Quickload hulp vir. 308
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Quickload hulp vir. 308
Goeie dag lede.
Ek wil oor gaan met my .308 van 168gr en bietjie kyk wat maak die Hornady 178gr Eld-X asook Lapua 155gr OTM.
Ek sal dit baie waardeer as iemand my in 'n righting kan stuur met die min en max lading, asook op watter spoed ek min of meer 'n node kan kry.
Kaliber is . 308
Ek gebruik Lapua doppe
H2o is 55.8 grein
Dop se lengtes is 51.06
TPL is 72.01 op die Lapua, en
73.21 op die ELd-X
Primer is CCI Br-2
Ek gebruik s335 se lot 722/18 (-2%)
Loop lengte is 26 duim
Byvoorbaat dankie.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
Ek het QL gebruik om 'n aanvanklike beginpunt van 37gr te kry. Somchem beveel 36,5gr aan. Ek sal opgaan met 1 grein inkremente totdat ek 2530vps oorskry. Die node gaan naby daaraan wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
More Oom Tripod. Baie dankie oom. Ek gaan dit so benader.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
Middag Oom
Ek het gaan skiet vanmiddag en my resultate was as volg:
Op 37gr was my spoed 2386
Op 37,2gr, 2429 fps,
Op 37,3gr, 2436 fps,
Op 37,4gr 2454 fps,
En op 37,5 2441 fps.
Spoed was gemeet met 'n Magnetospeed.
As ek na my Spoed per Lading kyk, lyk dit of ek rondom 38,6gr ,38,7gr op 2530fps
Sou Oom se ek kan so op 38 begin opwaarts begin soek?
Dankie
Groete Sarel
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Ek het gaan skiet vanmiddag en my resultate was as volg:
Op 37gr was my spoed 2386
Op 37,2gr, 2429 fps,
Op 37,3gr, 2436 fps,
Op 37,4gr 2454 fps,
En op 37,5 2441 fps.
Spoed was gemeet met 'n Magnetospeed.
As ek na my Spoed per Lading kyk, lyk dit of ek rondom 38,6gr ,38,7gr op 2530fps
Sou Oom se ek kan so op 38 begin opwaarts begin soek?
Dankie
Groete Sarel
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
My aanbeveling was 1 grein inkremente - dus 37, 38 en 39 totdat jy spoed kry naby aan node van 2530vps. Inkremente van 0,1gr kan soms verwarrend wees as jy eers die dryfmiddel se brandtempo wil kry.
Ek het nou jou 37,4gr lading gebruik om te kalibreer. Daarvolgens moet jy 39gr laai vir spoed van 2540vps. Kom ons kyk wat gebeur as jy dit gebruik.
Ek het nou jou 37,4gr lading gebruik om te kalibreer. Daarvolgens moet jy 39gr laai vir spoed van 2540vps. Kom ons kyk wat gebeur as jy dit gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
Jammer Oom, my fout. Dankie vir die hulp. Ek gaan so maak.
Groete Sarel
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Groete Sarel
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
More Oom
Dankie, Oom se berekening was baie goed.
Ek dink die lading op 39gr is reg, ek gaan nie karring verder nie.
Dit is die minste skote nog vir my om by my lading uit te kom. ( 5 vir kalibrasie, en toe oom se aanbeveling)
Die skoot wat ek in geteken het, het ek op 'n ander teiken geskiet. Dit is sy spoed van 2549,sy nek spanning was bietjie meer, ek het hom maar vir interessantheid eenkant geskiet
Die afstand was 280m, met so ligte windjie wat gekom en gaan het.
Dankie weereens.
Groete Sarel
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190306/b5c1af5114bed4b7a0a9bd5b282821a0.jpg

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Quickload hulp vir. 308
Alberts wrote:More Oom
Dankie, Oom se berekening was baie goed.
Ek dink die lading op 39gr is reg, ek gaan nie karring verder nie.
