Wonderbaar, Raadsman, Sterke God
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Wonderbaar, Raadsman, Sterke God
Jesaja 9:5
‘….., en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors -….’
- Die geskenk van ons Verlosser het ons voorsien van alles wat ons ooit nodig sal hê.
- Elke menslike behoefte is voorsien met die geskenk wat God ons op daardie eerste Kersfees gegee het.
- Hy is jou Wonderlike Raadsman en jou Magtige God.
- Hy is jou Ewige Vader en jou Vredevors.

- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God
Baie dankie vir jou gereelde boodskappe, theedge!
Ek en my familie onderstreep jou woorde.

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God
Die krip moet saam met die kruis verstaan word. Dit bring n swaar en hartseer dimensie na vore; dit bring egter vir gelowiges die dieper vreugde van die Christusfees ook duidelik na vore.
God het die mens na Sy beeld geskep - dit is volgens Efs 4:24 (OV) heiligheid en geregtigheid. In eenvoudige taal beteken dit dat die mens vanself die wil van God geken (heilig) en gedoen (geregtig) het. Alles op aarde het dus volgens die wil van God verloop.
Toe vind die sondeval plaas, en die mens verloor die beeldskap van God. Nou leef ons in n voorstadium van die ewige dood (Godsverlatenheid) en ons word beheer deur vrees. Een van die mens se grootste drange is mag - daarom jaag mense soveel aardse sake na want dit gee ons die illusie dat ons beheer het oor sake. Anders gese^: die gevolg van die sondeval is die ewige dood - die Godsverlatenheid.
Daarom het God vir ons die een volmaakte Mens gestuur - Jesus, wat ook Christus genoem word.
- Hy is sonder die toedoen van n man gebore, anders was Hy n sondaar soos ons almal. Dan kon Hy nie die Verlosser gewees het nie.
- Hy het gely op verskillende maniere
- Sy swaarste lyding was dat Hy (met Sy siel) in die Godsverlatenheid ingegaan het om a) die straf vir die sondeval te dra, en b) die oorwinning oor die ewige dood te behaal.
Met Christus se opstanding uit die dood het die Almagtige bewys dat die dood nie vir Hom n probleem is nie. Hy kan enigeen uit die ewige Godsverlatenheid red.
Daarom is Jesus Christus ons Redder en Verlosser - Hy het in ons plek die straf van die hel gedra, en daardeur is die mag van die Satan gebreek. Met die Christusfees herdenk ons dat God die Vader vir ons n Redder gestuur het - dit is die swaar deel van Kersfees, naamlik dat ons redding nodig het. Met Paasfees herdenk ons hoe ons verlos is - dit is waar die goeie nuus van Kersfees duidelik word. Die krip en die kruis loop saam.
(Theedge het ingewillig dat ek hier en daar gedagtes mag byvoeg.)

Last edited by Ds J on Mon Dec 24, 2018 4:55 pm, edited 1 time in total.
- Raditipa
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Wed Aug 03, 2016 4:44 pm
Re: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God
Amen
.22 Ruger 10-22
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
223 NEF Handi
223 MSR15 Recon
22-250 Rem Winchester
260 Rem Savage LRP
7x64 Musgrave
300WSM Tikka T3
375 H&H Ruger no1
357 Marlin 1894
44 Marlin 1894
44 Ruger Red Hawk
45-70 Govt Ruger no1
9mm M&P Shield
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God
Dankie Ds J
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God
Dankie
Amen
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Amen
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God
Baie dankie. Waardeer.