Spotlights vir bakkie.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Spotlights vir bakkie.
Nou dat die LED lightbars n probleem raak met wetstoepassing wil ek graag twee spots opsit. Wat stel julle voor?
Hella, Lightforce etc? Ek ry baie saans in Zululand, so ek wil n behoorlike beam hê, en die kante van die pad beter verlig.
Hella, Lightforce etc? Ek ry baie saans in Zululand, so ek wil n behoorlike beam hê, en die kante van die pad beter verlig.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Dewald
https://www.maxmotorsport.co.za/7-17-le ... t-51w.html
Hierdie outjies skyn 'n koekhou, en is nie duur nie
Cheers
https://www.maxmotorsport.co.za/7-17-le ... t-51w.html
Hierdie outjies skyn 'n koekhou, en is nie duur nie
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Dewalf
https://www.4x4direct.co.za/worklights/ ... results=29
Kyk hierna. Volgens my die beste.
Myne kom al 2012 af en elke keer as ek n nuwe bakkie kry, haal ek hulle af en sit op die nuwe een.
Duur masr duursaam
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
https://www.4x4direct.co.za/worklights/ ... results=29
Kyk hierna. Volgens my die beste.
Myne kom al 2012 af en elke keer as ek n nuwe bakkie kry, haal ek hulle af en sit op die nuwe een.
Duur masr duursaam
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Spotlights vir bakkie.
Dankie Cobus en oom Barry.
Net om te bevestig, daai spots met die veelvuldige LEDs is wettig? As Konstabel Molefe in Nkwalini my aftrek gaan hy sê dit is meer as een lig?
Net om te bevestig, daai spots met die veelvuldige LEDs is wettig? As Konstabel Molefe in Nkwalini my aftrek gaan hy sê dit is meer as een lig?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Dewald, ek verstaan dat jy nie jou bakkie soos n kersboom wil laat lyk nie. So, as ek kon kies, sou ek twee spotlights opsit met die klomp LED's in en twee Lightforce kolligte.
Ek het gevind dat die LED's baie lig gee, maar nie n kol vêr voor jou nie. Ek het Hella 1500 op gehad wat goed gewerk het. Ek het nou die lightforce op wat weer te veel van n kol gee, maar baie vêr voor jou gee.
Kry meer inligting oor spotlights voor jy koop. Die beterers is maar duur. Kyk ook na die konstruksie waarborg van die produk wat jy gaan koop. n Grondpad breek als. Vra maar vir Gawie

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Spotlights vir bakkie.
die LED's gaan jy n probleem mee optel as 'n konstabel gaan begin dink.Pappabeer wrote:Dankie Cobus en oom Barry.
Net om te bevestig, daai spots met die veelvuldige LEDs is wettig? As Konstabel Molefe in Nkwalini my aftrek gaan hy sê dit is meer as een lig?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Spotlights vir bakkie.
ruaanb wrote:die LED's gaan jy n probleem mee optel as 'n konstabel gaan begin dink.Pappabeer wrote:Dankie Cobus en oom Barry.
Net om te bevestig, daai spots met die veelvuldige LEDs is wettig? As Konstabel Molefe in Nkwalini my aftrek gaan hy sê dit is meer as een lig?
Dis my vrees.
Ek neig tans Lightforce of Fyrlyt toe. Een koedoe, koei of kd is meer skade as n stel Lightforce.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Barry Loock
- Full Member

