Sako 308 Forrester lading hulp asb
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Sako 308 Forrester lading hulp asb
Goeie more almal,
Ek stoei tans met my 308 en wil vra of julle asb tot my redding sal kom. Ek wil graag twee gewigte koeels skiet om die bruikbaarheid van die kaliber effe breer te maak. Ek gebruik tans S341 om mee te laai. Ek het vergeet om die lot nommer neer te skryf vanmore, as dit n deal breaker is sal ek terugkom daarmee asap!
Sierra pro hunter 125gr FB
en
RSA 155gr match HPBT
Brass:
Lapua - nuut
Dop H2O volume: 56.0gr
Geweer:
Sako forester 308
Loop twist 1:11
Loop Lengte: 582mm
Spoed vir 125gr koeels gelaai met S341 TPL van 68mm (Max TPL 69mm) Teiken op 100m; crony 30cm van geweer af:
46gr - 2777v/s (28mm Groep)
47.5gr - 2886v/s (26mm Groep)
49gr - 3025v/s (38mm Groep)
Spoed vir 155gr koeels gelaai met S341, TPL van 69mm (Max TPL 71.3mm) Teiken op 100m; crony 30cm van geweer af:
43gr - 2597v/s (26mm Groep)
45gr - 2699v/s (20mm Groep)
47gr - 2833v/s (26mm Groep)
Ek sien uit na julle aanbevelings!
Baie dankie vir die hulp!
Groetnis,
Frikkie
nul agt twee 921 7 dubbel 9 4

- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
Hallo Frikkie.
Jammer vir die high jack...
Ek het ook n Sako Forster 308W en wil graag hoor of joune, soos myne, mirco grooving in die loop het en dan ook of jou loop free floated is? Myne het mirco grooving en loop is teen die kolf van voor to agter. By gesê myne op die stadium skiet nie soos my ander roere nie en gewonder al of dit die probleem kan wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk

Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
RSA 155gr match HPBTFrikkie die Rot wrote:Goeie more almal,
Ek stoei tans met my 308 en wil vra of julle asb tot my redding sal kom. Ek wil graag twee gewigte koeels skiet om die bruikbaarheid van die kaliber effe breer te maak. Ek gebruik tans S341 om mee te laai. Ek het vergeet om die lot nommer neer te skryf vanmore, as dit n deal breaker is sal ek terugkom daarmee asap!
Sierra pro hunter 125gr FB
en
RSA 155gr match HPBT
Brass:
Lapua - nuut
Dop H2O volume: 56.0gr
Geweer:
Sako forester 308
Loop twist 1:11
Loop Lengte: 582mm
Spoed vir 125gr koeels gelaai met S341 TPL van 68mm (Max TPL 69mm) Teiken op 100m; crony 30cm van geweer af:
46gr - 2777v/s (28mm Groep)
47.5gr - 2886v/s (26mm Groep)
49gr - 3025v/s (38mm Groep)
Spoed vir 155gr koeels gelaai met S341, TPL van 69mm (Max TPL 71.3mm) Teiken op 100m; crony 30cm van geweer af:
43gr - 2597v/s (26mm Groep)
45gr - 2699v/s (20mm Groep)
47gr - 2833v/s (26mm Groep)
Ek sien uit na julle aanbevelings!
Baie dankie vir die hulp!
Groetnis,
Frikkie
nul agt twee 921 7 dubbel 9 4
Is this the PMP 155 grain Hollow point boat tail ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
Good afternoon Dale,
I believe so yes. The bullets is in a brown box only stating 155gr Match HPBT
Regards,
Frikkie
I believe so yes. The bullets is in a brown box only stating 155gr Match HPBT
Regards,
Frikkie
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
I have concerns that your chrony readings may not be accurate as your chrony is really close to your muzzle.
If they are indeed true then your predictions are as follows:
125 grain Sierra
48.1 grains for 2969 fps at 30 cm from the muzzle
155 grain PMP HPBT
43.8 grains for 2648 fps at the muzzle.
I would try and move the chrony to 5 meters to eliminate any muzzle blast it may detect.
If they are indeed true then your predictions are as follows:
125 grain Sierra
48.1 grains for 2969 fps at 30 cm from the muzzle
155 grain PMP HPBT
43.8 grains for 2648 fps at the muzzle.
I would try and move the chrony to 5 meters to eliminate any muzzle blast it may detect.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
Thank you so much Dale!
I will load asap and reply with the outcome! Cloudy today so the crony might not pick up the bullet. I will move the crony forward, thanks once again!!!

Good evening Dale,
So as I thought it was too dark for the chrony. The 155’s group size was 14mm which is not bad but the 125’s came in at 51mm. Two shots in one hole and one two inches away to the left and low.
Any comments or feedback would be much appreciated.
Thanks once more for your help thus far!!!
Regards,Frikkie
So as I thought it was too dark for the chrony. The 155’s group size was 14mm which is not bad but the 125’s came in at 51mm. Two shots in one hole and one two inches away to the left and low.
Any comments or feedback would be much appreciated.
Thanks once more for your help thus far!!!
Regards,Frikkie
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
I would be more than happy with a 14mm group.
Without chrony speeds we would be guessing what the cause of the flyer was.
Have you been through all the mechanicals of the rifle like scope mounts, barrel clearance etc ?
Without chrony speeds we would be guessing what the cause of the flyer was.
Have you been through all the mechanicals of the rifle like scope mounts, barrel clearance etc ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
Morning Dale,
Yep all the mechanicals checked and all in order. 14 mm group is more than sufficient. Maybe the rifle just do not like the 125's?
I will test another load and get the speed for further discussion. What should the speed reading be with the crony @ 5m from the barrel?

Blitzzz,
Normale rifling en die loop is teen die hout van voor tot agter.
Groetnis,
Frikkie
Normale rifling en die loop is teen die hout van voor tot agter.
Groetnis,
Frikkie
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
Dankie Frikkie.
Volgens hoe ek QL verstaan gaan die OBT beinvloed word deur die hout wat die loop raak en gaan hulle redelik stoei om akurate ladings te gee, maar klink my jy het reeds ‘n wenner met die 14mm groep.
Strekte!
*high jack af*
Sent from my iPhone using Tapatalk
Volgens hoe ek QL verstaan gaan die OBT beinvloed word deur die hout wat die loop raak en gaan hulle redelik stoei om akurate ladings te gee, maar klink my jy het reeds ‘n wenner met die 14mm groep.
Strekte!
*high jack af*
Sent from my iPhone using Tapatalk
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
More almal,
Ek is toe veld to met die 308 en het n paar springbokke gaan soek. Die 155gr koeëls is te hard na my smaak en ek wil graag 15oGr Hornady SST's gebruik.
Is dit nodig dat ek n lading of twee met die SST's laai en skiet om die spoed van die pille te kry, of kan julle my help met n lading gegewe die bogenoemde?
Weereens vreeslik dankie vir die hulp en bystand!

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
Frikkie, die SST's se dravlakke en profiel verskil van die koeëls wat jy nou gebruik het. Vir akkurate QL berekeninge het jy praktiese data nodig.
Wou net noem dat as jy in bewolkte weer skiet kan jy die skerms van die chrony afhaal. Die lig is dan al reeds genoeg gedemp deur die wolke.
Wou net noem dat as jy in bewolkte weer skiet kan jy die skerms van die chrony afhaal. Die lig is dan al reeds genoeg gedemp deur die wolke.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie die Rot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Dec 11, 2011 9:39 pm
Re: Sako 308 Forrester lading hulp asb
Dankie Tripod! Dit help erg baie hier in die overberg!