis n beesboer. Ek dink ons staan nou op 167 in 9x nagte daar. Ons het vir 2 jaar nie daar gejag nie oor hy ander planne gehad het en 2 weke gelede die 40 geskiet.


Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Jip. Sy ore uitgeleen aan die ou wat sy lande huur. "Jakkalse vang die muise" en so aan.jankraay wrote:
Haha ander planne...
Wel, sy jakkalse het mielies gevreet toe al die kleinwild grondvoels en ander diere opgevreet was.
Goed, beter, 6millimeter!
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hahaha dit is hoekom ek so lekker lagGeno wrote:Jip. Sy ore uitgeleen aan die ou wat sy lande huur. "Jakkalse vang die muise" en so aan.jankraay wrote:
Haha ander planne...
Wel, sy jakkalse het mielies gevreet toe al die kleinwild grondvoels en ander diere opgevreet was.

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dis wat gebeur as jy gaan vir n 2e opinie by Dr Smuts...
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dit n geweldige klomp, nee kyk julle mag maar hoorGeno wrote:Dis n beesboer. Ek dink ons staan nou op 167 in 9x nagte daar. Ons het vir 2 jaar nie daar gejag nie oor hy ander planne gehad het en 2 weke gelede die 40 geskiet.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed, beter, 6millimeter!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi.. lyk my jy moes vér skiet.. was hul bietjie roep sku... ?
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
partner
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed gedoen. Dankie vir die deel.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Daardie jakkalse word gereeld geroep en rondgejaag. Hul is maar sku vir enige ding.naas222 wrote:Mooi.. lyk my jy moes vér skiet.. was hul bietjie roep sku... ?
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dis nou waar nagsig en thermal tot sy reg kom...
Dink jy witlig/ kleur lens en dimmer sou jy almal geskiet gekry het ...% gewys
Dink jy witlig/ kleur lens en dimmer sou jy almal geskiet gekry het ...% gewys
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek sou seker so 60% van hul geskiet het met lig en dimmer. Dis nou as ek na ons kills per nag kyk voor en na thermal.
Goed, beter, 6millimeter!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
En so betaal die thermal hom so stadig maar seker self af... eendag is eendag gaat ek jou bel en thermal koop
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
Sent from my SM-J105F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- JBS
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Francois Marais wrote:Manne
Dankie, soos julle like om dit te kyk, smaak ek dit om hulle te maak.....
Roger
Dis n wit lig met n dimmer, die kamera het nightshot, en as jy so afneem gee hy nie kleur nie.
Mooi loop
Francois
Ek sien die video is al 'n wyle terug geplaas. Gee asb raad oor die tipe kamera en die opstelling.
JBS
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
- JBS
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Lyk my ek het nou verwys na van die eerste plasings op die onderwerp. Jammer as die inligting al gedeel is.
Word daar nog videos gemaak met witlig jagte of is die hele lot oor na NV en Thermal.
Laat weet asb watter kamera mooi werk. My samsung probeer die hele nag fokus en neem maar power videos.
Word daar nog videos gemaak met witlig jagte of is die hele lot oor na NV en Thermal.
Laat weet asb watter kamera mooi werk. My samsung probeer die hele nag fokus en neem maar power videos.
JBS
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
-
ChristoK
- Full Member

- Posts: 138
- Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
JBS wrote:Lyk my ek het nou verwys na van die eerste plasings op die onderwerp. Jammer as die inligting al gedeel is.
Word daar nog videos gemaak met witlig jagte of is die hele lot oor na NV en Thermal.
Laat weet asb watter kamera mooi werk. My samsung probeer die hele nag fokus en neem maar power videos.
Ek sal ook graag wil weet hoe om videos te maak van witlig jagte.
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek praat nou uit my beurt uit maar.... BeesBreet kom in... Of reël laat Geno daai Rietbok video oplaai iewers... Dis werklik iets besonders.
Groete
Frans
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek te dom met die goed... laai jy homSakoTrippel2 wrote:Ek praat nou uit my beurt uit maar.... BeesBreet kom in... Of reël laat Geno daai Rietbok video oplaai iewers... Dis werklik iets besonders.
Groete
Frans
Sent from my iPhone using Tapatalk
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjiese video lekker om agterna weer daarna te kyk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Ek het verlede week hierdie lekker ou stel jakkalse sommer teenaan die dorp geskiet. 6,8km vanaf my huis.
https://youtu.be/wZpQ84JPelw
https://i.imgur.com/mwJdR1K.jpg
https://i.imgur.com/hGg4eq7.jpg
https://i.imgur.com/LHDlYXN.jpg
https://youtu.be/wZpQ84JPelw
https://i.imgur.com/mwJdR1K.jpg
https://i.imgur.com/hGg4eq7.jpg
https://i.imgur.com/LHDlYXN.jpg
Goed, beter, 6millimeter!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Daai eerste een lekker skelm.. Gaan uit pad gras toe.. Mooi gedoen
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
Sent from my VFD 500 using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Geno
- Administrator

- Posts: 13645
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hul het albei so gemaak om die roeper se wind te werk.
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Sent from my SM-G975F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjies Eugene
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