Dit is die minste skote nog vir my om by my lading uit te kom. ( 5 vir kalibrasie, en toe oom se aanbeveling)
Die skoot wat ek in geteken het, het ek op 'n ander teiken geskiet. Dit is sy spoed van 2549,sy nek spanning was bietjie meer, ek het hom maar vir interessantheid eenkant geskiet
Die afstand was 280m, met so ligte windjie wat gekom en gaan het.
Dankie weereens.
Groete Sarel
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190306/b5c1af5114bed4b7a0a9bd5b282821a0.jpg
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
Bly jy is tevrede. Die geld wat jy gespaar het gaan ek hopelik eendag kom uitdrink. Bier is my plesier.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
Dis reg Oom. Enige tyd!
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
cloots49
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
Hi Alberts
Kan ek dalk bietjie meer detail kry ?
Ek beplan om dieselfde punt/kruit kombinasie in my 308 te gebruik.
Watter lengte loop het jy en hoeveel spoed het jy verloor van die 168gr af aangesien ek ook tans168gr skiet?
Kan ek dalk bietjie meer detail kry ?
Ek beplan om dieselfde punt/kruit kombinasie in my 308 te gebruik.
Watter lengte loop het jy en hoeveel spoed het jy verloor van die 168gr af aangesien ek ook tans168gr skiet?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
Onderstaande kom direk uit somchemreload.com se voorskrifte.
QL vertel my dat daar omtrent 50vps tussen 'n 168 en 178gr koeël is.
S341 PMP PMP 130gr SPEER FN
64.0
Start 45.5 2 749 60.4
Max 49.5 2 992 60.4
150gr PMP SP
67.0
Start 43.5 2 543 58.5
Max 47.5 2 805 59.1
168gr SIERRA SP
71.0
Start 40.5 2 349 58.0
Max 44.5 2 644 59.4
180gr PMP SP
68.0
Start 39.5 2 270 57.5
Max 43.5 2 523 58.0
200gr SPEER SP
70.5
Start 37.0 2 080 56.2
Max 41.0 2 346 57.2
QL vertel my dat daar omtrent 50vps tussen 'n 168 en 178gr koeël is.
S341 PMP PMP 130gr SPEER FN
64.0
Start 45.5 2 749 60.4
Max 49.5 2 992 60.4
150gr PMP SP
67.0
Start 43.5 2 543 58.5
Max 47.5 2 805 59.1
168gr SIERRA SP
71.0
Start 40.5 2 349 58.0
Max 44.5 2 644 59.4
180gr PMP SP
68.0
Start 39.5 2 270 57.5
Max 43.5 2 523 58.0
200gr SPEER SP
70.5
Start 37.0 2 080 56.2
Max 41.0 2 346 57.2
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
More Cloots49. Ek het eers Die 168 berger Vld geskiet, hulle het bietjie meer spoed gegee, so tussen 2650 en 2670,maar ek moet se ek het intussen my Chronograaf vervang( sy lesings was nie vir my altyd so lekker nie)
Tans skiet ek die 168 Match van Hornady, hulle loop so 2630,2640 op magnetospeed. Die lading het ek maar so op my eie metode van proef landings gevind. Dus nie uitgewerk deur Quickload nie.
Met 178gr, Eld-X het ek so bietjie meer spoed verwag met die kombinasie, dalk het ek te veel "gelees" hulle skiet so rondom 2540 fps
Dit lyk darm of die 178,mooi gaan groepeer. So ek gaan hulle kans gee. Ek dink vir jag gaan hulle mooi werk.
Ek weet nie wat jy wil doen als nie. Maar kyk bietjie na die 155gr Lapua, ens. Bc is dieselfde. Ek dink hy gaan ten minste die 168gr klop met trajek.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Tans skiet ek die 168 Match van Hornady, hulle loop so 2630,2640 op magnetospeed. Die lading het ek maar so op my eie metode van proef landings gevind. Dus nie uitgewerk deur Quickload nie.
