Hallo manne
Ek's in die mark vir 'n Walther windbuks en kyk spesifiek van een van die volgende:
Walther LGU Master: .177 (16 Joule)
Walther LGU Varmint: .177 (23 Joule)
Walther LGU Varmint: .22 (20 Joule)
Ek lees baie goeie goed oor al drie die windbukse, maar wil graag hoor wat julle ook dink.
Dankie vir jul advies by voorbaat.
p.s: Ek weet die TX200 is ook puik, en so ook die HW97K, maar die Walther trek my oog.
Walther LGU Reeks
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Walther LGU Reeks
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Walther LGU Reeks
Is n baie lekker roertjie, n pel van my wat n wereld champ met springers is se daai walther is beter as n TX en 97...kry die 16Joule ene moet nie spoed jaag met n springer nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Walther LGU Reeks
Koop die Tx200 dit bly maar die Rolls royce van springers
As jy nou moet die Lgu vat kry die 16joule weergawe. Dis nou as akkuraatheid vir jou die belangrikste is. Hoe kragtiger n springer hoe meer recoil en hoe moeiliker om dan akkuraat te skiet met hom. Daai Lgu is n lekker springer net jammer hulle wou cheap wees en hom n plastiek sneller gee. Verder is sy binnekant glad en stil. Dis Duits so jy sal nie spyt wees.
As jy nou moet die Lgu vat kry die 16joule weergawe. Dis nou as akkuraatheid vir jou die belangrikste is. Hoe kragtiger n springer hoe meer recoil en hoe moeiliker om dan akkuraat te skiet met hom. Daai Lgu is n lekker springer net jammer hulle wou cheap wees en hom n plastiek sneller gee. Verder is sy binnekant glad en stil. Dis Duits so jy sal nie spyt wees.
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Walther LGU Reeks
Dankie vir die terugvoer. 16 Joule sal dit dan wees.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Walther LGU Reeks
Die LGU Master het arriveer. Nouvir 'n scope. Sal die Sightron S-Tac 4-20x50 werk op hom of nie. Van wat ek al raak gelees het, wil dit so voorkom, anders sal die Hawke Airmax 4-12x40 AMX maar die job moet doen. Ek hoor graag jul opinie?
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Walther LGU Reeks
Jean
Jy het klaar gekoop so dit sal nie meer jou besluit beinvloed nie, maar ek het 'n LGV en 'n Weirauch 97. Ek kan nie kies tussen die 2 nie. Albei is baie akkuraat.
Jy het klaar gekoop so dit sal nie meer jou besluit beinvloed nie, maar ek het 'n LGV en 'n Weirauch 97. Ek kan nie kies tussen die 2 nie. Albei is baie akkuraat.
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Walther LGU Reeks
As die Sightron springer rated is sit dit op, anders die Airmax. Springers het die vieslike gewoonte om n teleskoop op te neuk
Skiet bly maar lekker