.270 Musgrave Prys
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
.270 Musgrave Prys
Hi Almal,
I am looking to purchase my first rifle. Dit is 'n Musgrave .270 win met 'n Lyttleton RSA aksie. Verder het dit 'n Lynx scope op en daar word ook 'n silencer ingesluit wat nie op die fotos is nie.
I would please like to get an idea of what price these go for more or less? Ek ken die verkoper persoonlik baie goed en weet die geweer is nog minimaal gebruik in sy leeftyd. Volgens hom is dit baie akkuraat en ek vertrou sy woord.
Any helpful information will be appreciated.
Groete

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: .270 Musgrave Prys
10-12k
Jy kan 4k opsioneel bybetaal vir n puik kaliber
Jy kan 4k opsioneel bybetaal vir n puik kaliber
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: .270 Musgrave Prys
HahahaSupacow wrote:10-12k
Jy kan 4k opsioneel bybetaal vir n puik kaliber

Wie kan nou daarmee stry,
Moet sê die geweer lyk nog mooi op die fotos,
-
MB James
Re: .270 Musgrave Prys
Het dit 'n maggesyn?
Dis defnitief nie 'n enkelskoot RSA aksie nie.
Ah ek sien nou die maggesyn. Netjiese geweer daardie.
Sent from my S60 using Tapatalk
Dis defnitief nie 'n enkelskoot RSA aksie nie.
Ah ek sien nou die maggesyn. Netjiese geweer daardie.
Sent from my S60 using Tapatalk
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: .270 Musgrave Prys
Hi MB James,MB James wrote:Het dit 'n maggesyn?
Dis defnitief nie 'n enkelskoot RSA aksie nie.
Ah ek sien nou die maggesyn. Netjiese geweer daardie.
Sent from my S60 using Tapatalk
Dit het wel 'n maggesyn ja.
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: .270 Musgrave Prys
Dankie vir almal se terugvoering so vêr. Ek was vandag by die geweer winkel naby my werk. Die persoon daar het die .270 geprys teen R6k alles ingesluit.Supacow wrote:10-12k
Jy kan 4k opsioneel bybetaal vir n puik kaliber
Ek moet sê hy het maar baie vinnig na die fotos gekyk. Mis hy dalk iets, dat hy dit so goedkoop prys?
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2464
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: .270 Musgrave Prys
Hy vat 'n kaans...hy kan net die aksie vir meer as dit verkoop. As die loop gaar was sal die aksie seker 'n lekker 280 AI ook kan maak. Ek kan nie sien wat se Lynx scope dit is nie maar is sekerlik so 4K werd.Bostik wrote: Dankie vir almal se terugvoering so vêr. Ek was vandag by die geweer winkel naby my werk. Die persoon daar het die .270 geprys teen R6k alles ingesluit.
Ek moet sê hy het maar baie vinnig na die fotos gekyk. Mis hy dalk iets, dat hy dit so goedkoop prys?
Sent from my SM-N950F using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3605
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: .270 Musgrave Prys
Ek dink ook R10k is billik na albei kante toe. Het onlangs ‘n mooi Musgrave 30.06 Mod98 verkoop vir R8500. Hy het ‘n goedkoop Tasco op gehad
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .270 Musgrave Prys
Daai geweer lyk nog mooi. Ek dink R6k is iets wat die geweerwinkel sal wil betaal sodat hulle n wins kan maak om hom weer te verkoop.
Die geweer sou ek se minstens R8k en die teleskoop lyk soos n LX 4-16 of 6-24 wat seker nog so R3500 by die prys sit. So hier rondom R11k vir alles ingesluit sou ek se is redelik en R10k is nader aan n bargain as daai geweer se loop nog mooi is en hy skiet mooi. Minder as R8k is n moese bargain en hier by R13k sal jy iemand moet he wat regtig so geweer soek om die kopie te realiseer.
My 50 sent

Last edited by Arnold on Sat Jan 12, 2019 9:09 pm, edited 1 time in total.
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: .270 Musgrave Prys
Dit is die Vrystaat MK11 (2) geweer, basies ‘n Rsa enkelskoot aksie wat ‘n magesyn het as ek reg kyk. Nogals iets besonders.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190112/629dcd14525620050af1c95c16f93d51.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190112/05987b929f1eee80311d76a62f684d10.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190112/05987b929f1eee80311d76a62f684d10.jpg
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: .270 Musgrave Prys
Dankie vir almal se bydrae. Ek voel ek het nou heelwat 'n beter idee vir hoeveel die gewere gaan. Dink ook ek kry 'n redelike goeie deal op die geweer so gaan hom aanskaf.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: .270 Musgrave Prys
Die veld model (nie verstelbare visiere en dowwe/"Matt" afwerking) het in 1974 vir R135.00 verkoop by BKB
Goeie ou dae..
Goeie ou dae..
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: .270 Musgrave Prys
Laat weet vir ons die prys dat ons darem kan sien of ons ons pryse oor moet kalibreer 
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: .270 Musgrave Prys
Nog besig met onderhandeling, maar klink my ek gaan seker so R8k betaal.Arnold wrote:Laat weet vir ons die prys dat ons darem kan sien of ons ons pryse oor moet kalibreer
-
Bostik
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Thu Jan 10, 2019 10:30 am
Re: .270 Musgrave Prys
Na 'n geweldige lang wag vir bevoegtheid en lisensie kan ek uiteindelik Maandag my geweer gaan optel. Ons het toe ooreengestem op R8k. Die verkoper het intussen 'n silencer ook opgesit wat ek by kry. Nogals opgewonder!
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: .270 Musgrave Prys
Geluk Bostik. Hoop jy geniet hom.
Kriek
Kriek
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: .270 Musgrave Prys
Bostik ek het presies so een. Meet bietjie sy loop en laat weet hoe lank hy is... Myne is 25.8duim lank
Groetnis
Groetnis