Takbok vleis
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Takbok vleis
Daar is heelwat meer as wat mens dink. Net baie duur.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Takbok vleis
They are all exotics - including Fallow Deer - as they are not indigenous to SA.tripodmvr wrote:Nico Harris wrote:Mens kry fallow , axis, hog, red en pére david deer in suid afrika.
http://www.pronkjag.com/exotic%20specie ... XOTIC+GAME
Die fallow is die spesie wat die meeste jagters ken en wyd verspreid is. Die ander is eksoties en beperk tot 'n baie beperkte habitat.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Takbok vleis
Ek het toe die naweek my eerste takbok geskiet, karkas gewig was 44kg.
Vleis lyk fantasties.
Vleis lyk fantasties.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- henried
- Hero Member

- Posts: 2346
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbok vleis
Wow, dis 'n baie mooi bok, baie geluk.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Takbok vleis
Jis ek is self lus om die jaar een plat te maak...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Takbok vleis
Waar jag jy hierdie mooi takbokke?sako 30-06 wrote:Ek het toe die naweek my eerste takbok geskiet, karkas gewig was 44kg.
Vleis lyk fantasties.
Groete
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Takbok vleis
sako 30-06 wrote:Ek het toe die naweek my eerste takbok geskiet, karkas gewig was 44kg.
Vleis lyk fantasties.
Sjoe die veld lyk goed daar.
Mooi bok en mooi vleis.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Takbok vleis
Manne, ek is opsoek na takbok jagplek, as julle weet van plek wat nog beskikbaar is iewers vir die jaar, met redelike goeie pryse, stuur maar asb die details aan per pm. Ek is in Pta, so sal verkies so binne 300km radius as dit kan.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Takbok vleis
Well done Tienie! Daai is n mooi bok!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
FrancoisW
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Mon Dec 09, 2013 2:48 pm
Re: Takbok vleis
Lekker man. Watter area het jy geskiet?
375 Truvelo,30-06 Sabi Mauser, 243 Howa, .22 Brno Model 2
12Br Antoni Zoli S/S
12Br Antoni Zoli S/S
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Takbok vleis
Fotos van takbok wat ek naweek geskiet het om mooi aan te dui die bok is nog in velvet en is nie inrut nie. Nog fotos volg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Takbok vleis
Nog
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Takbok vleis
Bok was maar vir die tyd van jaar agv die droogte.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Takbok vleis
Baie mooi bok Frikkie.
So jy was toe reg met jou bepalings oor die velvet en die rut. Die bok wat ek twee weke terug geskiet het was ook nog vol velvet. Dis interessant hoe olierig die velvet is.
So wanneer dink jy sal die horings die velvet afgooi en hard word?
Dit lyk of of die verskillende streke se tye tog ooreenstem.
Ek gaan middel Maart weer jag so ek wonder of die horings dan al hard sal wees?

- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Takbok vleis
Goeie dag manne
Ek is baie graag opsoek na takbok om te jag. My vrou wil ook baie graag n mooi takbok skiet.
As jy het ons ons ruil maak iets by my skiet ruil vir takbok skiet. Of as jy het stuur asb prys en waar.
baie dankie.

- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Takbok vleis
Wat sal julle nou se is n goeie prys op n Takbok. Het op n atvertensie afgekom wat n man R 6500 vra vir n ram. Die plek is glo 35km vanaf OR Thambo.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Takbok vleis
Volgens my is daai bietjie rof, maar elke man kan mos vrae wat hy wil. Streek en aanvraag bepaal seker die prys.RUPERT wrote:Wat sal julle nou se is n goeie prys op n Takbok. Het op n atvertensie afgekom wat n man R 6500 vra vir n ram. Die plek is glo 35km vanaf OR Thambo.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Takbok vleis
Stem saam maar dit is ook elke man se keuse of hy bereid is om die prys wat gevra word te betaal.Blitzzz wrote:Volgens my is daai bietjie rof, maar elke man kan mos vrae wat hy wil. Streek en aanvraag bepaal seker die prys.RUPERT wrote:Wat sal julle nou se is n goeie prys op n Takbok. Het op n atvertensie afgekom wat n man R 6500 vra vir n ram. Die plek is glo 35km vanaf OR Thambo.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Groete
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Takbok vleis
30-06
Die velvet baklei die ramme af teen bosse net voor die rut begin. Jy sien sommer hulle baklei plekke in die veld. Op my vorige plaas in die berge was hulle lief vir n sekere tipe bos. So stink bos. Weet nie regte naam nie. Hulle hou ook van doring en blinkblaar. Op nuwe plaas is minder takbokke as in berge maar hulle is daar.
Die peester hierbo het ek spesifiek afgeneem om te wys hy maak homself nie nat nie.
Ek het gisteraand sosaties geeet van daai bok. Was baie baie lekker.
Die velvet baklei die ramme af teen bosse net voor die rut begin. Jy sien sommer hulle baklei plekke in die veld. Op my vorige plaas in die berge was hulle lief vir n sekere tipe bos. So stink bos. Weet nie regte naam nie. Hulle hou ook van doring en blinkblaar. Op nuwe plaas is minder takbokke as in berge maar hulle is daar.
Die peester hierbo het ek spesifiek afgeneem om te wys hy maak homself nie nat nie.
Ek het gisteraand sosaties geeet van daai bok. Was baie baie lekker.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Takbok vleis (My trofee)
Ek was Maandag gelukkig genoeg om die mooi takbok te skiet.
Hy gaan verseker teen my muur n plekkie kry.
58kg uitgeslag.
Hy gaan verseker teen my muur n plekkie kry.
58kg uitgeslag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Takbok vleis
Hierdie is seker al tot vervelens toe bespreek.
Is laaste naweek in April te laat om n takbok ram/stag te skiet.
Wil graag horings he, maar wil darem die vleis ook kan eet.
Jag in Oos Kaap as dit enigiets beteken.
Is laaste naweek in April te laat om n takbok ram/stag te skiet.
Wil graag horings he, maar wil darem die vleis ook kan eet.
Jag in Oos Kaap as dit enigiets beteken.
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Takbok vleis
Kubus. Die rut het waarskynlik dan begin en gaan die ramme al begin werk het.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1702
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Takbok vleis (My trofee)
Tienie, ek raak bekommerd oor jou met al die takbokke, binnekort begin jy europees praat...hahaha!! Well done, blerrie mooi bok!sako 30-06 wrote:Ek was Maandag gelukkig genoeg om die mooi takbok te skiet.
Hy gaan verseker teen my muur n plekkie kry.
58kg uitgeslag.
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Takbok vleis (My trofee)
Ja kyk, dis darem maar lekker om die outjies te skiet.Vlakvark Soldaat wrote:Tienie, ek raak bekommerd oor jou met al die takbokke, binnekort begin jy europees praat...hahaha!! Well done, blerrie mooi bok!sako 30-06 wrote:Ek was Maandag gelukkig genoeg om die mooi takbok te skiet.
Hy gaan verseker teen my muur n plekkie kry.
58kg uitgeslag.
Maar ek dink ek is vir nou eers klaar
Moet darem plek in die vrieskas los vir ander vleis ook.
-
WeeMan
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Jan 28, 2026 11:05 pm
Re: Takbok vleis
Ek is laat na die gesprek, maar damherte (fallow deer) is by ver die beste wildsvleis. Dit het 'n baie sagte, amper soet smaak in vergelyking met ander wildsvleis. Uit 'n NZ konteks is daar nie veel verskil in kwaliteit tussen ooie en jong ramme voor die 'rut' nie. 'n Penkop sal bietjie taaier wees maar groter uitslag. Die groot ramme het 'n skerp wildsmaak tydens die 'rut' en is beter gepas vir biltong.
Die kwaliteit van die vleis en vetinhoud is ook baie afhangend van waar die bok loop en wei.
Hierdie ram is geskiet laat November in 'n dennewoud wat erg oorbevolk is. Kos is skaars, kompetisie is groot en dit wys in die kwaliteit. Hy was maer met amper geen vet.
Hierdie mieliedief is geskiet n maand later op n plaas omtrent 20km weg wat mielies groei vir kuilvoer. Let wel hulle is dieselfde ouderdom, maar die ram het n baie dikker nek, boude en was ongelooflik vet (en swaar!). Die karkas het soos n skaap s'n gelyk, met n lekker dik laag vet om die rug en boude. Let wel hierdie foto is geneem 9:10PM!
Hierdie ram is op dieselfde plaas geskiet om Paasnaweek aan die begin van die 'rut'. Hy was besig om te brul, wat my na hom gelei het. Let wel die dik nek en skouers. Hy was steeds vet, maar nie heeltemal so swaar soos die vorige ram nie. Die vleis het ook 'n sterk smaak gehad so is biltong gemaak.