375 Ruger Bende

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Thu Aug 30, 2018 11:40 am

LoopSoosStroop wrote:Polieste is baie stil oor my aansoek... >:(
Ek wag al self van die 21 Augustus af....

Watse een het jy gekoop?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1396
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Location: Randburg

Re: 375 Ruger Bende

Post by LoopSoosStroop » Thu Aug 30, 2018 1:22 pm

Howa blou loop met groen Hoque
Pieter van Deventer
Blok Engineering

User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 644
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

Re: 375 Ruger Bende

Post by william007 » Tue Jan 08, 2019 12:20 pm

Goeie dag
kry mens steel sight vir die howa ruger 375. Wil vir hom open sight opsit.
Weet iemand dalk van so iets.

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6357
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: 375 Ruger Bende

Post by Wouter Roets » Tue Jan 08, 2019 12:32 pm

william007 wrote:Goeie dag
kry mens steel sight vir die howa ruger 375. Wil vir hom open sight opsit.
Weet iemand dalk van so iets.
Hallo William

Enige goeie wapensmid sal vir jou oop visiere van jou keuse en smaak kan opsit. Gaan jy back-up werk met die Howa doen?

Groetnis
Wouter

User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 644
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

Re: 375 Ruger Bende

Post by william007 » Tue Jan 08, 2019 12:36 pm

Hello Wouter.
Ja ek wil hom gebruik vir back -up. Ek gaan nou vir my n 450 Rigby aan skaf maar vir eers hom gebruik.
Baie dankie ek sal biekie daar by die manne draai maak.

Ek het die 375 Ruger gebruik by n paar buffel jagte en so ver het hy hom mooi gedra. skoot plasing maar hoof ding.Maar hy doen sy ding.

Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 6357
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Location: Waterkloof, Pretoria

Re: 375 Ruger Bende

Post by Wouter Roets » Tue Jan 08, 2019 1:05 pm

William

Moet nou net om vadersnaam nie daai 450 Rigby ook gaan staan en koop in n push feed aksie nie! ;D

Groetnis
Wouter

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Tue Jan 08, 2019 3:40 pm

Wouter Roets wrote:William

Moet nou net om vadersnaam nie daai 450 Rigby ook gaan staan en koop in n push feed aksie nie! ;D

Groetnis
Wouter
Willem rol nie weg as hy gecharge word nie, hy staan sy man en hou sy geweer mooi regop...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 644
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

Re: 375 Ruger Bende

Post by william007 » Wed Jan 09, 2019 1:45 pm

HA HA HA Wouter ons kyk maar hoe lyk die geld sake. Maar ja sal nie omgee nie.

ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1938
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Location: Pretoria Noord
Contact:

Re: 375 Ruger Bende

Post by ROBBIE1 » Fri Jan 11, 2019 10:50 am

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Howa
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Robbie - Ruger

drtim
Newbie
Newbie
Posts: 15
Joined: Tue Oct 24, 2017 7:32 am

Re: 375 Ruger Bende

Post by drtim » Fri Jan 18, 2019 11:08 am

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Iowa
37 RodA Voere (Lis vandag ontvang
38 Konrad308 - Howa
39 Bernhardt Swart
40 Fanta300
41. Tim - Ruger M77 African

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Fri Jan 18, 2019 11:15 am

Iemand het nie 'n Full Length die wat hulel wil verkoop nie?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 644
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

Re: 375 Ruger Bende

Post by william007 » Sat Jan 26, 2019 12:16 pm

Goeie dag manne
Ek wil gou by julle hoor. My 375 Ruger wil ek verander na open sights. Ek nou kwotasie gekry en amper om my rug geval.
Dit is by geweer winkel kimberley.
Die geweer is klaar getap waar sights moet op.
Hulle vra my om scope af te haal en sights op te sit R4500 . Kan dit wees.

User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6010
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Location: Piet Retief, Mpumulanga

Re: 375 Ruger Bende

Post by DWB » Sat Jan 26, 2019 12:57 pm

William, hoor by Thor engineering dalk kan jy daar koop wat pas.

