7rsaum

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 7rsaum

Post by tripodmvr »

Sakkie Rust wrote:Naand Oom Marius
Mag ek maar weer op oom se knoppie druk asb !?

Kan oom asb vir my kyk as ek my TPL aanpad na 79.4mm en 79.15mm met VV N165 en Norma MRP , hoe dit die berekeninge verander .

Dankie Sakkie
Daardie klein veranderings gaan baie geringe spoed verskille veroorsaak. Ek het vergeet om te noem dat jy maar min koeël teen die nekke het. Indien jy wil rondspeel sal so 2mm korter miskien beter help vir konsentristeit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply