Die Iron man spots verseker. Want, het een LED in die middel as Nam polisie wil snaaks raak en is baie duursaam. Snaak genoeg het hulle nou weer my swaer gas gegee op grens oor sy LED ronde spots oor hulle klomp LED's in het.Arnold van Wyk wrote:Watter sal jou keuse wees tussen die twee.tau wrote:Ek het hulle op en was al kruis en dwars deur Nam en Botswana met hulle.Blitzzz wrote:Kyk gerus na hierdie. Plaaslike vervaardiger met goeie diens en waarde vir geld.
https://www.extremelights.co.za/collections/spots
Sent from my iPhone using Tapatalk
My trokke kry wel baie moeilikheid as hulle meer as 2 spots op het in Nam, maar deesdae gee hulle nie vir hulle gas as hulle 2 x ronde LED's op het nie.
My Pa het die Ironman single LED's op sy bakkie en dit is soso Daglig voor jou.
Spotlights vir bakkie.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Spotlights vir bakkie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
