Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Net om terugvoering tegee na bietjie speel met punt diepte ens.
En sy het n nuwe baadjie gekry.
5 skote op n 100m en ja ekt die laaste skoot getrek....... //uploads.tapatalk-cdn.com/20190120/7a3844bd9361310cc22a75090aa6cd93.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20190120/df22944a7e3a22a39aeb54c0572be71b.jpg