Fittings en brackets

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
User avatar
Johan7
Full Member
Full Member
Posts: 226
Joined: Thu Jul 10, 2014 2:47 pm

Fittings en brackets

Post by Johan7 »

Kan een van julle manne my help? Ek het 'n Yamaha 25HP 2 stroke, short shaft outboard engine. Die engine het geen fittings of brackets op waar my 1 - eccelerator kabel en 2 - forward reverse kabel vaskom nie. Kan iemand my help? Die foto is van 'n Mariner engine, maar dit pas mos op die Yamaha. E-mail my as ek sulke goed by jou kan oorkoop. Ek sal die posgeld of koerier ook betaal.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
" Someone once asked me if I had a favorite distance. My answer was easy: The closer the better" - Chris Kyle, American Sniper
Post Reply