.223 ladings vir "fireforming" van doppe
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
.223 ladings vir "fireforming" van doppe
Hello weer en weereens by voorbaat dankie vir die hulp.
Ek het nuwe Nosler custon doppe gekoop en voorberei vir fireforming.
Kan iemand asb help met met n veilige lading vir bg.
Sako .223 24 dium 1/12 twist
Nosler custom doppe volume 29.8ml
CCI 400 primers
Hornady varmit 60gr sp 2270
S321 lot 223
TPL tot op lande58.11mm
Dieselfde kombinasie gelaai tot .5mm voor lande TPL 57.61mm met 25g S321 lot 223 gee 2945 v/s en 2937 v/s
Beste Gerbrand

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 ladings vir "fireforming" van doppe
Nodes na bo
25,9gr = 3048vps Druk 47K psi
27,3gr = 3213vps Druk 55K psi
25,9gr = 3048vps Druk 47K psi
27,3gr = 3213vps Druk 55K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 ladings vir "fireforming" van doppe
Waarom wil jy die doppe vuurvorm? As jy fabrieksammunisie koop en dit skiet akkuraat dan gebruik jy dit en terwyl jy "vuurvorm" skiet jy daarmee. Netso kan jy met nuwe doppe maak. Laai dus tot jy akkuraatheid kry en geniet die skiet of jag terwyl jy doppe vuurvorm. Na die proses behoort jou ladings gering te verander om met die doppe wat nou in jou kamer pas, weer op node te kom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: .223 ladings vir "fireforming" van doppe
Ek kan dit ook nie lekker klein kry nie.
Vir my beteken "vuurvorm" dat jy die koeël in die lande inwurg sodat die dop se kop teen die slotgesig vasdruk. Met die afvuur van die rondte, "rek" die dop slegs na voor en druk die skouer voor teen die geweer se kamer vas.
Jy begin dus met 'n verminderde lading om die te kompenseer vir die verhoogde graveringsdruk.
Indien jy dit nie so doen nie, skiet jy maar net ammo weg.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: .223 ladings vir "fireforming" van doppe
Ek beskou vuurvorm soos Gawie hierbo noem, maar vir "wildcat" kalibers. As jy n 223 Ackley Improved gehad het laai jy jou "virgin" dop lading en "jam" die koeel in die lande en vuurvorm die doppe. Jou doppe se water volume gaan nie drasties verskil met jou huidiglike lading wat jy nou wil vuurvorm nie. Oom Driepoot jou nodes hierbo reeds gegee het, laai die koele en skiet hulle jy behoort slegs n.0.2grein aanpassing van jou lading te maak nadat jou doppe eenkeer gevuur is.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: .223 ladings vir "fireforming" van doppe
Net vir duidelikheid die kombinasie met spoede wat ek gegee het is vir my vorige batch Nosler doppe wat al n paar keer geskiet is.
Ek wiil die nuwe doppe tot op die lande laai met n veilige druk , verkies maar om nuwe doppe so te behandel.
Beste
Ek wiil die nuwe doppe tot op die lande laai met n veilige druk , verkies maar om nuwe doppe so te behandel.
Beste
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 ladings vir "fireforming" van doppe
Gerbrand, jy vuurvorm fabrieksammunisie in jou geweer met geen verstelling dat die koeël teen die lande is nie en kry 'n dop wat mooi in die kamer pas en baie goed daarna skiet. Waarom dan nou nuwe doppe so wil laai dat die koeël teen die lande is?
In die jy wel voortgaan teen die lande. Verminder lading na 23gr daarvoor.
In die jy wel voortgaan teen die lande. Verminder lading na 23gr daarvoor.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: .223 ladings vir "fireforming" van doppe
Ek het self ook weer iets geleer met die fireform van 30-06 doppe. Na ek hul geskiet het was hul afmeting 2,036" met die compurator tot op die skouer. Nadat ek hul gesize het, het die lengte gerek na 2,039". Dit sal beteken dat doppe moeilik sou kamer omrede hul nou langer as die kamer afmetings is. Ek het daarna my sizer matrys 'n kwart draai dieper ingedraai en die afmeting tot op die skouer het toe 2.035" met die compurator gemeet. Dit beteken dus dat die sizer matrys aanvanklik die wande van die dop kleiner gesize het en dit het die dop laat rek, maar my sizer matrys was nie diep genoeg ingedraai om die skouers ook terug te druk nie.
-
Gerbrand
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Sat Mar 25, 2017 10:10 am
Re: .223 ladings vir herlaai
Hello Weer
Data as volg.
Sako .223 24 dium 1/12 twist
Nosler custom doppe volume 29.8ml
CCI 400 primers
Hornady varmit 60gr sp 2270
Dop volume 29.8g
S321 lot 223
TPL van 57.76mm .5mm van lande
25.9 gr 3059 v/s
3111 groepering van 28mm op 100m
3087
S321 lot 230
25.9 gr 3056 v/s
3011 groepering van 22mm op 100m
3048
S321 lot223
27.3gr 3193 v/s
3201 groepering van 28mm op 100m
3265
Beste Gerbrand
Data as volg.
Sako .223 24 dium 1/12 twist
Nosler custom doppe volume 29.8ml
CCI 400 primers
Hornady varmit 60gr sp 2270
Dop volume 29.8g
S321 lot 223
TPL van 57.76mm .5mm van lande
25.9 gr 3059 v/s
3111 groepering van 28mm op 100m
3087
S321 lot 230
25.9 gr 3056 v/s
3011 groepering van 22mm op 100m
3048
S321 lot223
27.3gr 3193 v/s
3201 groepering van 28mm op 100m
3265
Beste Gerbrand
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .223 ladings vir "fireforming" van doppe
Jou lading van 27,3gr is op die node - QL bereken 3211vps. Ek sou aanbeveel dat jy die TPL na 57mm verminder en dan 27,4gr gebruik. Ons moet nou in en om die node verfyn.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br