SAJSV KZN Ope op Vryheid.
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Hi manne en maninne.
Wil net hoor wie gaan almal die eerste een vir die jaar aanpak?
As dit enige iets soos laas jaar gaan wees kan dit net lekker wees.
Groete
Wil net hoor wie gaan almal die eerste een vir die jaar aanpak?
As dit enige iets soos laas jaar gaan wees kan dit net lekker wees.
Groete
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Gaan ongelukkig die een nie maak nie, julle moet dit geniet!
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
6.5/284Norma
- Hero Member

- Posts: 1728
- Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Ek is daar.
I'd rather be hunting!
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Ek gaan ook hom gaan skiet
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- JBS
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Middag DriesDries Skiet wrote:Hi manne en maninne.
Wil net hoor wie gaan almal die eerste een vir die jaar aanpak?
As dit enige iets soos laas jaar gaan wees kan dit net lekker wees.
Groete
Hopelik het jy so bietjie " inside info" wat jy te koop aanbied??
JBS
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
- JBS
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Was n lekker taai een gewees

JBS
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
- Dries Skiet
- Hero Member

- Posts: 1093
- Joined: Mon Oct 01, 2012 10:01 am
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Hi manne, dit was n lekker moeilikke een. Daar het n paar manne sleg gebloei. Die hitte het my gevang hier op die einde, seker maar nog die kerstyd skaapboud en die eksta 6Kg wat ek saam dra, kon die Sprinbok baan nie klaar maak nie, net drie skote geskiet toe moes ek handoek ingooi, die lyf wou net nie. Sal moet gaan oefen, sleg onfiks. Ek het darem nog 12de geeindig met n 670,3. Revo het gewen met n 790,4 en Piet Breedt het ook lekker geskiet en 8ste gekom.
Reelings was tops, daar was lekker pryse en ons het gesmul aan die skaap op die spit. Sommer n klomp nuwe vriende gemaak en saam met n paar ou bekendes gekuier na die tyd.
Reelings was tops, daar was lekker pryse en ons het gesmul aan die skaap op die spit. Sommer n klomp nuwe vriende gemaak en saam met n paar ou bekendes gekuier na die tyd.
Dries van Lingen.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
Genoeg gewere, maar ek soek nog.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Dries, gooi bietjie 'n uitleg van die bane, afstande en skiet posisies asb.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Riempies (Revo)
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Mon Sep 09, 2013 11:19 am
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Dankie Dries vir die mooi terugvoering. Dit was nogal 'n uitdagende kompitisie. Dit is altyd lekker om die manne en vroue te akkomodeer wat lief is vir skiet. Daar was 'n goeie gees onder almal en met genade het die verrigtinge baie mooi vlot verloop. Hiermee verslaggie wat die manne saamgestel het, ek lê dit vir julle voor soos deur Hein versoek. (Jy het 'n lekker skiet en kuier gemis Hein) Next time!
Wildman het baie mooi pryse beskikbaar gemaak en ons wil hulle net ook bedank.
Baan 1: Teiken: Dwars Rooibok
Afstand: 206m
Posisie: Vryhand Lê
Baan 2: Teiken: Gongbaan
Afstande Links na regs: 358m, 288m, 328m, 232m, 344m
Posisie: Lê oor grond wal
Baan 3: Teiken: Gongbaan
Afstande links na regs: 231m, 262m, 251m, 290m, 203m
Posisie: 210 L Dromme, skiet bo-oor
Baan 4: Teiken: Frontale Blesbok
Afstand: 92m
Posisie: Vryhand Staan, 60 Sekondes
Baan 5: Teiken: Vlakvark
Afstand: 238m
Posisie: Kniel oor 3 poot Stokke
Baan 6: Teiken: Springbok
Afstand: 272m
Posisie: Trok Band, gebruik soos jy wil.
Groetnis
Wildman het baie mooi pryse beskikbaar gemaak en ons wil hulle net ook bedank.
Baan 1: Teiken: Dwars Rooibok
Afstand: 206m
Posisie: Vryhand Lê
Baan 2: Teiken: Gongbaan
Afstande Links na regs: 358m, 288m, 328m, 232m, 344m
Posisie: Lê oor grond wal
Baan 3: Teiken: Gongbaan
Afstande links na regs: 231m, 262m, 251m, 290m, 203m
Posisie: 210 L Dromme, skiet bo-oor
Baan 4: Teiken: Frontale Blesbok
Afstand: 92m
Posisie: Vryhand Staan, 60 Sekondes
Baan 5: Teiken: Vlakvark
Afstand: 238m
Posisie: Kniel oor 3 poot Stokke
Baan 6: Teiken: Springbok
Afstand: 272m
Posisie: Trok Band, gebruik soos jy wil.
Groetnis
Only a sinner, saved by Gods grace !!
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Thanks Revo, dit is 'n mooi baan om die jaar mee te begin. Die manne het seker gehou vn die 92m Vryhand baan
Baie spyt ek kon dit nie maak nie maar sien jou by die volgende een!
Baie spyt ek kon dit nie maak nie maar sien jou by die volgende een!
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Riempies (Revo)
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Mon Sep 09, 2013 11:19 am
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Hein
Jy weet mos die Staan is almal se liefde...

Jy weet mos die Staan is almal se liefde...
Only a sinner, saved by Gods grace !!
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: SAJSV KZN Ope op Vryheid.
Het julle dalk die resultate erens?
