Howa 375 Ruger en S341
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Howa 375 Ruger en S341
Manne, hoop dit gaan goed.
Ek wil eksperimenteer met my Howa 375 Ruger en Somchem S341, het enige iemand dit al uit probeer of is dit n mors van tyd?
Ek wil eksperimenteer met my Howa 375 Ruger en Somchem S341, het enige iemand dit al uit probeer of is dit n mors van tyd?
-
CLIVE PERRY
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Fri Apr 03, 2015 7:10 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Middag het die Ruger .375 en laai maar S355 het een keer S341 probeer maar nie genoeg om rerig terug voor te gee,
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Ek self laai met S355, maar wil bietjie kyk wat doen die S341.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Gaan kyk by www.somchemreload.com. Indrukwekkende spoed wat hulle met S341 kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa 375 Ruger en S341
Probeer gerus, ek gebruik dit in .375 R. Goedkoop en gee goeie dopvulling. Soos met alle bal kruite, wees maar virsigtig vir warm ladings op warm dae.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Ek dink aan Impala 200gn punte om mee te toets, watter punte sou jy aanbeveel?LoopSoosStroop wrote:Probeer gerus, ek gebruik dit in .375 R. Goedkoop en gee goeie dopvulling. Soos met alle bal kruite, wees maar virsigtig vir warm ladings op warm dae.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Hulle is billik geprys en kan doen as proefkonyn. Wys ook mooi gate in papier wat jy akkuraat kan meet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa 375 Ruger en S341
Ek skiet tans slegs 270 gr. "cast" koele met S341, ek gooi so 62-64 gr vir 2100-2200 fps., maar sodra my S335 op is gaan ek my 300 gr Gamekings ook met S341 skiet. Ek het ongelukkig nog nie die ligter koeels probeer nie.Klein Karoo wrote:0gn punte om mee te toets, watter punte sou jy aanbeveel?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
More manne, ek het nou hierdie draad daar uit die argiewe gaan uitsoek!LoopSoosStroop wrote: Mon Feb 04, 2019 7:24 amEk skiet tans slegs 270 gr. "cast" koele met S341, ek gooi so 62-64 gr vir 2100-2200 fps., maar sodra my S335 op is gaan ek my 300 gr Gamekings ook met S341 skiet. Ek het ongelukkig nog nie die ligter koeels probeer nie.Klein Karoo wrote:0gn punte om mee te toets, watter punte sou jy aanbeveel?
Wat was jou boonste resultaat met die 300gn Game Kings en S341?
Mooi dag aan almal.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Howa 375 Ruger en S341
Hallo Klein Karoo
Ongelukkig nooit daarby uitgekom nie, en geweer is verkoop. Ek is seker dit sal baie goed werk.
Groete
Pieter
Ongelukkig nooit daarby uitgekom nie, en geweer is verkoop. Ek is seker dit sal baie goed werk.
Groete
Pieter
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Dis reg dankie
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Ek het nie 'n 375 Ruger om mee te speel nie, maar het navorsing gedoen oor S341 in 'n 375 H&H. Oor die algemeen lyk die resultate goed, maar ek het 'n paar ervare persone gekry wat reken dat S341 nie baie lekker werk in die groter hoeveelhede wat nodig is in die tipe kalibers nie. Daar kom glo soms onverklaarbare hoƫ drukkke voor op enkele patrone. Moenie my vra hoekom nie, ek is nie van plan om self uit te vind nie. Ek is net met 10 vingers en 2 oƫ uitgereik en daar is glo geen spaardele beskikbaar nie...
Ek sou bly by beproefde staafkruite in die S355 - S365 omgewing. Jy kan gewoonlik 'n 375H&H se ladings gebruik as beginladings in die 375Ruger. Bevestig net eers.
Ek sou bly by beproefde staafkruite in die S355 - S365 omgewing. Jy kan gewoonlik 'n 375H&H se ladings gebruik as beginladings in die 375Ruger. Bevestig net eers.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Baie van die drukprobleme dink ek kom van die terugskuif van die koeƫls in die dop. Die 375 se terugslag veroorsaak dit as die koeƫl nie gekrimp word nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Ek gebruik S341 in my 375 H&H baie suksesvol, my groepe in die winter en somer bly konstant solank ek my deel doen, maar ek krimp al my koeƫls op die 375. Het gevind dat mens met mens se vinger die Kriek punte dieper in die doppe kan indruk voor hy gekrimp is, terugskop in die magesyn gaan verseker die TPL verander as mens hom nie krimp nie.tripodmvr wrote: Sun Jan 26, 2020 8:07 pm Baie van die drukprobleme dink ek kom van die terugskuif van die koeƫls in die dop. Die 375 se terugslag veroorsaak dit as die koeƫl nie gekrimp word nie.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Howa 375 Ruger en S341
Goeie dag manne
Ek skiet nou al n lang tyd met my 375 Ruger, Gebruik hom ook baie met opvolg op Buffels ens.
Ek kan nou nie vir jou enige inligting gee oor S341 nie , maar wel S365.
Hier is my ladings wat ek al gelaai en geskiet het uit my geweer.
200gr Impala, CCi 250,S365, 80gr , TPl 83.21mm Baie goeie groepering.
300gr PMP RN SP, CCi 250, S365, 65gr , 81,82mm. nie sleg nie het goed groepeer.
300gr TSX Barnes X ,CCi250, S365, 73gr, 86.4mm Baie goeie Groepering. werk ook goed op buffels.
300gr Hornady DGS Solids , CCi250, 65gr, S365, Goeie Groepering.