Lynx MultiMax Rings

Post Reply
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Lynx MultiMax Rings

Post by Petrie303 »

Dagse,

Het iemand al die Lynx multimax ringe gebryk? mens kan dit gebryk in plaas van 10-40min rail op jy geweer te mount.

Ek gebryk tans die gewone Lynx ringe op my F-klas 300WSM geweer en het nog nooit proebleme gehad nie...


Groete,
Petrie
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lynx MultiMax Rings

Post by Armand Steenkamp »

Ek wonder self hoe hulle sal werk
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Lynx MultiMax Rings

Post by NJ_v_N »

Ek het n wyle terug n stel gesoek, maar niks van die handelaars in die area hou dit aan nie. Ek het uiteindelik n stel Burris Signature ringe gekry wat op dieselvde beginsel werk, en hulle werk baie goed.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
Ben
Hero Member
Hero Member
Posts: 908
Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am

Re: Lynx MultiMax Rings

Post by Ben »

Enigste ding sover ek weet is dat hulle slegs met die "dovetail" mounts werk. Hoekom hulle nie maak vir Weaver, picatanny ens weet ek nie!
Dis hoekom ek eerder Burris Zee Ringe gegaan het.
"Failure is NOT an Option"
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Lynx MultiMax Rings

Post by Petrie303 »

Daar is niks fout met "dovetail" mounts soos lynx nie...

Ek het vir my die MultiMax ringe gekoop wat my 30min op hoogte by op my scope gan gee. Sal dit nog net moet toets en kyk hoe werk dit... ek het 'n leopold VX3 5-25x50 (90min vertelling) op my 300wsm so hoplik as ek 900m skiet gan verstellings min of meer in die middel van die scope se lens/verstellings wees...
User avatar
NJ_v_N
Full Member
Full Member
Posts: 199
Joined: Fri Jul 18, 2014 4:26 am

Re: Lynx MultiMax Rings

Post by NJ_v_N »

Sover ek dit het pas dit multimax ringe op enige van die lynx stud basise, of dit nou dovetail of vas skroef basise is. Kan wel nie dink dat ek al lynx picatinny basise gesien het nie.
30-06AI Lyttelton RSA
308Win Lyttelton RSA
270Win CZ 550 (9.3x62 in wording)
222Rem Brno Fox
22LR Brno mod2
9mm Sig P250 FS
User avatar
Langeraat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sat Sep 07, 2013 3:16 pm

Re: Lynx MultiMax Rings

Post by Langeraat »

Ek kyk ook na die Lynx Multimax ringe vir 2 van my gewere. Weet iemand dalk waar ek van dit en hulle "inserts" in die Pretoria omgewing in die hande kan kry (of dan nou elders as hulle sal kan stuur). Lyk nie vir my of die handelaars dit as 'n reel hier aanhou nie. Ten minste nie die wat ek geskakel het nie.

Sal ook bly wees as iemand dalk kan bevestig watter hoogte ring (stud tipe met stud basisse) ek voor moet gaan op 'n CZ550 vir 42mm objektief teleskoop. Ek vemoed dit sal medium moet wees maar meer om die slot se oopmaak te akkommodeer as die objektief voor op die loop. Ek waardeer enige hulp.
Novus Vitae - 2 Kor 5:17
Post Reply