Hallo Manne
As iemand dalk enige verwysings vir my het sal ek dit waardeer.
Soek 'n plaas met basiese geriewe, sodat mens die veld en natuur kan waardeer (lees: nie luuks met DSTV ens ens ens nie.), en waar mens bietjie 'n gemsbok en springbok te voet kan jag.
Meeste plekke wat ek kan opspoor is lyk my meer gerig op groot groepe en luukse verblyf (seker te verstane).
Dankie by voorbaat.
Jag geleentheid gesoek in Kalahari
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Jag geleentheid gesoek in Kalahari
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- william007
- Hero Member

- Posts: 775
- Joined: Mon Feb 24, 2014 2:02 pm
Re: Jag geleentheid gesoek in Kalahari
Goeie dag
Ons doen stap jag. En ons akkomodeer 1 tot 4 jagters. Ons is tussen kimberley en Hopetown.
Akkomodasie is baie lekker. Geen Tv , maar het eskom krag met , yskas vrieska. kagel, stoof, vuur erts ens.
Kan my mail op william@botlierskopstudgame.co.za as jy belangstel.
Groete.