n Self bederfie.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
n Self bederfie.
n Groot maat van my het besluit die VSA is sy nuwe tuiste en hy moes n nuwe huis vir sy trokkie vind. Ek het nie twee keer gedink nie en het toe aangebied dat sy trokkie by my kan kom woon. Geldtjies en papiere is uit geruil en hy is op die vliegtuig VSA toe.
1983 4X4 Hilux met 1UZ V8
1983 4X4 Hilux met 1UZ V8
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- .270 Man
- Full Member

- Posts: 230
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:18 pm
Re: n Self bederfie.
Baie nice
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
Sent from my LM-G710 using Tapatalk
.270 Sako with K98 action
carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus

carl Zeiss
RPR 6mm Creedmoor
Leupold LRP
.308 Musgrave met swarovski Z5
.38 special Taurus
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: n Self bederfie.
foto van die petrol bunker ook asb
geniet!
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: n Self bederfie.
Man dis dam n mooi poeier blou daai. Geniet die kleinding tenminste weet ons dis n seun
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: n Self bederfie.
Lyk of hy n BlouBul van n huishigenis sal kan aftrek
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: n Self bederfie.
Terloops, hoeveel kms het hy al afgelê?
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: n Self bederfie.
Wie worry nou oor brandstof? Geen paaiement, R280 n maand versekering, almal maak plek as hulle jou sien aankom. Sovêr speel ek nog lekker. 283000Km op, dink nie dit is waar nie, omtrent 15000Km met die engine in.
Kragstuur is net n moet, anders gaan ek Popeye arems kry.
Kragstuur is net n moet, anders gaan ek Popeye arems kry.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: n Self bederfie.
Ideaal om minibus taxi's te dwing waar hulle hoort.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: n Self bederfie.
Die seuns by my meisiekind se skool is mal oor die trokkie. Die plan was koop en verkoop, maar nou dink ek anders.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1097
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: n Self bederfie.
Klink vir my jy weet wat dit vat......Supacow wrote:Lyk of hy n BlouBul van n huishigenis sal kan aftrek
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: n Self bederfie.
As anders besluit ek staan 1ste in die ryDries Skiet wrote:Die seuns by my meisiekind se skool is mal oor die trokkie. Die plan was koop en verkoop, maar nou dink ek anders.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: n Self bederfie.
Lekker bakkie-jag meneer!