Quarter ribs ens is gewoonlik daar rond.
Noem my sommer Deon
7x57 - 9.3x62 - 404 Jeff
"All men die, but few men ever really live"

User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 521
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Location: Slurry

Re: 375 Ruger Bende

Post by JJV » Sat Jan 26, 2019 3:07 pm

drtim wrote:1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Iowa
37 RodA Voere (Lis vandag ontvang
38 Konrad308 - Howa
39 Bernhardt Swart
40 Fanta300
41. Tim - Ruger M77 African
42. JJV - Howa


Sent from my iPhone using Tapatalk

User avatar
william007
Hero Member
Hero Member
Posts: 644
Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Location: Modderrivier Noord kaap

Re: 375 Ruger Bende

Post by william007 » Wed Mar 27, 2019 3:24 pm

Goeie dag manne
het iemand al die 300gr Barnes X FB punte gelaai op die 375 Ruger.
Ek het gedink aan 70gr S365 Lading.
Ek het die Hornady SP 300gr S365 geskiet op 70gr lading.

Wat sal julle se.

knipmes
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 304
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Location: Pretoria

Re: 375 Ruger Bende

Post by knipmes » Thu Mar 28, 2019 6:17 am

Ek kan my nie uitlaat oor ladings vir die 375 Ruger nie maar gewoonlik is die ladings vir die Barnes X FB minder as vir gewone koeels van dieselfde gewig. Kyk in die Somchem en Peregrine boekies. Ek het lank terug Barnes FB in my 375 H&H gelaai en die ladings was ook minder as vir Hornady 300 gr koeels. Die Barnes X het uitstekend in my 375 geweer gewerk. Groete

User avatar
Xplicitly
Full Member
Full Member
Posts: 183
Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Location: Bronkhorstspruit

Re: 375 Ruger Bende

Post by Xplicitly » Sat Aug 03, 2019 2:11 pm

1. Stefan764 - Ruger
2. Lourens Kilian - Howa
3. Piet Breedt - Ruger
4. Piet-Skiet - Howa
5. DirtOldSix - Howa
6. SS - Howa
7. Tau - Ruger
8. Hugo V - Howa
9. SV MAD - Howa
10. Vincehond - Howa
11. atplay - Howa
12. Johan Loots Ruger african hougue.
13. Roger! - Howa
14. Phillip de Bruyn - Howa
15. Molopohunt-Ruger
16. KSV - Howa
17. F.L.A.S.H - Howa
18. Jan Nel
19. Louwrens Nel - Ruger Alaskan
20. Wes - Howa
21. Hingsding - Howa
22.Kobus vd Berg-Howa Stainless
23 Grumpy Howa houtkolf (Doen aansoek vir lisensie die week) Klaar betaal!!!
24. JohanP - Howa, Lisensie so pas goedgekeur :-)
25. Chris Swart- Howa (Moet nog vir CFR oortuig...)
26. Madfin Howa
27. Jurie Scholtz Savage Alaskan Brush hunter
28. Andy- Ruger African Hawkeye
29. Fred - Ruger African
30. Wouter Roets - Ruger Alaskan
31. Noors - Ruger Alaskan
32. GIDO - Howa
33. Quinna - Howa (wag net vir lis)
34. John -
35. Nico Jooste - Howa
36. Gerhard Strydom - Iowa
37 RodA Voere (Lis vandag ontvang
38 Konrad308 - Howa
39 Bernhardt Swart
40 Fanta300
41. Tim - Ruger M77 African
42. JJV - Howa
43. XPlicitly - Howa
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher

bsaaiman
Full Member
Full Member
Posts: 101
Joined: Fri Oct 12, 2012 1:41 pm
Location: Brackenfell

Re: 375 Ruger Bende

Post by bsaaiman » Fri Aug 23, 2019 1:30 pm

Papierwerk vir myne is aan die gang .....

Nou die gewag. Myne is Ruger 375 M77 Hawkeye

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3136
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Location: Agter 'n roer of 'n handlebar

Re: 375 Ruger Bende

Post by tau » Fri Aug 23, 2019 7:54 pm

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.

Post Reply

Return to “Grootwild Kalibers/Dangerous Game Calibres”