More. Sal iemand asb vir my 'n QL analise doen
Wapen: Howa 6.5 CR 24” bull barrel stainless
Kaliber: 6.5 CR
Koeel: Peregrine GLR-4 118GR (XF SP BT)
Koeel gewig: 118gr
Koeel diameter: 0.264"
Koeel lengte: 1.35"
Koeel BC: 0.48
Maak Dop: Starline
H2O dop: 52 GN
Slagdop: cci450 small rifle primer
Loop Lengte: 24"
TPL: 69.6mm
Kruit: HODGDON H4350
Ladings en spoed:
42gr 2761 fps
42.3gr 2790 fps
42.6gr 2793 fps
42,9gr 2835 fps
43,2gr 2851 fps
43,5gr 2880 fps
Dankie.
Peregrine GLR-4 118GR Quickload analise asb
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Peregrine GLR-4 118GR Quickload analise asb
10fps vir chrony bygetel. Indien nie nodig is 42gr op die node andersins 41.85gr vir 2751(2761-10).
Hoër node is nie haalbaar nie.
Hoër node is nie haalbaar nie.
-
gerrie_CPT
- Full Member

- Posts: 139
- Joined: Thu Feb 01, 2018 2:20 pm
Re: Peregrine GLR-4 118GR Quickload analise asb
Dankie. Ek het die naweek nog 'n klomp ladings geskied om meer data te kry rondom 42gr. Het nie nou die resultate by my nie, maar na ek alles geplot het, het ek ook by 2750fps uitgekom teen 42.2 gr.
So binne 15 skote, teen .2gr inkremente het ek baie naby gekom. Dis goed om te sien hoe hierdie metode jou baie naby bring aan QL.
So binne 15 skote, teen .2gr inkremente het ek baie naby gekom. Dis goed om te sien hoe hierdie metode jou baie naby bring aan QL.
