Hulp nodig met lading vir 222 Rem
-
Maritz Hanekom
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Nov 28, 2018 6:43 am
Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Is daar enige van die slim manne wat my kan help op quickload met n moontlike lading op my 222. Ek sukkel my vrek om n gepaste lading te kry om Nosler Varmints 50gr te skiet.
Baie dankie
Baie dankie
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
watter fabrikaat en model 222 is dit?
twist van die loop?
twist van die loop?
-
Maritz Hanekom
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Nov 28, 2018 6:43 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Eerstens baie dankie vir die hulp.
Ek het n Savage 340C.
Koeel is Nosler Ballistic Tip Varmint 50GR
S&B doppe 43.09mm lank
Volume van dop is 27.1GR
Fiocchi small rifle primers
Loop lengte is 24"
Twist is 1:14
Kruit is S321
Ek het op 23.5gr kruit 'n gemiddelde spoed van 3148fps gekry met n TPL van 56.50mm maar dan is die skote die hele teiken vol op 100m.
Is daar nog iets wat benodig word?

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Node is by 3200vps trompspoed en 23.8gr S321 is wat QL aanbeveel.
Jy het nie enige idee van sprong na die lande gegee nie. Die brandspoed is hoër as verwag en ek vermoed jy is naby aan die lande. As die lading bo nie werk nie sou ek aanbeveel dat jy 1mm korter laai.
'n Ander probleem kan koeëllengte wees. Die BT is 3mm langer as 'n Sierra SP en die 50gr PMP. Dit kan die haelgeweer groepering verklaar. Los die bootsterte en gebruik liefs platgat koeëls.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Maritz Hanekom
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Nov 28, 2018 6:43 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
As ek my TPL die eerste keer reg bepaal het was dit 57.50mm.
Ek het sommer n dop gevat twee slootjies daarin gesaag en n punt los ingesit en my slot toegemaak en daarna weer versigtig oopgemaak en uitgehaal en gemeet. Ek het toe al 'n 1mm afgetrek en die eerstes gelaai maar ek is nog nie 100% seker hoe die bepaling van die TPL werk nie.
Ek sal vanmiddag weer 'n paar patrone kan laai en sal dan die TPL afbring na 55.50mm en kyk wat hy dan maak. Baie dankie vir die hulp ek waardeer dit opreg.
Ek het sommer n dop gevat twee slootjies daarin gesaag en n punt los ingesit en my slot toegemaak en daarna weer versigtig oopgemaak en uitgehaal en gemeet. Ek het toe al 'n 1mm afgetrek en die eerstes gelaai maar ek is nog nie 100% seker hoe die bepaling van die TPL werk nie.
Ek sal vanmiddag weer 'n paar patrone kan laai en sal dan die TPL afbring na 55.50mm en kyk wat hy dan maak. Baie dankie vir die hulp ek waardeer dit opreg.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
'n Te lang koeël kan jou teen die mure uitdryf. As jy korter 50gr koeëls het kyk hoe jy met hulle vaar. Die 23,5gr lading moes al potensiaal getoon het. As die groep nog baie groot was dan wil ek raai dit is die koeël wat nie stabiliseer nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Maritz Hanekom
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Nov 28, 2018 6:43 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Ek het met die Vmax 50GR op 23.9GR met 'n TPL van 56.50mm baie goeie groeperings gekry, op meer as een geleentheid kon ek selfs snyers skiet op 100m maar ek kom net nie reg met die Noslers nie. ek het 2 bokse geskenk gekry en het al seker 30 punte geskiet maaar nog niks gekry wat ek die geweer met gemak sal saamvat jagveld toe nie. op van die ladings wat ek gelaai het is 'n A4 bladsy te klein om 5skote op in te pas, daarom kom smeek ek maar vir hulp by die mense wat baie baie meer as ek weet.
Ek sal die 23.8gr gaan probeer met die korter TPL en sien wat hy maak.
Ek sal die 23.8gr gaan probeer met die korter TPL en sien wat hy maak.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
ek is deur die oefening met my ou sako 222 ook met 14 twist. 40 to 45gr werk beter en as dit n plat basis koeël is nog beter. laai ook dat hele nek benut word maw moenie worry oor naby die lande nie.
