SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
- JBS
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Baan 3 se 3de Gong is as 385m gelys.
Was dit n tikfout? Seker hy was nader as Gong 5 (360m)
Was dit n tikfout? Seker hy was nader as Gong 5 (360m)
JBS
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
- toelie
- Hero Member

- Posts: 926
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Nee, volgens wat ek hom gerange het was hy n raps verder as no5 gewees.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Ek het nie gedink hy was heeltemal so ver nie, maar ek glo Reggie en Ralf sou hulle mooi gerange het.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- JBS
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Tue Sep 15, 2015 3:57 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Ek is seker die een het gaan "range" en die ander een het getik.......met 'n vinger fout.
Seker hy was nader aan 358m
EK het hom op 'n 330 verstelling gepot......op 385m sou ek beslis gemis het.
Seker hy was nader aan 358m
EK het hom op 'n 330 verstelling gepot......op 385m sou ek beslis gemis het.
JBS
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
308 Win Krieger
404 Jeffrey
6mm XC
223 Rem Sako
30-30 Win Lever
357 Lever
9mm Sig 226
40 S&W Vektor
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Wel, op die lug fotos die oggend was gong 3 beslis verder as gong 5 gewees. Christie my spanmaat het hom vir 380m geskiet en was toe bo-oor, ek het met my beurt hom presies diesefde as as gong 5 geskiet en raak geskiet, so, go figure... 
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Ek het hom mooi laat lui...
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Jis, soveel jaracal manne daar en ek weet nie eers daarvan nie.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190306/7306f734e52f40cf958e6e1d0ba72c6e.jpg
Wel....hys slegs 45 uit 162 skote raak geskiet... Ekt hom op 'n 390 geskiet op 10X vergroting... Ek was hoog en links...mis
Die was my mik punte op baan 3 in my Leupold Varmint Hunters kruis... Let wel dis my 222tjie gewees... Hoop julle kan my sketse ontsyfer. Gong 2 se skets is foutief (afstand reg maar mikpunt verkeerd) ekt na die foto hom reg gemaak
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190306/88788742f8a0a7feab15f320e110b0c5.jpg
Groete
Frans

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Ek het gong 2 gemis want ek het om een of ander rede dit goed gedink om gong 1 2x keer te skiet. So dit was 4 uit 5 daar. Die SLR is darem so bietjie vergewend as jou afstande nie spoton is nie. Ek het daai gong geskiet op 350 plus 2 clicks...
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
-
Deon de Villiers
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
My magtag Hein22, nou weet ek ook wie jy is as jou spanmaat Christie was!
Dit is vir my oor die algemeen 'n vreemnde verskynsel dat die forumgebruikers nie hul eie name en vanne gebruik nie. Gesels is tog lekkerder as jy weet met wie!?
Dit is vir my oor die algemeen 'n vreemnde verskynsel dat die forumgebruikers nie hul eie name en vanne gebruik nie. Gesels is tog lekkerder as jy weet met wie!?
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1481
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Dit is so Deon. Ek het lank hier gelees voor ek saam gesels het en het gesien almal gebruik skuil name, ek hou maar van saam die stroom swem jong.Deon de Villiers wrote:My magtag Hein22, nou weet ek ook wie jy is as jou spanmaat Christie was!
Dit is vir my oor die algemeen 'n vreemnde verskynsel dat die forumgebruikers nie hul eie name en vanne gebruik nie. Gesels is tog lekkerder as jy weet met wie!?
Vir die wat nie weet nie, Deon en Johan het die kompetisie gewen en Deon was die enigste skut wat 'n voltal kon bemagtig. Geluk Deon. Sê bietjie, wat het jy baan 3 gong 3 op geskiet?
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
-
Deon de Villiers
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Fri Dec 28, 2012 3:23 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Ek het hom vir 380m geskiet - 400 setting minus 2 klieks, wat eintlik net mooi op 385m uitwerk. Selfs met spoed van net 2820vs sou dit steeds raak wees in teorie al was die afstand 350m.
As dit 'n 8 duim gong was?
As dit 'n 8 duim gong was?
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Die ranges is 100% korrek
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1698
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Ek wil hom beslis volgende jaar skiet! Waar hoor mens van dit? Ek is nie op facebook nie, en ek het dit dalk hier op Jaracal gemis...
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
-
Silent Hunting
- Hero Member

- Posts: 1224
- Joined: Wed Jun 13, 2012 8:19 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Ons het laat ingeskryf, 3 dae na inskrywings ge open het, en was op waglys. As ek reg onthou, dag en n half toe is alles uitverkoop.
CZ 200 PCP, .22 Bruno, .222 BSA, 6mmSLR, 6.5SLR, 22-250 Howa, Paar 6.5 creeds, 9mm CZ P7, ens
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
E-mail: henk@silenthunter.co.za
Tel 0810185444
Facebook: Silent Hunter KD
- Reggie Gerber
- Hero Member

- Posts: 1223
- Joined: Wed Aug 10, 2011 3:19 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Die manne en vrouens wat vanjaar geskiet het gaan eerste opsie kry volgende jaar. Was n lekker dag en goeie gees onder mekaar
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
CZ 200s Hunter PCP
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
baikel shotgun
.22lr Bruno
204R Howa
223Ai Howa
243 Howa
243 Savage Axis
308 Bruno
CZ 75 PO7 Duty 9mm
- PietSkiet6.5
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Sat Jun 30, 2018 3:04 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Wanneer jy in code jou notas maakSakoTrippel2 wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190306/7306f734e52f40cf958e6e1d0ba72c6e.jpg
Wel....hys slegs 45 uit 162 skote raak geskiet... Ekt hom op 'n 390 geskiet op 10X vergroting... Ek was hoog en links...mis
Die was my mik punte op baan 3 in my Leupold Varmint Hunters kruis... Let wel dis my 222tjie gewees... Hoop julle kan my sketse ontsyfer. Gong 2 se skets is foutief (afstand reg maar mikpunt verkeerd) ekt na die foto hom reg gemaak
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190306/88788742f8a0a7feab15f320e110b0c5.jpg
Groete
Frans
Sent from my iPhone using Tapatalk
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
High-Grade HieroglyphicsPietSkiet6.5 wrote:Wanneer jy in code jou notas maakSakoTrippel2 wrote://uploads.tapatalk-cdn.com/20190306/7306f734e52f40cf958e6e1d0ba72c6e.jpg
Wel....hys slegs 45 uit 162 skote raak geskiet... Ekt hom op 'n 390 geskiet op 10X vergroting... Ek was hoog en links...mis
Die was my mik punte op baan 3 in my Leupold Varmint Hunters kruis... Let wel dis my 222tjie gewees... Hoop julle kan my sketse ontsyfer. Gong 2 se skets is foutief (afstand reg maar mikpunt verkeerd) ekt na die foto hom reg gemaak
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190306/88788742f8a0a7feab15f320e110b0c5.jpg
Groete
Frans
Sent from my iPhone using Tapatalk

Maar ja was 'n diep lekker skiet gewees. Volgende jaar sal ek myself 'n beter kans gee en met 'n regte geweer opdaag!
Groete
Frans
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
Sangoma (IAN)
- Hero Member

- Posts: 1320
- Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Waar kan n ou die dag se uitslae sien?
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: SWAROVSKI Gongskiet - Baan 3 Gong 3
Stuur 'n WhatsApp na 072 7242 agt agt vyf.. Ekt die hele lys gaan afneem na die tyd... Dink nie die klein geskryf gaan mooi wys op 'n forum upload nie.Sangoma (IAN) wrote:Waar kan n ou die dag se uitslae sien?