Ek het hierdie meneer op die 26ste gevang so teen 7uur die oggend soos wat die gety van hoog na laag gedraai het. Lewendige harder ge”slide” en binne 10 minute to sing die katrol.
Vis of bok, jag is darem lekker!
Sent from my iPad using Tapatalk//uploads.tapatalk-cdn.com/20181229/2ce20e153c4875e5f0e1e5e904a6b21d.jpg
Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier
Lekker ja , mooi kabeljou
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier
Lekker!!! Mooi kabeljou. Ek neem aan jy het geslide op die strand. Bly darem lekker.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier
Wanneer die vis byt is dit beter as seks want dit gou Langer.
Mooi vissie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier
Blitzzz wrote:Lekker!!! Mooi kabeljou. Ek neem aan jy het geslide op die strand. Bly darem lekker.
Nee ek was in ‘n Bree deal van die rivier by die N2 se brug en wou by diep gat uitkom aan ander kant van rivier. Het “grapple” sinker gegooi vir distansie en toe harder ge”slide”.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier
joe rocket wrote:Wanneer die vis byt is dit beter as seks want dit gou Langer.Mooi vissie.


Sent from my iPad using Tapatalk
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Kabeljou op lewendige harder Kleinbrak Rivier
Lyk my jys maar sleg met slaapkamerrugby!joe rocket wrote:Wanneer die vis byt is dit beter as seks want dit gou Langer.Mooi vissie.