- Posts: 165
- Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Ek is nie kenner op die wet nie maar ek verstaan is dat die LED bars reg in die middel van die voertuig sit en dit veroorsaak die probleem. Die voertuig se middellyn moet sigbaar wees, maw, aankomende verkeer moet kan onderskei en twee ligte kan sien.
LED ligte is nie 100% reg beskryf in die wet nie., anders sou BMW, Audi, VW, Renault en nog baie Oosterse motors nie padwaardug wees nie. Almal het fabriek ge-installerde LED ligte.
Die LED spotlights wat ek op het, het verskillende lense in wat afstand sowel as die "flood light" effek gee. Dit bied baie goeie afstand sodat jy beeste en mense kan sien op ver afstande. Donkies is maar n probleem. Kom maan draai en kom kyk.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
LED ligte is nie 100% reg beskryf in die wet nie., anders sou BMW, Audi, VW, Renault en nog baie Oosterse motors nie padwaardug wees nie. Almal het fabriek ge-installerde LED ligte.
Die LED spotlights wat ek op het, het verskillende lense in wat afstand sowel as die "flood light" effek gee. Dit bied baie goeie afstand sodat jy beeste en mense kan sien op ver afstande. Donkies is maar n probleem. Kom maan draai en kom kyk.
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Spotlights vir bakkie.
hierdie kom net so van landcruiser forum af en het betrekking op SA.
"Ok - just spoken to Alta Swanepoel.
Anyone who knows Alta will know that she is the authority when it comes to the act.
Please don't shoot me - I'm merely the messenger.
In a nut shell, the law says:
Any light across the center line is illegal. Lights have to be fitted at equal distance from the center line of the vehicle.
Maximum strength of a light is 75w.
The only LED lights that can be fitted are ones certified by EU or SABS and these usually have the EU or SABS marking on the lights.
If they do not comply - they are not allowed to be fitted to the vehicle.
Covering a light or even NOT having the wires connected makes no difference - they are not allowed to be fitted.
All spot lights, if compliant, must be fitted with a switch and so that they dim with the main beams.
The law in this regard is not new and there are no plans to change it in the near future, as they feel there is no need. The Traffic Authority are merely starting to enforce it as attention has been drawn to these lights (by fools that have gone overboard).
If you wish to look it up in the act, its regulation 157-185.
She didn't have much time to chat as she was in the middle of a seminar that she was giving. I therefor couldn't get into all the technical issues. I recon I need an hour!
I hope this helps.
I'm sure there will be questions, so shoot.
"

-
MyLani
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Spotlights vir bakkie.
The 4 common fines that are handed out for the lights is:
1. Breaking the centre line (light bar)
2. More than 6 lights (2 x fog, 2 x main, 2 x spots)
3. Lights mounted above the windscreen
4. Failure to dim Brights for an oncoming vehicle
These are all part of the National Road Traffic Act 93 of 1996, so is nothing new to target LED lights, all old laws before Led's were on the market
1. Breaking the centre line (light bar)
2. More than 6 lights (2 x fog, 2 x main, 2 x spots)
3. Lights mounted above the windscreen
4. Failure to dim Brights for an oncoming vehicle
These are all part of the National Road Traffic Act 93 of 1996, so is nothing new to target LED lights, all old laws before Led's were on the market
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Kyk ook na die KC reeks.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Hella maak ‘n baie goeie ronde LED spotlight wat baie goeie afstand gee en redelik goeie ‘spill’ het kante toe.
http://autolume.co.za/product/7-superno ... ht-single/
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
http://autolume.co.za/product/7-superno ... ht-single/
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
dewald. ek wil nie uit my beurt uit praat nie.
maar jou beskrywings van wat jy soek is maar swak. eintelik pateties.
dit is so goed soos jy vra watse geweer kan ek vir dassies en buffels gebruik, watse all round scpoe vir jakkals jag en dail.
hoekom wil jy in donker ry? het jy nie 'n vrou nie? of is dit die rede hoekom jy in nag wil ry?
nee man, bly by jou huis.

HOU HOM DAAI DIKTE
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Spotlights vir bakkie.
Ek het Cibie Super Oscar "pencil beam" op my voertuig. Hulle laat 'n taxi stop en aftrek.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Spotlights vir bakkie.
Ek het ook van die outjies op.EtienneA wrote:Ek het Cibie Super Oscar "pencil beam" op my voertuig. Hulle laat 'n taxi stop en aftrek.
- Sako 2
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Aug 29, 2014 1:13 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Die Hella ValuaFit 7 Leds is n stewige spotlight en lig baie goed vir n goeie prys.Het my ledbar met hulle vervang en nog nie een oomblik teleurgestel nie.
Ek sien op Takealot kos hulle R1995.00.
http://www.myhellalights.com/index.php/ ... pot-light/
Ek sien op Takealot kos hulle R1995.00.
http://www.myhellalights.com/index.php/ ... pot-light/
- Meteor
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Sat Nov 30, 2013 7:17 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Ek hou van goedkoop LEDs en Driving/Spot Halogen.
Ek hou nie van wit lig, dit maak my oe moeg. Ek verkies hierdie R600 LED jobbies. Twee van hulle gee oorgenoeg lig aan die kante en direk voor die kar.
Die renboere sal moet bevestig maar ek hoor jy maak jouself blind met te veel LEDs. As iemand aankom moet jy na jou normale ligte oorskakel en jou oe is aangepas vir daai helder LED...dan is jy self 'blind'.
Ek kies Halogens spots eerstens omdat my oe werk met geel lig en dan HOOR ek die HID hou nie van aan/af en vat 10 sekondes om op vol krag te kom. Die Xenon is te wit en die LEDs wat ver skyn is te duur vir my.

Alles wat die moeite werd is vat tyd en tyd kan nie verdeel word
- JJV
- Hero Member

- Posts: 770
- Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am
Re: Spotlights vir bakkie.
Ek het maar ou skool gegaan met KC Daylighters todat die wet aangepas word, toer ook Nam en Bots toe, klink my hulle raak ook nou lus om geld te maak uit LED ligte op toeriste voertuie. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
My Patrol het Daylighters op gehad en hulle het mooi gewerk!JJV wrote:Ek het maar ou skool gegaan met KC Daylighters todat die wet aangepas word, toer ook Nam en Bots toe, klink my hulle raak ook nou lus om geld te maak uit LED ligte op toeriste voertuie. JJV
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Goedkoper hierSako 2 wrote:Die Hella ValuaFit 7 Leds is n stewige spotlight en lig baie goed vir n goeie prys.Het my ledbar met hulle vervang en nog nie een oomblik teleurgestel nie.
Ek sien op Takealot kos hulle R1995.00.
http://www.myhellalights.com/index.php/ ... pot-light/
http://autolume.co.za/product/7-superno ... ht-single/
Vasbrand het hulle op sy Hilux en jy gaan vêr moet soek om iets in daai prysklas te kry wat hulle wen
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Kyk gerus na hierdie. Plaaslike vervaardiger met goeie diens en waarde vir geld.
https://www.extremelights.co.za/collections/spots
Sent from my iPhone using Tapatalk
https://www.extremelights.co.za/collections/spots
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Spotlights vir bakkie.
As die konstabel die liggies in die lig begin tel sal jy jou storie moet ken. Die grysstof in die brein is nie aldag daar nie.Blitzzz wrote:Kyk gerus na hierdie. Plaaslike vervaardiger met goeie diens en waarde vir geld.
https://www.extremelights.co.za/collections/spots
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Kom ons hoop hy kan sovêr tel, gaan nog eers al die daylights moet tel.
As ek nie so baie geweer goeters koop nie, sal daai 70w night raiders lekker werk op my bakkie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
As ek nie so baie geweer goeters koop nie, sal daai 70w night raiders lekker werk op my bakkie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Ek het hulle op en was al kruis en dwars deur Nam en Botswana met hulle.Blitzzz wrote:Kyk gerus na hierdie. Plaaslike vervaardiger met goeie diens en waarde vir geld.
https://www.extremelights.co.za/collections/spots
Sent from my iPhone using Tapatalk
My trokke kry wel baie moeilikheid as hulle meer as 2 spots op het in Nam, maar deesdae gee hulle nie vir hulle gas as hulle 2 x ronde LED's op het nie.
My Pa het die Ironman single LED's op sy bakkie en dit is soso Daglig voor jou.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Spotlights vir bakkie.
Watter sal jou keuse wees tussen die twee.tau wrote:Ek het hulle op en was al kruis en dwars deur Nam en Botswana met hulle.Blitzzz wrote:Kyk gerus na hierdie. Plaaslike vervaardiger met goeie diens en waarde vir geld.