Jesaja 9:5
‘Want ‘n kind is vir ons gebore, ‘n Seun is vir ons gegee;…’
- Die grootste geskenk ooit is nie in geskenkpapier toegedraai nie.
- Die grootste geskenk ooit was in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê.
- Hierdie groot geskenk was nie ‘n gewone baba nie, Hy was die Verlosser van die wêreld.
- Hy is vir ons gegee om ons die liefde van God te toon en om ons harte vir ewig te verander.
Want ‘n kind is vir ons gebore
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: Want ‘n kind is vir ons gebore
Halleluja! Dankie Vader vir die beste geskenk ooit!
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Want ‘n kind is vir ons gebore
Dankie hiervoor. Amen.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Want ‘n kind is vir ons gebore
Dankie
Amen
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Amen
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
bush hat
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Mon Jul 15, 2013 3:15 pm
Re: Want ‘n kind is vir ons gebore
Dankie Abba !!
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Want ‘n kind is vir ons gebore
Die beste nuusberig aan die mensdom ooit! Amen
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Want ‘n kind is vir ons gebore
Baie dankie vir die stukkies altyd. Amen
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Want ‘n kind is vir ons gebore
Baie dankie vir pragtige dagstukkie.