Opel Corsa Lite 1.4i - 2005
127000km - Goeie studente kar.
Prys R45K
Chev Aveo 1600 - 2010
103000km
Prys R90K - benodig gas in lugverkoeler
Praat met my asb.
Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
en wat is die beste prys as ek altwee vat
gewoonlik is dit nie net gas nie hoe seker is jy
gewoonlik is dit nie net gas nie hoe seker is jy
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Daai Opel Corsa sal vir ewig hou. Jy moet net so nou en dan die clutch kabel, agterste wheel bearings, en die coil pack vervang. (verskoon die Ingels asb). My ma ry met myne rond en die ding wil net nie dood nie.
Of so iets
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3647
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Vervang ook maar die Cam Belt op sy tyd
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Harambe
- Hero Member

- Posts: 681
- Joined: Wed Jul 19, 2017 4:48 pm
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Dis amper goedkoper on die Enjin elke 160000km te vervang. Sommer met 'n X18XE terwyl jy nou besig is hahaFanta300 wrote:Vervang ook maar die Cam Belt op sy tyd
Of so iets
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Twee voertuie te koop - Chev Aveo en Opel Corsa
Corsa verkoop aan Cobus Cobb en toe aangegee na sy mondige seun.
Aveo nog in die mark.
Aveo nog in die mark.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br