Lekke man. Lekke. Geniet daai besegheid.Capt. Oblivious wrote:Ek en Stompe ry more vir bq blesbokke, springbokke en dalk nog iets anders wat die veld vir ons wil gee. Met die hoeveeheid gewere wat ons saam vat gaan dit soos army lyk.
Dink ek sien die meeste uit om net bq om n vuur te sit en rum te drink sonder werk goed
Wie is ook oppad jagveld toe?
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Woensdag is dit sulke tyd. Ons moet gaan minder maak.
4 x Sebras
40 x bokke tussen Eland, Waterbok, Gensbok en Rooihartebees.
Met n vleisie...
4 x Sebras
40 x bokke tussen Eland, Waterbok, Gensbok en Rooihartebees.
Met n vleisie...
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
7-13 Junie is dit Melmoth toe vir my , Eugene Tau en Pappabeer(nog manne wat nie op die forum is nie gaan saam). Menu is soos volg:
Rooibokke op bestelling
Koedoe(so groot soos oupoot vir my) dalk nog een op bestelling.
Bosbok
3-7 Julie is dit Noord-Kaap toe by Tierkop.
Menu is soos volg:
5 Sprinbokke (LA jag)
Gemsbok (LA jag)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Rooibokke op bestelling
Koedoe(so groot soos oupoot vir my) dalk nog een op bestelling.
Bosbok
3-7 Julie is dit Noord-Kaap toe by Tierkop.
Menu is soos volg:
5 Sprinbokke (LA jag)
Gemsbok (LA jag)
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
13 June....Queenstown toe.
Dewald soek sy eerste Koedoe bul...op sy eie.
Ek sit biki hide met stok en tou....rooibok ooi, verdwaalde varkie....niks the ernstig nie.....net lekker jag met lekker maats.
Cheers
Dewald soek sy eerste Koedoe bul...op sy eie.
Ek sit biki hide met stok en tou....rooibok ooi, verdwaalde varkie....niks the ernstig nie.....net lekker jag met lekker maats.
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek ry more oggend Vaalwater toe vir 'n eland jag.

- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Jan, daai springbokke en Gemsbokke LA jag. Is daai afstande tot 400m 500m?jankraay wrote:7-13 Junie is dit Melmoth toe vir my , Eugene Tau en Pappabeer(nog manne wat nie op die forum is nie gaan saam). Menu is soos volg:
Rooibokke op bestelling
Koedoe(so groot soos oupoot vir my) dalk nog een op bestelling.
Bosbok
3-7 Julie is dit Noord-Kaap toe by Tierkop.
Menu is soos volg:
5 Sprinbokke (LA jag)
Gemsbok (LA jag)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
On Wednesday our group is off to the Cradock area.
Springbuck, Mountain Reedbuck and Kudu are on the Menu.
Looking forward to it.
Springbuck, Mountain Reedbuck and Kudu are on the Menu.
Looking forward to it.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Onthou jou Jagtrip CD!JPS wrote:More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Gawie(13mm) wrote:Onthou jou Jagtrip CD!JPS wrote:More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.
Jis Gawie was net te besig gewees om een te gaan soek
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek dog julle manne is tegnologies gevorderd,kyk en "loop" hom sommer op youtube ,jy het mos n slim foon.JPS wrote:Gawie(13mm) wrote:Onthou jou Jagtrip CD!JPS wrote:More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.![]()
![]()
![]()
Jis Gawie was net te besig gewees om een te gaan soek
DD
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
As ek daai afstande kry gaan ek hulle vat Oom. Gaan n paar so op 1000m ook skiet en die Gemsbok ook so 1000m.Heinz Petersen wrote:Jan, daai springbokke en Gemsbokke LA jag. Is daai afstande tot 400m 500m?jankraay wrote:7-13 Junie is dit Melmoth toe vir my , Eugene Tau en Pappabeer(nog manne wat nie op die forum is nie gaan saam). Menu is soos volg:
Rooibokke op bestelling
Koedoe(so groot soos oupoot vir my) dalk nog een op bestelling.
Bosbok
3-7 Julie is dit Noord-Kaap toe by Tierkop.
Menu is soos volg:
5 Sprinbokke (LA jag)
Gemsbok (LA jag)
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Geniet die jagJPS wrote:Foon is dalk slim ek nie
"What happens in Vegas stays in Vegas"
DD
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Dankie DD,Diesel Dog wrote:Geniet die jagJPS wrote:Foon is dalk slim ek nie
"What happens in Vegas stays in Vegas"
DD
Die ‘n self gevondsde jag so dit is darm heel beskaaf.
Maar na lekker harde dag se jag as die gunne in die kluis is maak die manne mekaar maar bymekaar met die jaar se opgehoopde strawwe wat noukeurig op boek gehou is en natuurlik die wat so op die ingewing van die oomblik bygebring word.
Na so aand is dit vir my lekker rustig in die bos want heeltwat van die manne bly gewoonlik eerder in die kamp om die Super Rugby te kyk
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Weet wat moenie worry nie, ek weet van n grt CD wat jou “ in die mood “ gaan sit. Sal die IT ouens vra om die link hier te sit dan click jy net op hom en jy gaan partyJPS wrote:Gawie(13mm) wrote:Onthou jou Jagtrip CD!JPS wrote:More oggend vroeg slaan ek teer Vaalwater toe.
Dis een van daai “korporatiewe” tiepe jagte. So daar gaan nie ‘n storie wees nie.![]()
![]()
![]()
Jis Gawie was net te besig gewees om een te gaan soek

