S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Brno308 jagter »

Kerels

Kan iemand my asb help, ek het een van die laaste blikke S365 gekoop Lot 91, die probleem is ek kry baie lae spoed met die spesifieke lot nommer. Ek het 3 x batches gelaai 53gr , 53.5gr en 54gr S365 gelaai met 165gr Swift Scirocco 2 punte, die spoed was maar 2,610ft/s met 54gr S365.

In vergelyking laai ek 52gr S365 Lot 63 met 180gr Nosler Accubonds en kry 'n spoed van 2,610 ft/s.

Kan iemand my asb raag gee? Moet ek liewers van kruit verander en daai blik smous?

Dankie
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by joe rocket »

Lot 91 is maar mak. Die Swifts is hol binne en dis die enige koele waarmee ek gesukkel het. 165gr. Koeel in n 30-06 se spoed moet tussen 2750 en 2820f/sek wees. Laai 55gr meet spoed en gee inligting deur. Die QL manne sal jou help.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
Brno308 jagter
Full Member
Full Member
Posts: 202
Joined: Tue Jan 12, 2010 10:04 am

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Brno308 jagter »

joe rocket wrote:Lot 91 is maar mak. Die Swifts is hol binne en dis die enige koele waarmee ek gesukkel het. 165gr. Koeel in n 30-06 se spoed moet tussen 2750 en 2820f/sek wees. Laai 55gr meet spoed en gee inligting deur. Die QL manne sal jou help.
Dankie Mnr

Met "mak" bedoel jy stadig? :laugh:
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Reloader270 »

Dit sal beter wees as jy net eers weer die spoed van die Nosler Accubond 180gr met lot 91 kan meet. Om dit met Swift se Scirocco te vergelyk gaan nie 'n goeie maatstaf wees nie. Jou raakvlakke van die koeël en die loop is groter met die Swift Koeëls in vergelyking met die meer vaartbeleinde Accubond. Onthou ook dat jou TPL ook 'n rol speel mbt die spoed. Oorweeg dalk 'n magnum slagdoppie. Ek self gebruik 'n ouer lot S365 met Federal 215(magnum) slagdop, Nosler 180gr Accubond koeël, 52.4gr S365, TPL van 83mm en ek kry gemiddeld 2600vps uit 'n 22" loop.
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Dale SH »

There has been a similar thread concerning Lot 91 and 165 grain bullets.
Bottom line is that it does not work - this batch it is too slow burning.
You could end up with a severely compressed load just to get in the low 50 000 psi pressure range.
You need to use S355 or one of the imported equivalents.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Forester »

Dale SH wrote:There has been a similar thread concerning Lot 91 and 165 grain bullets.
Bottom line is that it does not work - this batch it is too slow burning.
You could end up with a severely compressed load just to get in the low 50 000 psi pressure range.
You need to use S355 or one of the imported equivalents.
Dale, do you think it is worth trying to substitute S385 with S365#91?
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Dale SH »

In which cartridge/caliber ?
Slow lots like Lot 91 and 92 work well in 243, 22-250 with heavy for caliber bullets, 270 and 6.5x55 etc
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Forester »

Dale SH wrote:In which cartridge/caliber ?
Slow lots like Lot 91 and 92 work well in 243, 22-250 with heavy for caliber bullets, 270 and 6.5x55 etc
I was thinking 300WM with 178gn bullets
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Dale SH »

I have not done many calcs with this batch in a 300WM but if it does burn as slowly in the WM as it does in a 30-06 then it would be suitable with your combo.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 384
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: S365 Lot 91 in 30-06 Springfield

Post by Glocked »

Dale het my gehelp met 'n paar ladings met hierdie lot 91 in my .30-06 met 150gr punte. Hy het ook gewaarsku dat dit te stadig gaan brand, en hy was reg. Ek speel nou maar met die goed, omdat ek die kruit het, en speel is mos maar lekker. Ek laai 60.8gr agter 'n 150gr Accubond om 2870fps te maak. Volgende paar toetse gaan ek CCI250 primers probeer in plaas van die BR2 primers wat ek nou gebruik en kyk of dit help.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Post Reply