Goeie Middag,
Ek doen 'n ondersoek aangaande die onderstaande:
Hoe vergelyk die penetrasievermoë ( hoe diep die rondte ammunisie die teiken binnedring) en herwiningsgewig tussen 139gr, 145gr en 162gr punte op ‘n ronte ammunisie van ‘n 7mm Remington Magnum?
In u opinie, watter punt sal die beste vergelyk en hoekom?
Dis vir 'n wetenskap taak en ek skiet na houtblokkies op 'n afstad van 50m.
My ammunisie is tuis gelaai en ek het maar net gewonder wat die ervare jagters se opinie is aangaande die bostaande?
Groete
Ondersoek oor penetrasievermoë tussen verskillende punte
-
Leerling Jagter
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Jun 18, 2019 3:55 pm
Ondersoek oor penetrasievermoë tussen verskillende punte
Last edited by Leerling Jagter on Tue Jun 18, 2019 5:16 pm, edited 2 times in total.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ondersoek oor penetrasievermoë tussen verskillende punte
Middag en welkom by die Jaracal kampvuur.
Om so 'n gelaaide vraag te vra, moet jy jouself darem eers bekendstel. Ek meen dus soos om 'n meisie te soen voor jy weet wat haar naam is en of haar pa 'n jag-plaas het!
Hier op Jaracal is 'n sêding wat lei; hoe lank is 'n stuk tou?
Dit geld vir jou vraag ook. Penetrasie op watter spesie en geslag en teen watter spoed? Op die vlaktes of in die bosveld?
Gesels saam, dan kry jy gouer as later jou antwoorde.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ondersoek oor penetrasievermoë tussen verskillende punte
Daai vraag is baie maklik om te antwoord en die antwoord is: dit hang af.
Indien die medium dieselfde bly sal die konstruksie en spoed van die koeel die bepalende faktor wees. So skiet en kom vertel vir ons
Indien die medium dieselfde bly sal die konstruksie en spoed van die koeel die bepalende faktor wees. So skiet en kom vertel vir ons
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2202
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Ondersoek oor penetrasievermoë tussen verskillende punte
As jy dieselfde tipe koeël (bv Hornady SP) het behoort die swaarste koeël teoreties die beste penetrasie te gee. Die rede is dat hy enersyds meer massa het wat hom aandryf, en andersyds is hy langer. n Lang, dun patroon behoort beter te penetreer as n kort, vet patroon met dieselfde massa.
Dan kom die "ja, maar..." argumente ter sprake:
- wat van die spoed
- wat van die koeël se verandering op impak
- ens
Dan kom die "ja, maar..." argumente ter sprake:
- wat van die spoed
- wat van die koeël se verandering op impak
- ens
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Ondersoek oor penetrasievermoë tussen verskillende punte
Ek is mal oor penetrasie....veral met Kriek koele. Hulle kan penetreer.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.