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
cobusvh
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Mon May 20, 2019 11:28 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ry more-oggend vroeg uit die Kaap na Bedford. Koedoe, blouwildebees, takbok en springbok.
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek het verlede Donderdag 12 blesse en 9 springbokke gaan afhaal op Jagersfontein. Was meer van 'n "diesel stalk" as "jag". Gaan vlge maand nog 20 blesse afhaal. Vir "plesier" gaan ek middel Junie eland jag Fauresmith se kant toe en dan het ek nog 'n takbok en blesbok wat ek einde vd winter gaan jag in Cradock distrik.
Gooi lood!!!!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Kabous, gaan ons weer 1 aand geloofmaak?Cobus(Cobb) wrote:13 June....Queenstown toe.
Dewald soek sy eerste Koedoe bul...op sy eie.
Ek sit biki hide met stok en tou....rooibok ooi, verdwaalde varkie....niks the ernstig nie.....net lekker jag met lekker maats.
Cheers
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More oggend 6:50 boek Milo in by Pet lounge en ek 7:05 by BA van PE na JHB. Die hond loop nou agter my aan vir die laaste twee weke asof hy weet ons gaan jag. Twee dae van meetings en check hoe gaan dit by die werk. Dan Saterdag doen ek en Nico bietjie shopping tel Werner wat invlieg van UK op en 13:00 draai die wiele rigting N1 noord. 200km draai af na Naboom en dan wes tot binne middel die water berge. Sondag sluit Derick, Eddy,Dale en sy skoon seun en Navi aan. Sondag aand groot kerrie pot tradisioneel wat oomBig Al vir ons maak en Maandag begin die jag. 2 sessies met 4 man in die veld op voet. Rooi bok, BwB en Kudu so veel soos ons kan en n vark of 4 mik so na 12 -15 rooibok, 6-10bwb en so 4-8 kudu. 5dae van daai een maal n jaar vriende kring wat opvang en dan 14-6 kom my beter helfte en twee laaities en dan jag Pa en Seuns vir 4 dae.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Hierdie klink soos n trip en n half!!Blazer wrote:More oggend 6:50 boek Milo in by Pet lounge en ek 7:05 by BA van PE na JHB. Die hond loop nou agter my aan vir die laaste twee weke asof hy weet ons gaan jag. Twee dae van meetings en check hoe gaan dit by die werk. Dan Saterdag doen ek en Nico bietjie shopping tel Werner wat invlieg van UK op en 13:00 draai die wiele rigting N1 noord. 200km draai af na Naboom en dan wes tot binne middel die water berge. Sondag sluit Derick, Eddy,Dale en sy skoon seun en Navi aan. Sondag aand groot kerrie pot tradisioneel wat oomBig Al vir ons maak en Maandag begin die jag. 2 sessies met 4 man in die veld op voet. Rooi bok, BwB en Kudu so veel soos ons kan en n vark of 4 mik so na 12 -15 rooibok, 6-10bwb en so 4-8 kudu. 5dae van daai een maal n jaar vriende kring wat opvang en dan 14-6 kom my beter helfte en twee laaities en dan jag Pa en Seuns vir 4 dae.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Met n vleisie...
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Die trip loop nou al vir 9 jaar - ons is 3 van die oorspronklike groep en het gegroei na tien toe. Ek ry recovery vir 4 dae en dan saam met seuns. Oom het nooit laat jag nie en toe hom bevriend en nou skiet ons alleen op daai plaas. Hou sy nommers in check en ons kry n grt deal. 5 ster akkommodasie en elke ou sorg vir een aand se ete. Nog net 1 ou gefire nou maak hy nie meer kos nie maar hy sorg dat ons warm langs vuur kuier. So hy is nou ons Gaffer boy. Reen lekker hier in PE waar ek in vliegtuig sit. Die oosKaap het dit brood nodig.
Cappie sou saam kom miskien word hy siek en kan dan die ervaringe pen net soos hy kan. En Donderdag aand is fines night. Eddy is fines master van jaar 1 en dis waar ons goeie herhineringe bou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Cappie sou saam kom miskien word hy siek en kan dan die ervaringe pen net soos hy kan. En Donderdag aand is fines night. Eddy is fines master van jaar 1 en dis waar ons goeie herhineringe bou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13582
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek en jy sal more praat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
jooste
- Full Member

- Posts: 167
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More jagters
Ons ry saterdag oggen vroeg uit pretoria na Murraysburg en dan Colesberg tot volgende week vrydag.
Daar is 40 springbokke op die menu tussen 3 jagters.
sien baie uit.
Ons ry saterdag oggen vroeg uit pretoria na Murraysburg en dan Colesberg tot volgende week vrydag.
Daar is 40 springbokke op die menu tussen 3 jagters.
sien baie uit.
Nico Jooste
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Getting ready, Capt is besig om homself te oorreed om saam te kom. Nico vryf Milo wonder wat dink hy, dis nou Nico. En so begin die jag
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.