Met 178gr, Eld-X het ek so bietjie meer spoed verwag met die kombinasie, dalk het ek te veel "gelees" hulle skiet so rondom 2540 fps
Dit lyk darm of die 178,mooi gaan groepeer. So ek gaan hulle kans gee. Ek dink vir jag gaan hulle mooi werk.
Ek weet nie wat jy wil doen als nie. Maar kyk bietjie na die 155gr Lapua, ens. Bc is dieselfde. Ek dink hy gaan ten minste die 168gr klop met trajek.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
More Oom, sou Oom reken ek sal beter doen met S341. Of is daar nog bietjie spasie vir verbetering op my spoed, sonder om gevaarlike druk vlakke te kry?tripodmvr wrote:Onderstaande kom direk uit somchemreload.com se voorskrifte.
QL vertel my dat daar omtrent 50vps tussen 'n 168 en 178gr koeël is.
S341 PMP PMP 130gr SPEER FN
64.0
Start 45.5 2 749 60.4
Max 49.5 2 992 60.4
150gr PMP SP
67.0
Start 43.5 2 543 58.5
Max 47.5 2 805 59.1
168gr SIERRA SP
71.0
Start 40.5 2 349 58.0
Max 44.5 2 644 59.4
180gr PMP SP
68.0
Start 39.5 2 270 57.5
Max 43.5 2 523 58.0
200gr SPEER SP
70.5
Start 37.0 2 080 56.2
Max 41.0 2 346 57.2
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
Somchem het aanvanklik net S335 aanbeveel vir die 308W. Mettertyd het die manne begin eksperimenteer en gevind dat S321 en ook die stadiger dryfmiddels soos S341 en S355 goeie resultate lewer. Laasgenoemde 2 werk veral goed met 160gr en swaarder pille.
Jy kan gerus kyk wat S341 doen en veral as jy dit vir jag gebruik. Maak net seker jou ladings word in die koeler tydperke ontwikkel en jy sodoende die effek van temperatuur verminder.
Jy kan gerus kyk wat S341 doen en veral as jy dit vir jag gebruik. Maak net seker jou ladings word in die koeler tydperke ontwikkel en jy sodoende die effek van temperatuur verminder.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
Ek sal dan maar by die S335 hou, ek sal maar iemand daar voor plaas wat die gonge met 'n kettie lui, as die 178gr te lank vat om daar uit te kom. 
Sent from my EML-L09 using Tapatalk

Sent from my EML-L09 using Tapatalk
-
cloots49
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
More Alberts
My idee is maar om met hul te jag en dan my 308 se bene bietjie te rek op die baan.
Ek is net bang vie trajek/spoed aangesien ek maar n 20'' loop het
My idee is maar om met hul te jag en dan my 308 se bene bietjie te rek op die baan.
Ek is net bang vie trajek/spoed aangesien ek maar n 20'' loop het
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: Quickload hulp vir. 308
Ja dan glo ek die 178gr,gaan lekker werk vir jag. Ek is self nie die langste afstand jagter nie. So vir my 250m "langafstande" werk hulle. Maar ou wil mos maar altyd daai bietjie ekstra he, sou jy die papierbokke rerig ver wil skiet.
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
Sent from my EML-L09 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
Daar is jare lank met die 303 skyf geskiet tot op 1000 treë. As jy 2500vps kan kry met 'n 180gr koeël dan is jy reg om dieselfde te kan doen.cloots49 wrote:More Alberts
My idee is maar om met hul te jag en dan my 308 se bene bietjie te rek op die baan.
Ek is net bang vie trajek/spoed aangesien ek maar n 20'' loop het
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
cloots49
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm
Re: Quickload hulp vir. 308
Dankie vir jul insae !
Sien nou uit om bietjie met die punte te begin speel.
Sien nou uit om bietjie met die punte te begin speel.