-
Maritz Hanekom
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Nov 28, 2018 6:43 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Ek het nou klompie geskiet gekry, sover kry ek die beste groepering as my TPL 55.10mm is. so sal nou eers daar 'n bietjie rondspeel en dan vir my van die 45gr punte ook kry.
baie dankie vir die hulp
baie dankie vir die hulp
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Maritz ek seg nie dit het in jou geval gebeur nie, doublecheck maar net. Baie maal 'gryp' die riwwe jou koeel en trek hom n rapsie langer uit en gee vals mates met daai metode.Maritz Hanekom wrote:As ek my TPL die eerste keer reg bepaal het was dit 57.50mm.
Ek het sommer n dop gevat twee slootjies daarin gesaag en n punt los ingesit en my slot toegemaak en daarna weer versigtig oopgemaak en uitgehaal en gemeet. Ek het toe al 'n 1mm afgetrek en die eerstes gelaai maar ek is nog nie 100% seker hoe die bepaling van die TPL werk nie.
Ek sal vanmiddag weer 'n paar patrone kan laai en sal dan die TPL afbring na 55.50mm en kyk wat hy dan maak. Baie dankie vir die hulp ek waardeer dit opreg.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Ek het selfde paaitjie geloop met my .222Rem en 55gr Norma Oryx koeëls. Ek kon geen groepering met Somchem kruite kry nie. Ek het toe Vitavuori N133 en Norma 200 aangeskaf en is nou op die regte spoor. Ek het paar 3 skote wat klawer! Ek sal spoed later in die week chrono en inligting deel.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Maritz, die groeflengte van die loop is baie stadig. My Sako het ook 1:14.Maritz Hanekom wrote: Twist is 1:14
Kruit is S321
Kry vir jou 45gr Hornady SP, of enige ligter/korter platbasis koeëltjie.
Ek het beter akkuraatheid gekry toe ek 50gr gelos het.
Jy kan ook S335 kruit probeer - as jy kan kry. Dit werk soms fantasies met die 222; effe stadiger maar meer stabiel.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Ek het al so n bietjie op QL rondgespeel en dit lyk Norma200 is ook n uitstekende kruit vir die 222
-
Maritz Hanekom
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Wed Nov 28, 2018 6:43 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Jy kan ook S335 kruit probeer - as jy kan kry. Dit werk soms fantasies met die 222; effe stadiger maar meer stabiel.[/quote]
Het jy dalk 'n begin lading vir my op die S335?
Het jy dalk 'n begin lading vir my op die S335?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Ds J wrote:Maritz, die groeflengte van die loop is baie stadig. My Sako het ook 1:14.Maritz Hanekom wrote: Twist is 1:14
Kruit is S321
Kry vir jou 45gr Hornady SP, of enige ligter/korter platbasis koeëltjie.
Ek het beter akkuraatheid gekry toe ek 50gr gelos het.
Jy kan ook S335 kruit probeer - as jy kan kry. Dit werk soms fantasies met die 222; effe stadiger maar meer stabiel.
Goeiemore! Ek het n fout gemaak - ek het oorgeskakel van 55gr na 50 grSP. Skuus daarvoor!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Maritz Hanekom wrote:Jy kan ook S335 kruit probeer - as jy kan kry. Dit werk soms fantasies met die 222; effe stadiger maar meer stabiel.
Het jy dalk 'n begin lading vir my op die S335?[/quote]
Hornady doppe : 28,422gr watervolume
Winchester SR slagdoppe
Hornady SP Varmint 50gr koeëls #2245
TPL: 52,9mm
Looplengte: 602mm
S335: 23.1gr (LOT 719.17)
S321: 23.6gr (LOT 233.07)
NNNB: my geweer het n baie stywe kamer. Die ladings sal aangepas moet word vir enige ander geweer.
Gebruik hierdie data op eie risiko - ek vat geen verantwoordelikheid nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hulp nodig met lading vir 222 Rem
Ek het ook gestoei met S321 op 'n stadium maar na ek die volgende gedoen het is dit nie meer 'n probleem nie.
'n paar Jaracallers het my agter die skerms gehelp tot op die punt.
1- Gooi expander button weg.....ver weg.
2 - 'n Expander die gekry - kaliber minus 2 thou.
3 - stoor oop blik kruit in glas bottel met kalium karbonaat(oom Cassie se OMO soos ons dit noem lol)
4 - Annealing
5 - Sierra 50gr Flatbase
6 - 38gr Kriek Mono