More almal,
Ja ek het n 308 Musgrave en ek moet se hier na die 6de skoot dan kan ek daai outjie mooi begin voel hier in my skouer.
Ek het n ou verskoning op vir n recoil pad en wil graag n ordentlike een monteer.
As jul my in die regte rigting kan druk sal dit waardeur word.
2de enige raad oor hoe om die ding op te sit?
Recoil Pad - Musgrave .308
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Recoil Pad - Musgrave .308
Pachmyer old english is n goeie pad vir min geld
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
grombeer308
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Apr 12, 2016 12:48 pm
Re: Recoil Pad - Musgrave .308
Baie dankie, gaan kyk waar ek kan opspoor.