Lukas 2:14
‘Eer aan God in die hoogste hemele en vrede op aarde, in die mense ‘n welbehae!’
- Besef jy werlik dat Sy guns op jou rus?
- Kan jy jou dit met die oë van jou hart verbeel, Sy guns wat op jou rus?
- Hy wil meer van Homself en alles wat Hy vir jou gereed het, aan jou openbaar.
- Gee Hom dus die eer wat Hy verdien en verwag Sy beste en Sy seën op jou lewe.
Sy guns wat op jou rus
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Sy guns wat op jou rus
Baie dankie. Amen
-
partner
- Hero Member

- Posts: 982
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Sy guns wat op jou rus
Dankie baie. Waardeer.

