Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Indien daar dalk iemand is wat van n 2de handse duiksilinder (ten minste 200-230 bar) wat geskik is vir n PCP geweer weet of wil verkoop, laat weet my asb
Dankie en groete
Dankie en groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Jy al duikwinkels of klubs peobeer. Een wat dalk nie meer so goed sal werk vir duik nie kan dalk vir jou bruikbaar wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Dankie vir die voorstel. Ek het so n jaar terug vir my broer een by Geco in Pretoria vir R2000 gekoop Hulle vra nou R3500 vir n 2de handse een. Miskien is ek uit voeling met pryse maar ek dink dit is te duur.
Groete
Groete
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Dankie Luan Ek sal hulle probeer kontak Groete
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
More
Ek het gekyk maar hulle het net die klein tipe silinders
Dankie in elk geval
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Bietjie wyd dalk kan julle plan maak? https://www.airrifle.co.za/threads/4935 ... with-caddy
Skiet bly maar lekker
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Ek sukkel n bietjie om op die advertensie te antwoord. Is miskien dom met die spesifieke forum. Hoe kan ek die verkoper kontak? GroeteKlein Chris wrote:Bietjie wyd dalk kan julle plan maak? https://www.airrifle.co.za/threads/4935 ... with-caddy
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
henning
- Hero Member

- Posts: 1315
- Joined: Tue Nov 12, 2013 9:15 am
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Ek het n groot bottel vir jou vir R 1 500.
Dit is in die Kaap as jy dit wil courier.
Kontak nommer: 076 107 nul nul nul nul
Groete
Henning
Dit is in die Kaap as jy dit wil courier.
Kontak nommer: 076 107 nul nul nul nul
Groete
Henning
300 WSM Savage
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
303 Lee-Enfield
Dbl 12 g Belguim
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Dankie vir jou moeite Ek volg net gou n ander aanbod op Groetetripodmvr wrote:Kontak hulle en hoor of hulle nie kan help nie. Ek ry Woensdag na Pta.
http://meyertonscuba.co.za/
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Gesoek: Duiksilinder vir PCP geweer
Dankie aan almal vir die hulp Ek het reggekom. Groete